kletskous mei 2013
DESCRIPTION
Laerskool Lydenburg KoerantTRANSCRIPT
16 DIE KLETSKOUSDIE KLETSKOUSEERSTE UITGAWEEERSTE UITGAWE 11 APRIL 201311 APRIL 2013
Lydenburg apteek
BChD (Pret)
Dental Surgeon / Tandarts
Practice No: 0180955
Swembad CentreCnr. Viljoen & Potgieter Street
P.O. Box 8460 Lydenburg 1120
Tel: 013 235 1035Fax: 013 235 4107
e-mail: [email protected]
Dr. Maureen Kritzinger
en Dr. Delna Steyn
Kantoorstraat 56
Tel 013 235 2321 Faks: 013 235 3027
Skaapvelpantoffels in voorraad!Green Cross Skoene
Aerosoft
LAG `n SLAG
OULIKE SÊ GOED
KOMPETISIE: KEN JY JOU ONNIES?
Metode:
Smeer 'n bakplaat of bak met botter of margarien.Smelt die suiker, room en sout in 'n kastrol op medium hitte op die stoof. Roer tot die suiker heeltemal opgelos is.Voeg die klapper by die mengsel. Laat dit vir 10 minute kook terwyl jy aanhoudend met 'n houtlepel roer. Skakel die plaat af.Voeg die vanieljegeursel by en roer goed tot die mengsel verdik.Skraap die mengsel in die gesmeerde bakplaat of bak en maak die bokant gelyk.Laat dit effens afkoel. Sny die klapperys in blokkies terwyl dit nog effens warm is. Laat dit dan heeltemal afkoel. Geniet dit!LEWER OMTRENT 50 STUKKIES
Resep: Klapperys
Botter of margarien vir smeer
3 koppies (750ml) suiker
1 koppie (250ml) room
'n knippie sout
1 koppie (250ml) klapper
1 teelepel (5ml) vanieljegeursel
UIT TIAAN SEKOMBUIS
KOPKRAPPER
____ Juf. Erika Scheepers
____ Juf. Koba de Visser
____ Juf. Helloise Oosthuizen
____ Juf. Liezl Grix
____ Mnr. Franco Krause
____ Juf. Julize Maritz
____ Juf. Annatjie Kruger
____ Juf. Marlese Jv Rensburg
____ Juf. Ronel Lindeque
____ Juf Margaret Barnard
____ Juf. Elzaan Prinsloo
____ Juf. Coreen Schoeman
1. Bless you! Next time I hope you’ll use a
tissue and maybe I will kiss you.
2. Hallo, hier is ek!
3. Love you lots like jelly tots.
4. Ek gaan jou stertvere pluk.
5. Hallo menere en juffrouens!
6. Stop riding on your chair. You do not have a licence!
7. Goeie môre dames en here. Hallo klein mensies.
8. Baie dankie, reg so.
9. Jy moet altyd jou doodskis (penneblik) onder jou
tafel sit, want as hy afval, maak hy ̀ n groot lawaai.
10. Goeie môre sonskyn. / Vrek Frikkie!
11. ̀ n Huis sonder boeke is soos ̀ n huis sonder vensters.
12. Sit en bly stil.
Pas spreekwoord by naam van onderwyserSkryf nommer voor onderwyser se naam.
* Miané du Plessis sê haar ma gaan ‘uitsit’ in plaas van uitteken.* Kirschlynn Viljoen het gesê mnr het na `n ‘sirkus’ in plaas van gegaan.* Christiaan Engelbrecht antwoord: “As ek in die klas kom, dan gaan my ore toe!”* Ruan van der Berg sê hy kan sonder ‘oorbelle’ in plaas van oorfone werk.
haar
Morné kursus,
die
*
Die seuntjies spog by die skool oor hulle
pappas. Die eerste een sê: "My pa skryf 'n
paar woorde op 'n stuk papier en noem dit 'n
gedig en dan gee hulle hom sommer R500."
Die tweede een sê: "Dis nog niks nie. My pa
skryf 'n paar dinge op 'n stuk papier en hy
noem dit 'n lied en dan gee hulle hom
R1000."
Die derde seuntjie sê: "My pa is nog beter.
Hy skryf 'n paar woorde op'n stuk papier en
noem dit 'n preek en dan vat dit agt manne
om al die geld bymekaar te maak!”
Gatiep, verduidelik asb vir my die verskil
tussen gratis en verniet. Gatiep: "Jy het
gratis skool gegaan, maar dit was alles
verniet!"
Endlessly baby IncThe Heads
Winkel nr 6 (langs Tekkie Town)Lydenburg
Sel : 076 4911 878 / 071 25501908Kantoor : 013 2351746
E-pos : [email protected]
Verskaffers van : Chelino, Tommee Tippee, Angelcare, Snookums, Annique, Acornkids, Fisher Price,
Hooligans, Carriwell en Kraamdrag
Ons doen ookooievaarspartytjies.
Het alles vir jou vroeggebore babatjie.
Salingna hout meubel.
Naam & van: _____________________________________ Graad: _____
V: Watter soort golwe spoel net uit op BAIE klein strande? A: Mikrogolwe
V: Wat word groter en groter soos jy meer van dit wegvat? A: 'n Gat.
V: Wat gaan deur dorpe en stede, oor berge en dale, maar beweeg nie? A: 'n Pad.
V: Hoeveel boeke kan jy 'n in leë boeksak kry? A: Net een. Anders is dit nie meer leeg nie.
V: Hoe bel ouens agter tralies mekaar?A: Met selfone natuurlik.
V: Wat kry jy van 'n opgepiepte koei? A: Bederfde melk.
V: Wat beweeg die vinnigste - koue of hitte?A: Hitte, want jy kan koue vang.
V: Wat het vyftig pype, maar kan nie rook uitblaas nie? A: Vyftig broekspype.
V: Wat is altyd oppad, maar kom nooit aan nie? A: Môre
- Tiaan Joubert gr.4MJ
EKSAMEN FLATERS
* Wat noem ons `n mens wat `n herbivoor is? `n Diabeet
* Wat is die seevlak? Die see se “flaktes” waarop jy kan loop.
EW N WEN
- Janeldi de Vries gr.5CJ
Twee vaders en twee seuns gaan skiet eende. Elkeen skiet 'n eend. Tog is net 3 eende geskiet. Hoe verklaar jy dit? nwo 'Seu sypesy upa. Atord:n n, a n o GRAPKAS
- Tiaan Joubert gr.4MJ
- Janeldi de Vries gr.5CJ
Spinning, Nutrition, Fitness, Zumba,
Personal training @ home
and much more!!!
Maricke 083 291 7035
Alta 082 858 2916
Zonika 074 300 7344
LYDENBURG HEALTH
& FITNESS
CENTRE
FITNESS IS A LIFE LONG JOURNEY NOT A QUICK FIX
WE HAVE A NEW VENUE AND
MORE INSTRUCTORS!!!!!