werk saam wen saam - ssk · i1045—sm r590 000. meganisasie fokus januarie 2020 14 na-seisoen...

35
Meganisasie Fokus Januarie 2020 www.ssk.co.za Besoek gerus ons webblad vir nuus, kommoditeitspryse, weervoorspelling en rekening– en transaksie inligng. Please visit and like our SSK Facebook page and follow us on Twier to keep up to date with news and events in our area. Werk Saam Wen Saam

Upload: others

Post on 13-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

www.ssk.co.za Besoek gerus ons webblad vir nuus, kommoditeitspryse, weervoorspelling en rekening– en transaksie inligting.

Please visit and like our SSK Facebook page and follow us on Twitter to keep up to date with news and events in our area.

Werk Saam Wen Saam

Page 2: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

www.ssk.co.za Besoek gerus ons webblad vir nuus, kommoditeitspryse, weervoorspelling en rekening– en transaksie inligting.

Please visit and like our SSK Facebook page and follow us on Twitter to keep up to date with news and events in our area.

Werk Saam Wen Saam

Nuwe jaar, Nuwe hoop.

Ons pak die nuwe jaar aan vol hoop en vertroue dat dit vir ons almal ’n geseënde jaar

sal wees. Daar is met ‘n aantal inisiatiewe begin in 2019 en dié jaar gaan hard gepoog

word om toe te sien dat SSK Meganisasie die ondersteuning aan ons produsente bied

wat van ons verwag word. Ons doel is duidelik—ons wil graag elke SSK lid ‘n trotse

ondersteuner van SSK Meganisasie maak.

Indien u in die volgende uitgawe wil publiseer kontak asb Cecilia Kleynhans.

T 028- 514 8691 [email protected]

Demonstrasies 3

Oorhandigings 4

Opleiding 5

Met dank 6

Demonstrasie dae 7

Promosies 9

Gebruikte goedere 24

Ingevoerde produkte 31

Nuwe Produkte 32

Kontak besonderhede 34

INHOUD Redaktrise

Cecilia Kleynhans

Page 3: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

3

PLANTTYD DEMONSTRASIE DAE

Daar word gedurende Februarie 2020 Planter-/Strooier-/Spuit Demonstrasie dae

gereël te Swellendam/Heidelberg/Riversdal(Herbertdale).

Trekkers en implemente wat by die dae beskikbaar gaan wees is:

New Holland T8 Rovic Leers Planter

New Holland T6070 Rovic 10 ton Kalk Strooier

New Holland T6050 Amazone 3-punt Strooier

New Holland T5.110 Electro Command

New Holland T7040 Amazone Sleep Spuit

New Holland SP310 Spuit

*Datums sal per SMS gekommunikeer word

Page 4: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

www.ssk.co.za Besoek gerus ons webblad vir nuus, kommoditeitspryse, weervoorspelling en rekening– en transaksie inligting.

Please visit and like our SSK Facebook page and follow us on Twitter to keep up to date with news and events in our area.

Werk Saam Wen Saam

OORHANDIGINGS

Theo Paton ontvang TD90 4WD,

Swartvlei Sedgefield. Oorhandiging

deur Jaco Smith George Tak.

Page 5: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

5

T8 EN CNH PLM OPLEIDING

SSK se strewe om uitmuntende diens te alle tye te lewer, begin by die

opleiding van ons vakmanne. CNH het met SSK hande gevat en opleiding sal in

die toekoms ter plaatse in Swellendam gedoen word. Nie alleen gee dit vir ons

‘n geleentheid om opleiding vir ons spesifieke omstandighede te bekom nie,

maar al ons vakmanne ontvang ook die opleiding.

Gedurende Oktober is daar vir 7 dae PLM opleiding gedoen, waartydens vakmanne

sowel as bemarkers opleiding ontvang het in al die tegniese aspekte van PLM.

Gedurende November is die eerste T8 SmarTrax by Swellendam gelewer. Nico

Swanepoel en Chris Botha van New Holland het die SSK vakmanne opleiding gegee

in terme van die nuwe masjien, sowel as nuwe tegnologie opleiding om

foutopsporing makliker en vinniger te maak.

Page 6: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

6

MET DANK

Tommie ek en my vrou wil net opnuut vir jou en jou span se baie dankie .Julle

het ons so vriendelik gehelp toe ons op n snikhete Vrydagmiddag 27 September

ongenooid by julle aangeklop het vir hulp toe ons motor se flap voor onder die engine

losgekom het .

Julle het jul eie werk gelos om ons te help met glimlagte op julle gesigte. Ons waardeer dit

geweldig en sal julle hulpvaardigheid nooit vergeet nie .Oral waar ons kom vertel ons vir

mense

op watter besonderlike wyse julle uit jul pad gegaan het om ons te help ., Julle was regtig

bereid om die ekstra myl met ons te loop baie baie dankie .

Jammer ons stuur nou eers die e-pos maar ons internet was vir n volle maand af dus

kon ons nie eerder dit aan jou stuur nie.

Hoop die e-pos sal ook aan julle direkteure voorgele word om te sien watter besonderse

persone hulle in diens het.

Nogmaals baie baie dankie .

Martin en Nelie Groenewald

…...ons werk nie net uitsluitlik aan landbou toerusting nie en ons personeel staan

altyd gereed om iemand in nood by te staan. Dit is die gees wat by SSK meganisasie

hoort en waarop ons trots kan wees.

Dankie aan Tommie en sy span …...

Page 7: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

7

DEMONSTRASIE DAE SWELLENDAM / HEIDELBERG

Na die bekendstelling van die nuwe CR7.90 Intellisence gedurende Augustus, het

van ons klante die geleentheid gekry om die stroper self uit te toets. In

Swellendam is demonstrasies gedoen by o.a. Henk Van Zyl, Matthys Streicher,

Francois Badenhorst, De Villiers Swart, Erik Oosthuizen, Bertus Oosthuizen,

Ressouw Swart, Neethling Dippenaar en Louw Badenhorst.

Heidelberg is demonstrasies gedoen by o.a. Dirk Van Papendorp & Lafras Uys. Die demonstrasies is bygewoon deur Piet Uys (Takkies), Pieter Janse Gildenhuys, Piet Gildenhuys (Fiets), Deon Malherbe, Johan Fourie,Piet Uys, Hendri Kok, Michiel Gildenhuys, Daniël Gildenhuys en Trompie Gildenhuys.

Almal was dit eens dat die nuwe stroper met die Intellisence tegnologie, ‘n

uitstekende produk is wat nie net baie skoon graan lewer nie, maar ook die hele

proses van stroper instel baie vergemaklik.

Page 8: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

8

DEMONSTRASIE DAE HERBERTSDALE/MOSSELBAAI

Drie van New Holland se nuwe produkte, die CR7.90 Intellisence stroper, die

BR150 Baler en die pryswenner TD5.110 Electro Command trekker is hier ge-

demonstreer. Die demonstrasies is bygewoon deur o.a. Salo Poggenpoel,

Francois Oosthuizen, Johan & Ignatius Muller en Donavan Dryer.

Soos die geval in Swellendam was klante beïndruk met die kwaliteit van die

produkte en veral die baler se vermoë om vol grootte bale met ʼn perfekte

konstante digtheid te lewer en wat vermorsing tot die minimum beperk.

Die stroper het weereens beïndruk met sy vermoë om ‘n baie skoon produk te

lewer. Die gemak waarmee die stroper werk was ook indrukwekkend.

Page 9: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

9

Page 10: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

10

T5—ELECTRO COMMAND

Page 11: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

www.ssk.co.za Besoek gerus ons webblad vir nuus, kommoditeitspryse, weervoorspelling en rekening– en transaksie inligting.

Please visit and like our SSK Facebook page and follow us on Twitter to keep up to date with news and events in our area.

Werk Saam Wen Saam

2020 Diens

aanbiedings.

Kontak SSK

Werkswinkels

Swellendam

Kobus Van Wyk

028 514 8777

Heidelberg

Tommie Prins

028 514 8743

Laat vandag u

New Holland by u naaste

SSK Werkswinkel diens

en kry 10% afslag

op filters.

Page 12: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

12

Menger & Strooier Promosie

Terme en voorwaardes geld

Terwyl voorraad hou

BTW Uitgesluit

R850 000

Rovic Leers SAM7

17KUB 1.8 Discharge

R250 000

Rovic Leers chain spreader 4.5M

Mounts to tractors 3 point hitch

GPS ready

Basic hopper capacity 4500L—10 000L

Bin extensions available on certain models.

Stainless steel disc and vanes.

Spreads more than 500kg/min

at 13km/h

I1024 RM

Page 13: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

13

Promosie

Terme en voorwaardes geld

Terwyl voorraad hou

BTW Uitgesluit

Kuhn Maxx Menger 5143TE

I0821—SM

R1 350 000

Demo Rovic Leers 21T Planter met

Fynsaadkas I1045—SM

R590 000

Page 14: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

14

Na-Seisoen Uitverkoping van Skare

- pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020

Terme en voorwaardes geld

Terwyl voorraad hou

BTW Uitgesluit

Bestel u Planttyd onderdele betyds om teleurstelling te voorkom.

Swellendam Dries 028 514 8773

Heidelberg Barrie 028 514 8745

George Pieter 044 878 1104

Airguard Seed Brake

Die spiral rem is ontwikkel om die lug vloei reg bokant die seed-

boot te verminder vir optimale saad plasing. Die rem is verstel-

baar deur die bysit of wegvat van spacers.

R275.00

Tungsten skare pryse op aanvraag

Bestel nou—Betaal Later

Page 15: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

15

Onderdele Promosie

- pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020

Terme en voorwaardes geld

Terwyl voorraad hou

BTW Uitgesluit

Verskeidenheid Falcon Bossiekapper lemme,boute en moere op spesiale aanbieding vir Januarie en Februarie 2020

- 10% korting op alle Falcon bossiekapperonderdele aankope gedurende hierdie tydperk.

SHAFT PTO A2 1.2M - AFTB2.12SZ R 1 150.00

SHAFT PTO A4 1.0M - AFTB4.10SZ R 1 150.00

SHAFT PTO A6 1.2M - AFTB6.12SZ R 1 650.00

SHAFT PTO A8 1.2M - AFTB8.12SZ R 2 450.00

SHAFT PTO A6 1.2M CV-HEAD - AFTB612SCV R 3 450.00

SHAFT PTO A6 1.5M CV&RUN-IN CLUTCH R 5 400.00

SHAFT PTO A6 1.2M CV-HEAD & 160 F/CLUTCH R 2 820.00

Page 16: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

16

OLIE PROMOSIE

Terme en voorwaardes geld

Terwyl voorraad hou

BTW Uitgesluit

AMBRA MASTERGOLD OLIE 20Liter

AMBRA MASTERTRAN ULTRACTION 20Liter

AMBRA MULTI G 20Liter

AMBRA MASTERGOLD OLIE 5Liter

R910 R230

R930 R930

Page 17: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

17

Terme en voorwaardes geld

Terwyl Voorraad hou

BTW Uitgesluit

Onderdele Promosie

SSK SITPLEK OORTREKSELS

VIR

NEW HOLLAND TREKKERS

& STROPERS

NB: Net `n beperkte hoeveelheid vir `n beperkte

reeks modelle beskikbaar

DIXON 674 BATTERY 96Ah 770CCA - 1 JAAR WAARBORG

SLEGS R 1 240.00 VOOR BTW EN SLUIT NIE SCRAP BATTERY IN NIE

Page 18: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

18

Terme en voorwaardes geld

Terwyl Voorraad hou

BTW Uitgesluit

Onderdele Promosie

Dit is baie belangrik dat die regte pyp vir

die regte applikasie gebruik word.

Vir saai-, lug-, olie– en brandstof pype,

kontak u naaste SSK Onderdele tak vir u

behoefte teen bekostigbare pype.

R80.00

R750.00 SEKO LEMME 97MM

Page 19: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

19

SSK Meganisasie beskik oor staalafdelings in beide Swellendam en Heidelberg. Ons pryse is kompeterend en ons beskik ook oor die

nodige masjinerie om u staal tot op u spesifikasies te sny en te buig.

Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie

STAAL

Heidelberg:

Hannes Ackermann 028 514 8743

Swellendam:

Kobus Van Wyk 028 514 8777

Page 20: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

20

R340 000

TD 90 4WD T00397 - SM

R270 000

TT75 4WD T00412—SM

Trekker Promosie

Terme en voorwaardes geld

Terwyl Voorraad hou

BTW Uitgesluit

Page 21: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

21

R290 000

TT4.90 2WD T00301 GM

R660 000

TD5.100 4WD T00391—SM

Trekker Promosie

Terme en voorwaardes geld

Terwyl Voorraad hou

BTW Uitgesluit

Page 22: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

22

R200 000

Amazone ZA-V 1700

R140 000

Amazone ZA-M 1501

Strooier Promosie

Terme en voorwaardes geld

Terwyl Voorraad hou

BTW Uitgesluit

Page 23: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

23

ROVIC LEERS

Page 24: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

24

Stropers & Tafels

2012 Model

1257 Rotor Ure

R2 500 000 + Btw

HM GI01089

CR9080 2014 Model

896 Drom ure

R1 423 300 + Btw

SM GI01005

CX5090

SwartMaster PW7

R309 000 + VAT

SM GI00511

MACDON

40FT drapertafel

2012 model 3 Seisoene

R515 000 + Btw

RM GI01344

MACDON

Rake Up

R72 100 + VAT

RM GI01594

CASE

Rake Up 2015

R87 600 + VAT

RM GI01595

CASE

Page 25: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

25

Trekkers

10069 Ure

Model

R232 000 + Btw

SM GI01666

KUBOTA M9540

5255 Ure

Model

R356 000 + Btw

SM GI01667

KUBOTA M130

Ure nie beskbaar

Model

R90 000 + Btw

SM GI01527

FIAT 640

4800 ure

2006 Model

R157 000 + Btw

GM GI01544

TD65

2955 Ure

Model

R287 000 + Btw

SM GI01590

TD85 2X4

Enjin & voor stel nuut

1985 Model

R106 000 + Btw

GM GI01539

FORD 5000

Page 26: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

26

Trekkers

4546 Ure

2014 Model

R416 900 + Btw

RM GI01538

5090 E CAB

8000 Ure

2006 Model met laaigraaf

R207 000 + Btw

GM GI00983

MF 440

3201 Ure

2012 Model

R515 000 + Btw

SM GI01422

6115

2009 Model

2020 Ure

R1 792 200 + Btw

HM GI01546

MAXUM M335

1973 Model

R31 500 + Btw

GM GI01520

650

Page 27: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

27

Trekkers

1497 Ure

2015 Model

R2 472 000 + Btw

SM GI01071

T8.390

3684 Ure

Model

R330 000 + Btw

SM GI01591

TD85DT

Beskikbaar vanaf 50kva—190kva

Kontak Dupie vir pryse

HM

GENERATOR

Staalland

7 KUB

R154 500 + VAT

RM GI01055

MISSTROOIER

Page 28: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

28

Strooiers & Balers

2004 Model

R39 000 + Btw

GM GI01342

VICON

2016 Model

R86 100 + Btw

GM GI01573

KUHN MDS 17.1

Round Pack

R179 000 + Btw

GM GI01064

KRONE

Roto Cut

R144 200 + Btw

HM GI01596

CLAAS 46

732 3punt Strooier

R22 000 + Btw

SM GI01671

KUHN MDS

Page 29: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

29

Planters & Spuite

Plantjie Planter

R108 200 + Btw

GM GI01354

CHECCHI MAGLI

10m Allround

R607 700 + Btw

HM GI01412

SIMPLICITY

2004 model

30m Balk

R309 000 + Btw

RM GI00958

HARDI-SPUIT

R26 900 + Btw

GM GI01574

ATASA SPUIT

Page 30: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

30

Snyer / Kneuser

2014 Model

R 55 900 + Btw

GM GI01518

SICMA

MODEL 10 000S

R75 000 + Btw

HM GI1607

LANDINI

Ander

16 Kub Menger

2006 Model

R200 000 + Btw

HM GI01660

STORTI

TAFEL

NUWE SEILE BY PRYS INGESLUIT

R400 000 + Btw HM GI01443

MACDON D60

Snyer / Kneuser

R 154 500 + VAT

SM GI00491

KUHN 353

Page 31: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

31

Ingevoerde Produkte

30 Voet Degelman Strawmaster 700

R375 000

Slegs 2 beskikbaar Terme en voorwaardes geld

Terwyl Voorraad hou

BTW Uitgesluit

Page 32: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

32

New Holland B90B LAAIGRAAF

4 in 1

Bucket Aircon

Page 33: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

33

Nuwe Produkte

Page 34: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

34

Kontak Besonderhede

1 Koringland Street

Swellendam

6740

T 028-514 8752

F 028-514 8901

Kobus van Wyk (Werkswinkel) - Yvette Swart

028-514 8777

[email protected]

Dries Theron(Onderdele) - Annabelle Hoek

028 514 8773

[email protected]

Swellendam

20 Eksteen Street

Heidelberg

6665

T 028-514 8688

F 028-722 2566

Tommie Prins (Werkswinkel) - Lynette De Wet

028-514 8743

[email protected]

Jacobus Visser (Onderdele) - Tanya Gildenhuys

028 514 8746

[email protected]

Heidelberg

1 Discovery Road

Tamsui Industrial

George

6529

T 044-878 1109

Hennie Barnard (Werkswinkel/Bemarker)

079-499 5342

[email protected]

Pieter Fourie (Onderdele) - Sumarie Gaffney

George

Indien u in die uitgawe wil publiseer kontak asb Cecilia Kleynhans 028 514 8691 / [email protected]

Page 35: Werk Saam Wen Saam - SSK · I1045—SM R590 000. Meganisasie Fokus Januarie 2020 14 Na-Seisoen Uitverkoping van Skare-pryse slegs geldig tot 29 Februarie 2020 Terme en voorwaardes

Mega

nis

asie

Fokus J

anuari

e 2

020

35

Kontak Besonderhede Bemarking

1 Koringland Street

Swellendam

6740

T 028-514 8752

F 028-514 8901

Heindrich Stiglingh (Bemarker)

082 523 8383

[email protected]

Swellendam

20 Eksteen Street

Heidelberg

6665

Dupie du Plessis (Bemarker)

082 388 0031

[email protected]

Heidelberg

1 Discovery Road

Tamsui Industrial

George

6529

Jaco Smith (Bemarker)

072 668 7217

[email protected]

Hennie Barnard (Bemarker)

079 499 5342

[email protected]

George

Indien u in die uitgawe wil publiseer kontak asb Cecilia Kleynhans 028 514 8691 / [email protected]