buitengewone offisiele koerant · kragtens artikel 2(1) van die partylysverkie ... eerste algemene...
TRANSCRIPT
BUITENGEWONE
OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA
OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY
OF SOUTH WEST AFRICA UITGAWE OP GESAG PUBLISHED BY AUTHORITY
30c Woensdag 21 Mei 1986 WINDHOEK Wednesday 21 May 1986 No. 5213
INHOUD:
8/adsy
PROKLAMASIES
No. AG. 22 Lasgewing dat 'n toevallige vakature in die Wetgewende Vergadering van die Damaras gevul word by wyse van 'n verklaring deur die hoo fverkiesingsbeampte
No. AG. 23 Verklaring van Wanaheda tot goed-gekeurde dorp 2
No. AG. 24 Verklaring van Wanaheda (Uitbreiding I) tot goedgekeurde dorp 3
GOEWERMENTSKENN ISGEWING
No. 98 Verklaring van persoon tot behoorlik verkose lid van die Wetgewende Vergadering van die Damaras
PROKLAMASIES
van die
ADMINISTRATEUR-GENERAAL VIR DIE GEBIED SUIDWES-AFRIKA
4
No. AG. 22 1986
LASGEWING DAT 'N TOEVALLIGE VAKATURE IN DIE WETGEWENDE
VERGADERING VAN DIE DAMARAS GEVUL WORD BY WYSE VAN 'N
VERKLARING DEUR DIE HOOFVERKIESINGSBEAMPTE
Kragtens artikel 2(1) van die Partylysverkiesingswysigingsproklamasie, 1981 (Proklamasie
CONTENTS:
PROCLAMATIONS
No. AG. 22 Direction that a casual vacancy in the Legislative Assembly of the Damaras be filled by \vay of a declai·ation by the chief electoral officer
No. AG. 23 Declaration of Wanaheda to be an ap-
Page
proved township 2
No. AG. 24 Declaration of Wanaheda (Extension I) to be an approved township 3
GOVERNMENT NOTICE
No. 98 Declaration of person to be a duly elected member of the Legislative Assembly of the Damaras 4
PROCLAMATIONS
by the
ADMINISTRATOR-GENERAL FOR THE TERRITORY OF SOUTH WEST AFRICA
No. AG. 22 1986
DIRECTION THAT A CASUAL VACANCY lN THE LEGISLATIVE ASSEMBLY
OF THE DAMARAS BE FILLED BY WAY OF A DECLARATION BY THE CHIEF ELECTORAL OFFICER
Under section 2(1) of the Party List Elections Amendment Proclamation, 1981 (Proclamation
2 Buitengewone Offisiele Koerant 21 Mei 1986 No. 5213
AG. 24 van 1981), gelas ek hierby dat, ondanks andersluidende wetsbepalings, die toevallige vakature wat met ingang van 1 Februarie 1986 in die Wetgewende Vergadering van die Damaras ontstaan het weens die bedanking van JOSEPH MAX HARASEB, gevul word deur die verklaring deur die hoofverkiesingsbeampte tot behoorlik verkose lid van genoemde Wetgewende Vergadering met ingang van die datum van die verklaring, van 'n bevoegde persoon wat -
(a) vir die doe! skriftelik genomineer is deur die geregistreerde party waarvan genoemde JOSEPH MAX HARASEB 'n kandidaat by die eerste algemene verkiesing ten opsigte van genoemde Wetgewende Vergadering was; en
(b) sy nominasie skriftelik aanvaar het.
LOUIS PIENAAR Administrateur-generaal Windhoek, 18 April 1986
No. AG. 23 1986
VERKLARING VAN WANAHEDA TOT GOEDGEKEURDE DORP
Kragtens artikel 13 van die Ordonnansie op Dorpe en Grondverdeling 1963 (Ordonnansie 11 van 1963) verklaar ek hierby die gebied voorgestel op Algemene Plan K. 202(A.626/85) tot goedgekeurde dorp.
Die voorwaarde ingevolge waarvan die aansoek om verlof tot stigting van die betrokke dorp toegestaan is, word ingevolge genoemde artikel 13 in die Bylae uiteengesit.
LOUIS PIENAAR Administrateur-generaal Windhoek, 2 Mei 1986
BYLAE
1. NAAM VAN DORP
Die dorp heet Wanaheda.
AG. 24 of 1981), I hereby direct that ,. notwithstanding anything to the contrary in any law contained, the casual vacancy which occurred as from 1 February 1986 in the Legislative Assembly of the Damaras on account of the resignation of JOSEPH MAX HARASEB, be filled by the chief electoral officer declaring to be a duly elected member of the said Legislative Assembl y with effect from the date of the declaration, any qualified person who -
(a) has been nominated in writing for that purpose by the registered party of which the said JOSEPH MAX HARASEB was a candidate at the first general election in respect of the said Legislative Assembly; and
(b) has accepted his nomination in writing.
LOUIS PIENAAR Administrator-General Windhoek, 18 April 1986
No. AG. 23 1986
DECLARATION OF WANAHEDA TO BE AN APPROVED TOWNSHIP
Under section 13 of the Townships and Division of Land Ordinance, 1963 (Ordinance 11 of 1963), I hereby declare the area represented by General PlanK. 202(A.626/85) to be an approved township.
The condition subject to which the application for permission to establish the township concerned has been granted, is set forth in the Schedule in terms of the said seclion 13.
LOUIS PIENAAR Administrator-General Windoek, 2 May 1986
SCHEDULE
1. NAME OF TOWNSHIP
The township shall be called Wanaheda.
No. 5213 Official Gazette Extraordinary 21 May 1986 3
2. SAMESTELLING VAN DORP
Die dorp bestaan uit 243 erwe genommer 1 tot 243, 3 oop ruimtes genommer 244 tot 246 en strate soos aangedui op Algemene Plan K. 202(A.626/85).
3. TITELVOORWAARDE
Die volgende voorwaarde moet ten gunste van die plaaslike bestuur geregistreer word teen die titelbewyse van aile erwe:
Die erf mag benut of geokkupeer word slegs vir doeleindes wat strook met, en die benutting of okkupasie van die erf sal te aile tye onderworpe wees aan, die bepalings van die Dorpsbeplanningskema van Windhoek wat ingevolge die Dorpsbeplanningsordonnansie 1954 (Ordonnansie 18 van 1954) antwerp en goedgekeur is.
No. AG. 24
VERKLARING VAN WANAHEDA (UITBREIDING 1) TOT
GOEDGEKEURDE DORP
1986
Kragtens artikel 13 van die Ordonnansie op Dorpe en Grondverdeling 1963 (Ordonnansie 11 van 1963) verklaar ek hierby die gebied voorgestel op Algemene Plan K. 208 (A.558/85) tot goedgekeurde dorp.
Die voorwaarde ingevolge waarvan die aansoek om verlof tot stigting van die betrokke dorp toegestaan is, word ingevolge genoemde artikel 13 in die Bylae uiteengesit.
LOUIS PIENAAR Adm inistrateur-generaa l Windhoek, 9 Mei 1986
BYLAE
1. NAAM VAN DORP
Die dorp heet Wanaheda (Uitbreiding 1).
2. COMPOSITION OF TOWNSHIP
The township comprises 243 erven numbered 1 to 243, 3 open spaces numbered 244 to 246 and streets as indicated in General P lan K. 202(A.626/85).
3. CONDITION OF TITLE
The following condition shall be registered in favour of the local authority against the title deeds of all erven.
The erf shall be used or occupied only for purposes which are in accordance with, and the use or occupation of the erf shall at all times be subject to, the provisions of the Windhoek Town Planning Scheme prepared and approved in terms of the Town Planning Ordinance, 1954 (Ordinance 18 of 1954).
No. AG. 24
DECLARATION OF WANAHEDA (EXTENSION I) TO BE AN
APPROVED TOWNSHIP
1986
Under section 13 of the Townships and Division of Land Ordinance, 1963 (Ordinance 11 of 1963), I hereby declare the area represented by General PlanK. 208(A.558/85) to be an approved township.
The condition subject to which the application for permission to establish the township concerned has been granted, is set forth in the Schedule in terms of the said section 13.
LOUIS PIENAAR Adm inistrator-General Windhoek, 9 May 1986
SCHEDULE
1. NAME OF TOWNSHIP
The township shall be called Wanaheda (Extension 1).
4 Buitengewone Offisiele Koerant 21 Mei 1986 No. 5213
2. SAMESTELLING VAN DORP
Die dorp bestaan uit 182 erwe genommer 251 tot 432, 1 oop ruimte genommer 433 en strate soos aangedui op Algemene Plan K. 208(A.558/85).
3. TITELVOORWAARDE
Die volgende voorwaarde moet ten gunste van die plaaslike bestuur geregistreer word teen die titelbewyse van aile erwe:
Die erf mag benut of geokkupeer word slegs vir doeleindes wat strook met, en die benutting of okkupasie van die erf sal te aile tye onderworpe wees aan, die bepalinge van die Dorpsbeplanningskema van Windhoek wat ingevolge die Dorpsbeplanningsordonnansie 1954 (Ordonnansie 18 van 1954) ontwerp en goedgekeur is.
Goewermentskennisgewing
DEPARTEMENT VAN BURGERSAKE EN MANNEKRAG
No. 98 1986
VERKLARING VAN PERSOON TOT BEHOORLIK VERKOSE LID VAN DIE WETGEWENDE VERGADERING VAN
DIE DAMARAS
Ingevolge artikel 2(2) van die Partylysverkiesingswysigingsproklamasie, 1981 (Proklamasie AG. 24 van 1981), maak ek hierby bekend dat ek Bernhard Kaenda Gaiseb op 13 Mei 1986 uit hoofde van die lasgewing vervat in Proklamasie AG. 22 van 1986 tot behoorlik verkose lid van die Wetgewende Vergadering van die Damaras verklaar het met ingang van genoemde datum.
P.J.H. VAN DER WESTHUIZEN Hoofverkiesingsbeampte Windhoek, 13 Mei 1986
2. COMPOSITION OF TOWNSHIP
The township comprises 182 erven numbered 251 to 432, 1 open space numbere d 433 and streets as indicated on General Plan K. 208(A.558/85).
3. CONDITION OF TITLE
The following condition shall be registered in favour of the local authority against the title deeds of all erven:
The erf shall be used or occupied on ly for purposes which are in accordance with, and the use or occupation of the erf shall a t all times be subject to, the provisions of the Windhoek Town Planning Scheme prepared and approved in terms of the Town Planning Ordinance, 1954 (Ordin.ance 18 of 1954).
Government Notice
DEPARTMENT OF CIVIC AFFAIRS AND MANPOWER
No. 98 1986
DECLARATION OF PERSON TO BE A DULY ELECTED MEMBER OF THE LEGISLATIVE ASSEMBLY OF THE
DAMARAS
In terms of section 2(2) of the Party List Elections Amendment Proclamation, 1981 (Proclamation AG. 24 of 1981), I hereby make known that by virtue of the direction contained in Proclamation AG. 22 of 1986 I have on 13 May 1986 declared Bernhard Kaenda Gaiseb to be a duly elected member of the Legislative Assembly of the Damaras with effect from the said date.
P.J.H. VAN DER WESTHUIZEN Chief Electoral Officer Windhoek, 13 May 1986