superugby - week 6platinumbushvelder.co.za/archives/2017 archived newspapers/2017 … · stormers...

1
Highlanders vs Rebels In Dunedin verwoes die Hooglanders die Rebelle met 51-12 ou grote. Die Highlanders speel die eerste keer die seisoen goeie ruggas. Die Rebels het volgende ‘n loslootjie met die Highlanders wat tuis teen die Blues gaan uitdraf. Blues vs Force Hierdie game was uiters vervelig en planlose rugby van beide spanne is opgedis in Auckland. Die Blues wen uiteindelik 24-15. Die Force se volgende game is teen die Kings in Perth met die Blues wat teen die Highlanders in Dunedin gaan uitdraf. Chiefs vs Bulle Die Bul vreet al weer van die vloer af in Hamilton ou grote... Hulle het weliswaar met rustyd 9-3 voor- geloop in Hamilton. Maar o Donderdag! Toe daag hulle nie in die tweede helfte op nie, en verloor 28- 12. Die Chiefs met bal in hand is voorwaar bobaas ou grote. Die verbysterende manier waarop voor- en agterspelers kombineer is net in ‘n ander klas. Volgende reis die Bulle Tokio toe om hopelik nie aan ‘n sirkus te gaan deelneem nie, en moet teen die Japannese Wolwe gaan uitdraf. Die Chiefs op hulle beurt reis SA toe om teen die Stormers op Nu- weland te gaan kragte meet. Interessante enetjie hierdie ou grote... Reds vs Hurricanes Die Canes moes regtig hard werk vir hierdie oor- winning in Brisbane en klop die Reds 34-15. Dit was ‘n lekker lewendige game en het goeie rug- gas opgelewer. Die Canes speel volgende teen die Waratahs in Wellington met die Reds wat in ‘n Aussie derby teen die Brumbies in Canberra gaan uitdraf. Stormers vs Cheetahs Die Kapenaars speel goeie rugby en klop die Chee- tahs gemaklik 53-10. Die tuisspan se heelagter SP Marias was op sy stukke en het vanuit die laaste vesting die verdediging van die Blikore behoorlik getoets. Die Cheetahs het gelukkig ‘n loslootjie om hulle wonde te lek met die onoorwonne Kapenaars wat voor ‘n groot toets te staan gaan kom op Nuwe- land. Hier sal hulle teen die Chiefs moet uitdraf wat ook nog onoorwonne is... Hierdie gaan beslis ‘n ou rillertjie wees! Groot kanonne sal hier die wa deur die drif trek ou grote… grotes! Leeus vs Haaie In Jo’burg wen die Leeus 34-29 maar was op die dag nie beste span nie. Omstrede beslissings deur die wedstryd beamptes, beter bekend as ‘n ref, het die Haaie die game gekos. Die spel van die jong opkomende ster in SA Rugby, Curwin Bosch, het duisende laat regop sit. Sy strafdoel van 60 meter was ongelooflik en die puik skepdoel was die kersie op die koek. Die jong mannetjie is ‘n totale speler en is bestem vir groot dinge. Die Leeus het volgen- de ‘n loslootjie wat dalk sal help om die trane af te vee met die nuus van Coach Ackers wat aan die einde van die seisoen die land verlaat. Die Haaie speel tuis teen die Jaguars in Durban. Waratahs vs Crusaders Die Crusaders klop die Tahs op hulle tuisveld in Sydney 41-22. Dit was dalk die beste vertoning deur die Saders tot dusver vanjaar. Die Saders het dan ook ‘n loslootjie volgende met die Tahs wat in Wellington teen die Hurricanes gaan uitdraf. Nag ou grote… P08 7 APRIL 2017, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] Platinum Publishers (Pty) ltd t/a Platinum Bushvelder disclaims all liability for any loss, damage, injury or expense, however caused, arising from the use of or reli- ance upon, in any matter, the information provided through this publication and does not warrant the truth, accuracy or completeness of the information provided. ... Jou herinnering van die komende gebeure... FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK Marakele National Park’s Marakele Marathon 8 Apr '17 TBZ: Marakele National Park 012-426 5304 Veiling: 21 Apr '17 TBZ: Skougronde Thabazimbi 076-101 9996 Bid saam Angus vir ons land 22 Apr '17 SWARTKLIP: Swartklip Rugby club 084-512 9046 Kom reis saam met HFM op die MSC Sinfonia 27-30 Apr '17 MSC SINFONIA 014-777-1583 Bloedbank Aksie (SANBS) * Kom skenk bloed! 3 Mei '17 TBZ: NG Kerk saal 014-772 2270 Trou Uitstalling 5 Mei '17 TBZ: Mari’s Photography 083-998 7374 Build It Northam, Opening 6 Mei '17 NORTHAM: Build It 014-736 2063 n Koppie Klavier 19 Mei '17 KOEDOESKOP: Anikante Musiekskool 083-261 8884 Thabazimbi – Die ‘indoor’ SANAA Limpopo- Suid kampioenskappe, van 1-2 April 2017 te Thabazimbi, was ‘n reuse sukses! Veskeie skuts van Gauteng en die Noordwes Provin- sie het kom deelneem. ‘n Binnenshuise boogskiet kompetisie verg volgehoue fokus en vorm. Die uitdaging is om 60 pyle na mekaar in die kol te kry. ‘n Telling word bereken uit 300 en ‘n totaal van 60 x’e kan geskiet word. Volwasse en junior skuts durf ‘n 18 yards afstand aan. Cubs (o/13) durf die 10yrds afstand aan. Die Thabazimbi Boogklub spog met verskeie medalje wenners o.a. Maya Broekhuizen wat 300/300 met 38 x’e geskiet het. ‘n Pragtige prestasie vir die opkomende skut. Welgedaan Maya! Verskeie Thabazimbi skuts het op “April gekke-dag” aan hul eerste binnens- huise kompetisie deelgeneem. Voorwaar ‘n geslaagde kompetisie met 85 inskrywings in totaal. Thabazimbi – Christepher Zandberg, ‘n graad 12 leerling aan die Hoërskool Lichtenburg en Eerste rugbyspan speler, het ‘n ernstige knie besering op- gedoen. Die jong lat, woonagtig in Thabazimbi, moet ‘n oper- asie ondergaan om sy ligamente te herstel. Díe oper- asie beloop sowat R 48 000.00. Die Zandberg is nie finansieel in staat om die kostes te dek nie, en beskik ook nie oor medies nie. Hulle vra vir die gemeenskap, waar moontlik, om ‘n bydrae te maak. Daar is alreeds ongeveer R30 000 ingesamel, en die gesin is nog R18 000 kort. Vir verdere besonderhede, kontak 083-665 8767 of 061-075 6286 Thabazimbi – Marina Lottering, graad 11 leerling aan die Hoërskool Frikkie Meyer sal die Limpopo Skole Swem Span verteenwoordig as ‘n beampte by die 2017 SA Skole Swem Kampio- enskappe te Polokwane van 10-13 April. Frank Lottering wat swem af- rig ook by HFM is die Limpopo Skole Swem Span se afrigter tydens die 2017 SA Skole Swem Kampioens- kappe. Maya Broekhuizen van die Thabazimbi boogklub, met haar persoonlike beste telling van 300/300 met 38 x’e. Mooi geskiet en welkom by die 300 klub! Marina Lottering en Frank Lottering ‘n Eerste vir Thabazimbi! HELP ZANDBERG OM KNIE OPERASIE TE ONDERGAAN HFM BY 2017 SA SKOLE SWEM KAMPIOENSKAPPE Superugby - Week 6 Thabazimbi – Marakele National Park’s most popular event, the Marakele marathon and half marathon’s date has been announced to be the 08th of April 2017. This Comrades quali- fier race is brought by SANParks in partnership with SANParks Honorary Rangers and Thaba- zimbi marathon club. This is a unique marathon which takes place inside the park and aims to bring both the or- dinary members of the public as well as the professional running community of South Af- rica to have some fun and take “a run on the wild side”. It also focuses the public and the media’s at- tention on the importance of conservation and highlights various fundraising and tourism ini- tiatives which are key to the functioning of a national park. Furthermore, the marathon provides an oppor- tunity for runners to experience the wild as well as get the opportunity to qualify for the popular Comrades marathon. Participants can choose to complete one of three races, the full marathon which is 42 km, and a half marathon which is 21 km or a 10 km race. There is also a 5 km fun run for the whole family, which is very popular among children and casual supporters. Participants are limited to 300 runners per race and there is no limit on the 5 km fun run. According to Marakele’s Park Manager, Mph- adeni Nthangeni, “This marathon has gained so much momentum and we do it for the people of Thabazimbi and South Africa at large… get- ting an opportunity to run in a big five national park is a thrilling feeling and this event offers that to the participants and we hope this year won’t be any different.” He further added that, “The proceeds from this marathon will go to the Honorary Rangers who will plough it back into the park towards conservation activities.” Those who wish to participate can register online at www.racetime.co.za and manual entries as well as accommodation in the park please contact Elise Coetzer on elisec- [email protected] or fax 086 613 0720. For additional information, contact the South African National Parks (SANParks) on 012 426-5304. 2017 MARAKELE MARATHON Christepher Zandberg

Upload: others

Post on 05-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Superugby - Week 6platinumbushvelder.co.za/archives/2017 Archived Newspapers/2017 … · Stormers vs Cheetahs Die Kapenaars speel goeie rugby en klop die Chee - tahs gemaklik 53-10

Highlanders vs RebelsIn Dunedin verwoes die Hooglanders die Rebelle met 51-12 ou grote. Die Highlanders speel die eerste keer die seisoen goeie ruggas. Die Rebels het volgende ‘n loslootjie met die Highlanders wat tuis teen die Blues gaan uitdraf.

Blues vs ForceHierdie game was uiters vervelig en planlose rugby van beide spanne is opgedis in Auckland. Die Blues wen uiteindelik 24-15. Die Force se volgende game is teen die Kings in Perth met die Blues wat teen die Highlanders in Dunedin gaan uitdraf.

Chiefs vs BulleDie Bul vreet al weer van die vloer af in Hamilton ou grote... Hulle het weliswaar met rustyd 9-3 voor-geloop in Hamilton. Maar o Donderdag! Toe daag hulle nie in die tweede helfte op nie, en verloor 28-12. Die Chiefs met bal in hand is voorwaar bobaas ou grote. Die verbysterende manier waarop voor- en agterspelers kombineer is net in ‘n ander klas.Volgende reis die Bulle Tokio toe om hopelik nie aan ‘n sirkus te gaan deelneem nie, en moet teen die Japannese Wolwe gaan uitdraf. Die Chiefs op hulle beurt reis SA toe om teen die Stormers op Nu-weland te gaan kragte meet. Interessante enetjie hierdie ou grote...

Reds vs HurricanesDie Canes moes regtig hard werk vir hierdie oor-winning in Brisbane en klop die Reds 34-15. Dit was ‘n lekker lewendige game en het goeie rug-gas opgelewer. Die Canes speel volgende teen die Waratahs in Wellington met die Reds wat in ‘n Aussie derby teen die Brumbies in Canberra gaan uitdraf.

Stormers vs CheetahsDie Kapenaars speel goeie rugby en klop die Chee-tahs gemaklik 53-10. Die tuisspan se heelagter SP Marias was op sy stukke en het vanuit die laaste vesting die verdediging van die Blikore behoorlik getoets. Die Cheetahs het gelukkig ‘n loslootjie om hulle wonde te lek met die onoorwonne Kapenaars wat voor ‘n groot toets te staan gaan kom op Nuwe-land. Hier sal hulle teen die Chiefs moet uitdraf wat ook nog onoorwonne is... Hierdie gaan beslis ‘n ou rillertjie wees! Groot kanonne sal hier die wa deur die drif trek ou grote… grotes!

Leeus vs HaaieIn Jo’burg wen die Leeus 34-29 maar was op die dag nie beste span nie. Omstrede beslissings deur die wedstryd beamptes, beter bekend as ‘n ref, het die Haaie die game gekos. Die spel van die jong opkomende ster in SA Rugby, Curwin Bosch, het duisende laat regop sit. Sy strafdoel van 60 meter was ongelooflik en die puik skepdoel was die kersie op die koek. Die jong mannetjie is ‘n totale speler en is bestem vir groot dinge. Die Leeus het volgen-de ‘n loslootjie wat dalk sal help om die trane af te vee met die nuus van Coach Ackers wat aan die einde van die seisoen die land verlaat. Die Haaie speel tuis teen die Jaguars in Durban.

Waratahs vs CrusadersDie Crusaders klop die Tahs op hulle tuisveld in Sydney 41-22. Dit was dalk die beste vertoning deur die Saders tot dusver vanjaar. Die Saders het dan ook ‘n loslootjie volgende met die Tahs wat in Wellington teen die Hurricanes gaan uitdraf.

Nag ou grote…

P08 7 APRIL 2017, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

Platinum Publishers (Pty) ltd t/a Platinum Bushvelder disclaims all liability for any loss, damage, injury or expense, however caused, arising from the use of or reli-ance upon, in any matter, the information provided through this publication and does not warrant the truth, accuracy or completeness of the information provided.

... Jou herinnering van die komende gebeure...FUNKSIE DATUM LOKAAL KONTAK

Marakele National Park’s Marakele Marathon 8 Apr '17 TBZ: Marakele National Park 012-426 5304Veiling: 21 Apr '17 TBZ: Skougronde Thabazimbi 076-101 9996Bid saam Angus vir ons land 22 Apr '17 SWARTKLIP: Swartklip Rugby club 084-512 9046Kom reis saam met HFM op die MSC Sinfonia 27-30 Apr '17 MSC SINFONIA 014-777-1583 Bloedbank Aksie (SANBS) * Kom skenk bloed! 3 Mei '17 TBZ: NG Kerk saal 014-772 2270Trou Uitstalling 5 Mei '17 TBZ: Mari’s Photography 083-998 7374Build It Northam, Opening 6 Mei '17 NORTHAM: Build It 014-736 2063n Koppie Klavier 19 Mei '17 KOEDOESKOP: Anikante Musiekskool 083-261 8884

Thabazimbi – Die ‘indoor’ SANAA Limpopo-Suid kampioenskappe, van 1-2 April 2017 te Thabazimbi, was ‘n reuse sukses! Veskeie skuts van Gauteng en die Noordwes Provin-sie het kom deelneem. ‘n Binnenshuise boogskiet kompetisie verg volgehoue fokus en vorm. Die uitdaging is om 60 pyle na mekaar in die kol te kry. ‘n Telling word bereken uit 300 en ‘n totaal van 60 x’e kan geskiet word. Volwasse en junior skuts durf ‘n 18 yards afstand aan. Cubs (o/13) durf die 10yrds afstand aan. Die Thabazimbi Boogklub spog met verskeie medalje wenners o.a. Maya Broekhuizen wat 300/300 met 38 x’e geskiet het. ‘n Pragtige prestasie vir die opkomende skut. Welgedaan Maya! Verskeie Thabazimbi skuts het op “April gekke-dag” aan hul eerste binnens-huise kompetisie deelgeneem. Voorwaar ‘n geslaagde kompetisie met 85 inskrywings in totaal.

Thabazimbi – Christepher Zandberg, ‘n graad 12 leerling aan die Hoërskool Lichtenburg en Eerste rugbyspan speler, het ‘n ernstige knie besering op-gedoen. Die jong lat, woonagtig in Thabazimbi, moet ‘n oper-asie ondergaan om sy ligamente te herstel. Díe oper-asie beloop sowat R 48 000.00.Die Zandberg is nie finansieel in staat om die kostes te dek nie, en beskik ook nie oor medies nie. Hulle vra vir die gemeenskap, waar moontlik, om ‘n bydrae te maak. Daar is alreeds ongeveer R30 000 ingesamel, en die gesin is nog R18 000 kort. Vir verdere besonderhede, kontak 083-665 8767 of 061-075 6286

Thabazimbi – Marina Lottering, graad 11 leerling aan die Hoërskool Frikkie Meyer sal die Limpopo Skole Swem Span verteenwoordig as ‘n beampte by die 2017 SA Skole Swem Kampio-enskappe te Polokwane van 10-13 April. Frank Lottering wat swem af-rig ook by HFM is die Limpopo Skole Swem Span se afrigter tydens die 2017 SA Skole Swem Kampioens-kappe.

Maya Broekhuizen van die Thabazimbi boogklub, met haar persoonlike beste telling van 300/300 met 38 x’e. Mooi

geskiet en welkom by die 300 klub!

Marina Lottering en Frank Lottering

‘n Eerste vir Thabazimbi! Help Zandberg om knie operasie te ondergaan

HFM BY 2017 SA SKOLE SWEM KAMPIOENSKAPPESuperugby - Week 6

Thabazimbi – Marakele National Park’s most popular event, the Marakele marathon and half marathon’s date has been announced to be the 08th of April 2017. This Comrades quali-fier race is brought by SANParks in partnership with SANParks Honorary Rangers and Thaba-zimbi marathon club. This is a unique marathon which takes place inside the park and aims to bring both the or-dinary members of the public as well as the professional running community of South Af-rica to have some fun and take “a run on the wild side”.It also focuses the public and the media’s at-tention on the importance of conservation and highlights various fundraising and tourism ini-tiatives which are key to the functioning of a national park. Furthermore, the marathon provides an oppor-tunity for runners to experience the wild as well as get the opportunity to qualify for the popular Comrades marathon.Participants can choose to complete one of three races, the full marathon which is 42 km, and a half marathon which is 21 km or a 10 km race. There is also a 5 km fun run for the whole family, which is very popular among children and casual supporters. Participants are limited to 300 runners per race and there is no limit on the 5 km fun run.

According to Marakele’s Park Manager, Mph-adeni Nthangeni, “This marathon has gained so much momentum and we do it for the people of Thabazimbi and South Africa at large… get-ting an opportunity to run in a big five national park is a thrilling feeling and this event offers that to the participants and we hope this year won’t be any different.” He further added that, “The proceeds from this marathon will go to the Honorary Rangers who will plough it back into the park towards conservation activities.”Those who wish to participate can register online at www.racetime.co.za and manual entries as well as accommodation in the park please contact Elise Coetzer on [email protected] or fax 086 613 0720.For additional information, contact the South African National Parks (SANParks) on 012 426-5304.

2017 MARAKELE MARATHON

Christepher Zandberg