tema van die jaar / theme of the year: leef eg en reg be … · 2017. 8. 29. · tema van die jaar...

8
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT 23 Dear Parents / Geagte Ouers Last week was a very busy week. I want to thank all our learners for their excellent performances on the sports fields and the stages. Our Evers did exceptionally well in all the codes we participated in. Daar is ouers wat voel dat ons leerders beter kon doen teen Durbanville (Laerskool en Voorbereiding), maar diegene sal maar altyd onregverdige druk op kinders plaas ongeag die omstandighede. Die ironie is dat daar ook ouers by Durbanville was, wat sal voel dat hulle betrokke spanne ook beter kon doen. Die groepies is maar altyd alomteenwoordig. The two Durbanville schools are now approximately 2 200 in size and possibly the largest school in South Africa. It is in that context that we are proud of our own 1 300 learners. They gave the Durbies a tough day on the field. It seems that we are always stronger in the Chess. Congratulations to all our boys and girls. Ons is ook baie trots op ons ouers. Dit was dikwels onder moeilike omstandighede, maar julle mooi ondersteuning van ons EVERS was werklik vir ons ‘n riem onder die hart. Ek het op menige velde/bane om of by van ons ouers gestaan. Ons sal later meer voll edig kommunikeer oor die interskole teen Durbanville. IT IS DAMUS!! Remember Evers ... “If you do anything just for the money you don’t succeed.” MAAR - Ons gesindheid is om ‘n verskil te bewerkstellig met ons bydraes tot DAMUS! Dankie vir elke inset! Kom ons ondersteun hierdie GEMEENSKAPSPROJEK van ons skool. Dit is die hart van ons kinders (en ouers) wat ons wil aanspreek om DAMUS uit te leef: Ons gee/We give. Mag u ’n pragtige week hê. Evergroete SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 29-08-2017 BRIEWE WAT DIE EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS: WINE AUCTION DAMUS FLYER DAMUS REëLINGS DAMUS: FLOORPLAN GROUND LEVEL DAMUS: VLOERPLAN MIDDELSTE VLOER

Upload: others

Post on 10-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:

LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT

23

Dear Parents / Geagte Ouers

Last week was a very busy week. I want to thank all our learners for their excellent performances on the sports fields and the stages.

Our Evers did exceptionally well in all the codes we participated in.

Daar is ouers wat voel dat ons leerders beter kon doen teen Durbanville (Laerskool en Voorbereiding), maar diegene sal maar altyd

onregverdige druk op kinders plaas – ongeag die omstandighede. Die ironie is dat daar ook ouers by Durbanville was, wat sal voel dat

hulle betrokke spanne ook beter kon doen. Die groepies is maar altyd alomteenwoordig.

The two Durbanville schools are now approximately 2 200 in size and possibly the largest school in South Africa. It is in that context that

we are proud of our own 1 300 learners. They gave the Durbies a tough day on the field. It seems that we are always stronger in the

Chess. Congratulations to all our boys and girls.

Ons is ook baie trots op ons ouers. Dit was dikwels onder moeilike omstandighede, maar julle mooi ondersteuning van ons EVERS was

werklik vir ons ‘n riem onder die hart. Ek het op menige velde/bane om of by van ons ouers gestaan. Ons sal later meer volledig

kommunikeer oor die interskole teen Durbanville.

IT IS DAMUS!! Remember Evers ...

“If you do anything just for the money you don’t succeed.”

MAAR - Ons gesindheid is om ‘n verskil te bewerkstellig met ons bydraes tot DAMUS! Dankie vir elke inset!

Kom ons ondersteun hierdie GEMEENSKAPSPROJEK van ons skool. Dit is die hart van ons kinders (en ouers) wat ons wil aanspreek om

DAMUS uit te leef: Ons gee/We give.

Mag u ’n pragtige week hê. Evergroete SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES

EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER

29-08-2017

BRIEWE WAT DIE EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS:

WINE AUCTION DAMUS FLYER

DAMUS REëLINGS

DAMUS: FLOORPLAN – GROUND LEVEL

DAMUS: VLOERPLAN – MIDDELSTE VLOER

Page 2: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

BELANGRIKE DATUMS:

IMPORTANT DATES:

29 Aug: Hokkie: o/14A Seuns vs Bastion – Weg

Hokkie: o/9 Toernooi by H/S Dville

Skaakwedstryde vs L/S Webnerstraat (Weg)

30 Aug: Assessment: Gr 5 – Add. Lanuage

Assessment: Gr 6 – History

Assessment Gr 7 – History

Chess matches vs Welgemoed (Away)

31 Aug: Hokkie: o/14A Dogters vs Mikro (Fairmont Astro)

Hokkie: o/14A Seuns vs Mikro (Weg)

GEEN SPORTOEFENINGE

Leerders dra gewone klere

DAMUS: 16:45 – Verwelkoming in Vierkant

DAMUS: 20:30 – Alle leerders gaan huis toe

01 Sep: Learners wear civvies

Chess: Speed Chess Tournament (Away)

Rugby: u/13 C & D Teams depart to Clanwilliam

Ever Ads in

02 Sep: Rugby: o/13 C & D spanne keer terug

WISDOM FOR THE WEEK

KONTAKINLIGTING / CONTACT

INFORMATION

Indien u e-posadres of selfoonnommer in die

afgelope ses maande verander het, en u ons nog nie

in kennis gestel het nie, kan u asb. ‘n e-pos stuur

met die nuwe inligting na: [email protected]

Sodoende sal u alle inligting en belangrike

kennisgewings en kommunikasie van die skool

ontvang.

If your email address or cell phone number has

changed over the past six months, and you have not

yet done so, please inform the school, by sending an

email to [email protected]. By keeping your

details updated, you will receive all communication

and important notifications from school.

EISTEDDFODUITSLAE

Klawerbord:

Christine Vlok: Lof x2

Gedigte:

Nina Spies: Lof

Carli Murray: Lof

Nico Geldenhuys: Lof

Reece Proudfoot: Lof

Daniel Cassisa: Hoogste lof

Zander de Wit: Lof

Xander de Jager: Lof

Tristan Lotz: Hoogste Lof

Alexa Schoevers: Lof

Josie Britz: Lof

Sophia Rademeyer: Hoogste lof

Tiame van Vuuren: Lof

Marnus Palmer: Lof

Jani Peens: Lof

Nicole Londt: Lof

Tian Strydom: Lof

Marius Visagie: Hoogste lof

Piano Duet:

Ronan Gain & Stefan Milakovic: Honours

Poems:

Cliah Jack: Highest Honours

Ava Bartlett: Highest Honours

Samantha Davey: Highest Honours

Manon van Aarde: Honours

Gaby de Villiers: Highest Honours

Tamara Kleinjan: Highest Hounours

Caitlin Malarack: Honours

Mischa Teubes: Lof

Jodie Ramackers: Lof

Klavier:

Stephan Strydom: Lof

Kara Vlok: Lof en Eervolle vermelding

Didaktiese klasse / Didactical Classes

Neem asb. kennis dat daar Donderdag, 31 Augustus 2017

geen Didaktiese klasse sal wees nie as gevolg van

Damus. Kindly take note that there will be no Didactical

Classes on Thursday, 31 August 2017, due to Damus.

Page 3: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

GR. 7 ENTREPRENEURSDAG

7 SEPTEMBER

Yippee! It’s almost

Entrepreneurs Day!

Remember to bring

your money on

Thursday, 7

September!

BIBLIOTEEK/LIBRARY

South Africa commemorates National Book Week: 4-10 September.

Reading statistics report that only 14% of the South African population are active book readers and a mere 5% of parents read to their children. National Book Week is an important initiative in encouraging the nation to value reading as a fun and pleasurable activity and to showcase how reading can easily be incorporated into one’s daily lifestyle. NBW wishes to spread the love of books and reading to every corner of South Africa.

Geniet ‘n heerlike boekeweek saam met u kind. Praat met u kind oor die belangrikheid van lees en boeke, asook hoe om boeke op te pas. Lees ‘n storie of soek interessante feite!

Vier Vrydag, 8 September, saam met die wêreld Internasionale Geletterdheidsdag!

National Book Week’s #BUYABOOK campaign begins on 30 August, 2017 and is being supported by 3 major book retailers: ExclusiveBooks, Bargain Books and Takealot. Go check it out!

EVERJAS PARKERING / EVERJAS PARKING

Daar is twee plekke voor die Everjas gereserveer vir

Everjaspersoneel. Ons vra dat u dit asb. respekteer

gedurende Everjasure. Hierdie reëling is vir die aflaai van

voorraad, asook om die veiligheid van hierdie personeel te

verseker, wat na skoolure die winkel moet toesluit.

U samewerking word hoog op prys gestel.

Page 4: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

DAMUS HAARSPROEISTALLETJIE

Vang gees met "gekleurde" hare! Find us in the Art

Classroom. Green, blue, red... choose your colours!

1 streep: 4 kaartjies

2 stripes: 8 tickets

3 strepe: 12 kaartjies

DAMUS: 31 AUGUSTUS 2017

Onthou om R2 - kaartjies te koop vir speletjies en aankope. Alle kos by “Ever Food Lane” kan met R2 - kaartjies of kontant gekoop

word.

Remember to buy your R2 tickets for the games and purchases. Both R2 tickets and cash may be used to buy food at the Ever

Food Lane.

Wat is daar om te geniet / What is there to enjoy?

Kerrie & Rys, Koektafels, Poedings, Pannekoeke, Roomyse, Worsrolle, Hamburgers, Koeldranke, Spookasem, Koffiekroeg

WAAR?

Alles in die “Ever Food Lane” langs die sportvelde.

DAMUS 2017

TOMBOLA

Ons benodig enige artikels wat by die huis rondlê en nie

gebruik word nie. Skenk dit asseblief vir ons stalletjie!

Everthing, and anything, will do - from a needle to an anchor.

Gr. 4A4

Page 5: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

DAMUS – EVERRADIO

Hierdie jaar is daar ‘n opwindende nuwe toevoeging tot DAMUS… EVERRADIO! Gedurende die aand sal daar heerlike musiek, wat

deur ons eie Evers gekies is, gespeel word. If you are a learner, or a parent of Eversdal Primary School, feel free to send your song

suggestions to Mrs A. Burger ([email protected]) before/on Wednesday, 30 August 2017. Daarmee saam is ons Evers ook

welkom om voor die tyd of tydens DAMUS ‘n boodskap te bring wat uitgesaai sal word. I’m sure your friends will be excited to hear a

special message especially for them. Ons sien uit om van ons Evers te hoor!!

DAMUS 2017

GRAAD 5 - POEDING

Die Graad 4 groep dra by tot die stalletjie. Moet asseblief nie roomys stuur nie. Daar is ‘n aparte roomysstalletjie. Ons benodig

poeding (gebak en koud), jellie, vla en blikkies gemengde vrugte.

DAMUS 2017

GRADE 5 – PUDDING

The Grade 4 group is responsible for contributing to this stall. Please do not send ice-cream. As there is a separate ice-cream stall.

We require pudding (baked and cold), jelly, custard and tins of mixed fruit.

DAMUS PHOTOBOOTH

“A picture is worth a thousand words!”

Gather your friends for some funfilled memories at the Damus Photo Booth. With only 3 tickets,you can capture special

memories of you and your friends!

Page 6: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

OUERDAGBOEK / PARENT DIARY

PLEASE TAKE NOTE OF THE FOLLOWING IMPORTANT DATES:

Hokkie en skaakoefeninge gaan voort, soos op die buitemuurse program.

No Cross Country or Netball practises this week.

Rugbyspanne wat gaan toer of aan toernooie gaan deelneem, sal oefen. Oefentye word deur afrigters aan ouers gekommunikeer.

OUERDAGBOEK:

Tuesday, 29 August 2017:

u/14A Hockey Boys vs Bastion

u/9 Hockey Tournament at Durbanville High School

Chess vs Webner Street P/S (AWAY)

Wednesday, 30 August 2017:

Chess vs Welgemoed (AWAY)

Thursday, 31 August 2017:

u/14A Hockey Boys and Girls vs Mikro. Girls at Fairmont Astro & Boys at Mikro P/S

Friday, 1 September 2017:

Chess: Speed Chess Tournament at Paarl Boys

u/13C & D Rugby Tour leave for Clanwilliam

Saturday, 2 September 2017:

u/13C & D Rugby tour returns.

Monday, 4 September 2017:

Last Hockey practise for the season.

Thursday, 7 September Winter sport end of season “braai” for u/13 (only Gr 7 learners) hockey, rugby and netball players

RUGBY:

Rugbyuitslae teen Voorbereidingskool Durbanville en Laerskool Durbanville weg gespeel op 22 en 26 Augustus. Baie geluk aan die volgende spanne wat óf gewen óf gelykop resultate behaal het. o/7 A gelykop 10 elk

o/7 F wen 25-15

o/8 E wen 25-10

o/10 C teen Dville o/10 D wen 56-5

o/13 B wen 18-17

o/13 E wen 19-17

LANDLOOP:

Verlede week se landloopbyeenkoms was vriendskaplik. Baie dankie aan al ons Evers wat gaan hardloop het.

SKAAK:

Gespeel teen Durbanville, 20 Augustus. Wel gedaan, Evers!

o/11 wen 4 – 2

u/11 won 5 – 1

Page 7: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

HOCKEY

Congratulations to the following sides who either won or drew their matches vs Durbanville Prep on Wednesday, 23 August 2017.

All the matches were played at Durbanville Prep.

NETBAL:

Ligawedstryde teen Kenridge L/S gespeel op 21 Augustus.

o/7D – wen

u/8B – won

u/8C – won

o/9A – wen

o/9B – wen

o/9C – wen

o/9D – gelykop

o/9E – wen

u/10B – won

u/10C – drew

u/10D – drew

o/11B – wen

o/11C – gelykop

o/11D – wen

u/12B – won

u/12C – won

u/12D – won

o/13B – wen

o/13D – wen

Wedstryde gespeel teen Durbanville, op 23 & 26 Augustus.

o/9B – wen

o/9C – wen

o/9D – wen

u/12C – won

u/12E – won

NEEM KENNIS:

SKAAK

Skaakfooie kan via EFT betaal word en die bewys van betaling kan ge-epos word na die finansiële kantoor. Andersins kan u die

kontant in die koevert wat voorsien word, plaas en by die finansiële kantoor ingee. Skaakpersoneel hanteer geen kontant nie.

[email protected]

BOYS:

u/7A won 6-1

u/7B won 3-2

u/7C won 6-0

u/7D won 4-0

u/7E won 3-1

u/8A won 3-0

u/8B won 3-0

u/8C won 2-0

u/8D won 4-3

u/8E won 3-1

u/9B drew 4-4

u/9C won 2-1

GIRLS: u/7D won 4-2

u/7E won 1-0

u/8A won 6-1

u/8B won 6-1

u/8C won 8-0

u/8D won 8-0

u/8E won 3-2

u/9A won 4-0

u/9B won 3-2

u/9F won 4-0

BOYS: u/10D drew 4-4

u/11A drew 2-2

u/11B won 2-1

u/11C won 1-0

u/11C vs Dville u/11D won 1-0

u/14A won 2-0

u/14B drew 1-1

u/14C drew 0-0

u/14D vs Dville u/12C won 1-0

GIRLS: u/10B drew 3-3

u/10D won 2-1

u/10E drew 1-1

u/10F won 6-0

u/11B drew 0-0

u/14A drew 0-0

u/14B won 4-1

u/14D vs Dville u/12C drew 0-0

Page 8: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE … · 2017. 8. 29. · TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT • 23 Dear Parents / Geagte

ALGEMENE SPORTNAVRAE / GENERAL

SPORT ENQUIRIES:

[email protected]

CONFIDENTIAL AND MORE SPECIFIC

ENQUIRIES PLEASE REDIRECT TO:

Mrs Salomina du Plessis

Head of Sport

082 766 1953

[email protected]