05 february 2016, platinum weekly, 50 marais street, tel ... of 05 feb 2016 pw.pdf · “wêreld...

1
p 15 05 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] “A world-class city where all communities enjoy a high quality of life” Human Communications 124663 Cancellation of Tenders RLM/DTIS/0075/2014/15: Waterkloof Eskom 88kV Interconnection Link Line (Phase 2) RLM/MM/0089/2014/15: Appointment of Cooperatives for Maintenance and Management of Rustenburg Taxi Ranks and Ablution Blocks RLM/BTO/0013/2014/15: Supply and Delivery of Protective Clothing RLM/DTIS/0041/2015/16: Delivery of Water through Water Tankers to Various Areas of Rustenburg Local Municipality Kindly note that the Municipality is withdrawing the above tenders that were advertised in the Sowetan and Platinum Weekly, however the Municipality will advertise the similar services in the future. Please be on the look-out in print media. We apologise for any inconvenience this might have caused. Mr SV Makona Acting Municipal Manager LOCAL MUNICIPALITY Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het 4 Februarie – Wêreld Kankerdag http://www.worldcancer- day.org/– die kollig geplaas op die stryd teen kanker. Van- jaar was die tema en slagspreuk: ‘Ons kan. Ek kan.” Soos elke jaar, het KANSA beloof om weer vanjaar onder- steuning te bied en om te help om die stryd teen hierdie gevreesde siekte te oorwin. Hierdie veldtog moedig almal aan om aktief deel te neem om individueel en as ‘n gesa- mentlike poging te help dat elkeen sy risiko vir kanker verminder, om aan almal wat dit nodig het, kankersorg te bied en om die stryd teen kanker onder die aandag van die aangewese mense op die hoogs moontlike politieke vlak te bring. “Wêreld Kankerdag is een enkele inisiatief wat die hele wêreld aanspoor om hande te vat en te verenig om saam te baklei teen ‘n wêreldwye kankerepidemie. Ons daag alle korporatiewe instansies, organisasies, families, vrien- de en individue uit om hulle te verbind om die inisiatief te ondersteun en om Suid-Afrika ‘n land te maak wat vry is van kanker,” sê Elize Joubert, KANSA se uitvoerende hoofbeampte. Maatskappye kan betrokke raak deur seker te maak dat die werkplek ‘n gesonde omgewing vir mense is om in te werk. Hulle kan ook werknemers in die werkplek aanmoedig om gesonde lewenswyses te kies en om hulle te help om ge- sonde keuses te maak wat goeie gesondheid sal bevorder. Van hierdie keuses sluit die volgende in: om genoeg vars groen- te en vrugte in seisoen te eet, om vetinname te verminder en om alkohol te vermy of die inname daarvan te verminder, om ‘n gesonde liggaamsgewig te handhaaf deur gereeld oefening te doen en om ‘n aktiewe lewe te lei en om nie tabakprodukte te gebruik nie (http://www.cansa.org.za/adopt-a-balanced- lifestyle/). KANSA moedig mense aan om gereeld mediese ondersoeke en siftingstoetse (http://www.cansa.org.za/adopt- a-balanced-lifestyle/) vir kanker te ondergaan om hul kanse te vergroot om vroegtydig kanker op te spoor en te diagnoseer. Vroeë opsporing verhoog die kanse tot suksesvolle behandel- ing. KANSA Sorgsentra beskik oor mense wat vroeë opspor- ingstoetse doen en programme aan die publiek bied om die risiko van kanker te verminder. Nege Mobiele Gesondheidskli- nieke (http://www.cansa.org.za/cansa-mobile-health-clinics/) bied ook siftingstoetse en vroeë opsporingsprogramme aan mense wat in verafgeleë plekke woon. Joubert voeg by: “Elke mens kan op baie verskillende maniere betrokke raak in die stryd teen kanker. Daar is ook projekte en YHOGWRJWH VRRV GLH 1R+DLU6HO¿HYHOGWRJ KWWSZZZQRKDLU- VHO¿HFRP]D HQRI GLH µ7DONLQJ +DQGV¶SURMHN´ Vir meer inligting besoek www.cansa.org.za of kontak KANSA tolvry by 0800 22 66 22 of by [email protected] of stuur ‘n HSRV QD LQIR#FDQVDRUJ]D RI YROJ .$16$ RS 7ZLWWHU #&$1- 6$ KWWSZZZWZLWWHUFRP#&$16$ RI VOXLW DDQ E\ .$16$ E\ )DFHERRN &$16$ 7KH &DQFHU $VVRFLDWLRQ RI 6RXWK $IULFD Rustenburg – Die Hoërskool Rustenburg se swemmers het die naweek van 16 Januarie aan die ouderdomsgroep 4-kampioen- skap deelgeneem. -DQD &RHW]H ZDV HHUVWH LQ GLH PYU\VODJ P UXJVODJ PYOLQGHUVODJ HQ PUXJVODJ Elisna Nel was eerste in 400m-individuele wisselslag en PYU\VODJ HQ WZHHGH LQ PYU\VODJ PUXJVODJ P ERUVVODJ PYOLQGHUVODJ HQ PUXJVODJ Wêreld Kankerdag – ons kan almal saam baklei teen kanker Soos Rusties in die water +LHU ZRUG GLH VSRUWVRRUWH ZDW E\ GLH VNRRO EHRHIHQ ZRUG YHUWHHQZRRUGLJ 1DWXXUOLN LV JHHQ ¿OPVNRRW YROOHGLJ VRQGHU GLH LPPHUJHZLOGH 6X]LH GLH JURHQ PRWRUWMLH ZDW VR GHHO LV YDQ 5XVWLHODQG VRRV GLH ¿FXVERRP RS GLH VNRROZDSHQ QLH Die kameraspan besig in die verbruikerstudieklas. Find more cars at www. platinumweekly. co.za Find more classi- ¿HGV DW www. platinumweekly. co.za Find more jobs at www.platinum- weekly.co.za Find all ten- ders at www. Rustenburg ± 'LH 6NROH 7RS VSDQ YDQ GLH WHOHYLVLHNDQDDO N\N1(7 KHW 0DDQGDJ Februarie 2016 die Hoërskool Rustenburg geleentheid gegee om hul eie top 10 te kies en sommer terselfdertyd met Rustieland te spog. Dit het vir groot opgewondenheid onder die Rusties gesorg en nie eers die warm son kon hul geesdrif demp nie. Rusties kies Skole Top 10

Upload: vuanh

Post on 29-Aug-2019

212 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 05 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel ... of 05 Feb 2016 PW.pdf · “Wêreld Kankerdag is een enkele inisiatief wat die hele wêreld aanspoor om hande te vat en

p 1505 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

“A world-class city where all communities enjoy a high

quality of life”

Human Communications 124663

Cancellation of Tenders

RLM/DTIS/0075/2014/15: Waterkloof Eskom 88kV Interconnection Link Line

(Phase 2)

RLM/MM/0089/2014/15: Appointment of Cooperatives for Maintenance and

Management of Rustenburg Taxi Ranks and Ablution Blocks

RLM/BTO/0013/2014/15: Supply and Delivery of Protective Clothing

RLM/DTIS/0041/2015/16: Delivery of Water through Water Tankers to Various Areas of

Rustenburg Local MunicipalityKindly note that the Municipality is withdrawing the above tenders that were advertised in the Sowetan and Platinum Weekly, however the Municipality will advertise the similar services in the future. Please be on the look-out in print media.

We apologise for any inconvenience this might have caused.

Mr SV Makona Acting Municipal Manager

LOCAL MUNICIPALITY

Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het 4 Februarie – Wêreld Kankerdag http://www.worldcancer-day.org/– die kollig geplaas op die stryd teen kanker. Van-jaar was die tema en slagspreuk: ‘Ons kan. Ek kan.” Soos elke jaar, het KANSA beloof om weer vanjaar onder-steuning te bied en om te help om die stryd teen hierdie gevreesde siekte te oorwin. Hierdie veldtog moedig almal aan om aktief deel te neem om individueel en as ‘n gesa-mentlike poging te help dat elkeen sy risiko vir kanker verminder, om aan almal wat dit nodig het, kankersorg te bied en om die stryd teen kanker onder die aandag van die aangewese mense op die hoogs moontlike politieke vlak te bring. “Wêreld Kankerdag is een enkele inisiatief wat die hele wêreld aanspoor om hande te vat en te verenig om saam te baklei teen ‘n wêreldwye kankerepidemie. Ons daag alle korporatiewe instansies, organisasies, families, vrien-de en individue uit om hulle te verbind om die inisiatief te ondersteun en om Suid-Afrika ‘n land te maak wat vry is van kanker,” sê Elize Joubert, KANSA se uitvoerende hoofbeampte. Maatskappye kan betrokke raak deur seker te maak dat die werkplek ‘n gesonde omgewing vir mense is om in te werk. Hulle kan ook werknemers in die werkplek aanmoedig om gesonde lewenswyses te kies en om hulle te help om ge-sonde keuses te maak wat goeie gesondheid sal bevorder. Van hierdie keuses sluit die volgende in: om genoeg vars groen-te en vrugte in seisoen te eet, om vetinname te verminder en om alkohol te vermy of die inname daarvan te verminder, om ‘n gesonde liggaamsgewig te handhaaf deur gereeld oefening te doen en om ‘n aktiewe lewe te lei en om nie tabakprodukte te gebruik nie (http://www.cansa.org.za/adopt-a-balanced-lifestyle/). KANSA moedig mense aan om gereeld mediese ondersoeke en siftingstoetse (http://www.cansa.org.za/adopt-a-balanced-lifestyle/) vir kanker te ondergaan om hul kanse te vergroot om vroegtydig kanker op te spoor en te diagnoseer. Vroeë opsporing verhoog die kanse tot suksesvolle behandel-

ing. KANSA Sorgsentra beskik oor mense wat vroeë opspor-ingstoetse doen en programme aan die publiek bied om die risiko van kanker te verminder. Nege Mobiele Gesondheidskli-nieke (http://www.cansa.org.za/cansa-mobile-health-clinics/) bied ook siftingstoetse en vroeë opsporingsprogramme aan mense wat in verafgeleë plekke woon. Joubert voeg by: “Elke mens kan op baie verskillende maniere betrokke raak in die stryd teen kanker. Daar is ook projekte en

-

Vir meer inligting besoek www.cansa.org.za of kontak KANSA tolvry by 0800 22 66 22 of by [email protected] of stuur ‘n

- Rustenburg – Die Hoërskool Rustenburg se swemmers het die naweek van 16 Januarie aan die ouderdomsgroep 4-kampioen-skap deelgeneem.

Elisna Nel was eerste in 400m-individuele wisselslag en

Wêreld Kankerdag – ons kan almal saam baklei teen kanker

Soos Rusties in die water

Die kameraspan besig in die verbruikerstudieklas.

Find more cars at www.platinumweekly.co.za Find more classi-

www.platinumweekly.co.za Find more jobs at www.platinum-w e e k l y. c o . z a Find all ten-ders at www.

Rustenburg

Februarie 2016 die Hoërskool Rustenburg geleentheid gegee om hul eie top 10 te kies en sommer terselfdertyd met Rustieland te spog. Dit het vir groot opgewondenheid onder die Rusties gesorg en nie eers die warm son kon hul geesdrif demp nie.

Rusties kies Skole Top 10