new evergreenparenting.co.za  · web view2019. 6. 22. · uitnodiging. kom word deel van die groep...

4
Uitnodiging Kom word deel van die groep ouers wat saam-saam al hul vreugdes en vrese van Ouerskap deel. Kom sit aan Jesus se voete en leer uit Sy Woord waarvoor en hoe ons ons kinders moet grootmaak, wanneer en hoe ons hul wat moet leer van Hom en van die lewe. Immergroen se passie is om Suid-Afrika se gesinne terug te draai na mekaar, terug te draai na God. Kom 'journey' saam met ons. Ons gaan eenkeer per maand bymekaar kom en elke keer 'n nuwe tema deur gesels, deurworstel, deurdink, deur bid en deurwerk. Daarna skryf elkeen ‘n ‘plan van aksie’ vir hul gesin. Ontvang elke keer 'n Immergroen produk (CD, DVD of dissipline produk) om by die huis te gebruik om so praktiese wenke te kry sodat jy dit maklik kan toepas en so tot in die wortels van jou gesin 'n verskil maak. Koste www.immergroenouerskap.co.za

Upload: others

Post on 17-Oct-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: New evergreenparenting.co.za  · Web view2019. 6. 22. · Uitnodiging. Kom word deel van die groep ouers wat saam-saam al hul vreugdes en vrese van Ouerskap deel. Kom sit aan Jesus

UitnodigingKom word deel van die groep ouers wat saam-saam al hul

vreugdes en vrese van Ouerskap deel. Kom sit aan Jesus se voete en leer uit Sy Woord waarvoor en hoe ons ons kinders moet grootmaak, wanneer en hoe ons hul wat moet leer van

Hom en van die lewe. Immergroen se passie is om Suid-Afrika se gesinne terug te draai na mekaar, terug te draai na God. Kom

'journey' saam met ons.

Ons gaan eenkeer per maand bymekaar kom en elke keer 'n nuwe tema deur gesels, deurworstel, deurdink, deur bid en deurwerk. Daarna skryf elkeen ‘n ‘plan van aksie’ vir hul gesin. Ontvang elke keer 'n Immergroen produk (CD, DVD of dissipline produk) om by die huis te gebruik om so praktiese wenke te kry sodat jy dit maklik kan toepas en so tot in die wortels van jou gesin 'n verskil maak.

Koste

Elke lid van die klub betaal ‘n R200.00 registrasiefooi eenmalig.

Die maandelikse fooi is R300 per persoon vir 10 maande.

(Afslag vir ouerpare: R500 per maand per ouerpaar)

www.immergroenouerskap.co.za

Page 2: New evergreenparenting.co.za  · Web view2019. 6. 22. · Uitnodiging. Kom word deel van die groep ouers wat saam-saam al hul vreugdes en vrese van Ouerskap deel. Kom sit aan Jesus

Byeenkomste se Temas

Merke, gereed, Kweek… Gereedheid vir ouerskap – watter beginsels kies jy?

Vyf O’s van dissipelskapVrugbare grond: norme en waardes

Merke, gereed, Kweek…(vervolg ) Weerbaarheid

Van saaityd tot oestyd – die langtermynperspektief Die 5 R’e vir Gesonde groei

Sambreelreëls Temperament

Wat is temperament?‘Tall Trees’ Temperament Profiel

Verstaan mekaar Temperament…(vervolg)

Ontdek jou kind se temperamentVariasies en kombinasies

Sien mekaar raak Gesonde Gesag

‘n Definisie van Gesonde gesagPerspektief op gesag

Die boustene van gesag Tuin van dissipelskap

Kyk bietjie na jouselfWeet waardeur jou kind gaan

Gesonde kommunikasie vaardighedeSkaakbordKweekhuis

www.immergroenouerskap.co.za

Page 3: New evergreenparenting.co.za  · Web view2019. 6. 22. · Uitnodiging. Kom word deel van die groep ouers wat saam-saam al hul vreugdes en vrese van Ouerskap deel. Kom sit aan Jesus

Groeiseisoene en Kweekstyle Psigososiale, Morele en Geestelike ontwikkeling van kinders

Die vier KweekstyleSeisoene van ouerskap

Stylskuiwe

In die Kweekhuis Reëls vir snoeitydTipes wangedrag

Manipulasie

In die Kweekhuis (vervolg) Tipes wangedragStraf en Beloning

Praktiese oefeninge vir die kweekhuis

Worteldiep verandering Afsluiting met Pizza vir die hele gesin – ook die kinders.

Gesinne sit rondom tafels terwyl ons so speel-speel Immergroen beginsels toepas.

www.immergroenouerskap.co.za