local children’s april 2021 · 2021. 1. 20. · minki en haar maats is opgewonde oor die...

5
LOCAL CHILDREN’S APRIL 2021

Upload: others

Post on 03-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: LOCAL CHILDREN’S APRIL 2021 · 2021. 1. 20. · Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees!

LOCAL CHILDREN’S

APRIL 2021

Page 2: LOCAL CHILDREN’S APRIL 2021 · 2021. 1. 20. · Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees!

Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef … Gaan Minki dit regkry om soos ’n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?

Minki and her friends are very excited about the school play. Their group will be performing Cinderella and it is going to be fantastic. Minki and Natalie are sure that Lara’s going to get the lead. She can dance very well and Cinderella is also her favourite fairytale princess. But at the audition things go horribly wrong ... Will Minki be able to act like a true fairy godmother and save the concert?

ISBN: 9781776250479 Category: Children’s Fiction 8 years+Format: PaperbackExtent : 64 pages

Minki se skoolkonsert

Jaco Jacobs

Geïllustreer deur Tumi K. Steyn

Page 3: LOCAL CHILDREN’S APRIL 2021 · 2021. 1. 20. · Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees!

Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …

Minki and her friends have been looking forward to their school’s adventure camp for ages. They are going to camp in the bush, swim, sit around the campfire and sleep in tents. There are also amazing challenges that they can participate in. It sounds wonderful! But Danika is once again determined to spoil their fun. She decides that her team will be crowned as camp champions and that she will not allow anything or anyone to stand in her way …

ISBN: 9781776250493 Category: Children’s Fiction 8 years+Format: PaperbackExtent : 64 pages

Minki se avontuurkamp

Jaco Jacobs

Geïllustreer deur Tumi K. Steyn

Page 4: LOCAL CHILDREN’S APRIL 2021 · 2021. 1. 20. · Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees!

Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoekin te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit konraai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootstegeheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaaragtervolg – ’n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?

Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.

ISBN: 9781776250288 Category: Children’s Fiction 9 years+Format: PaperbackExtent : 112 pages

Waldo en die meermin met die blou hareJaco Jacobs

Page 5: LOCAL CHILDREN’S APRIL 2021 · 2021. 1. 20. · Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees!

Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemdegedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wilsy he? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …

Die vierde en laaste boek in die reeks.

ISBN: 9781776250301 Category: Children’s Fiction 9 years+Format: PaperbackExtent : 112 pages

Waldo en die vampier met die geel reënjasJaco Jacobs