matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

42

Upload: chris-van-wyk

Post on 30-Jul-2015

163 views

Category:

Spiritual


17 download

TRANSCRIPT

Page 1: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 2: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

WELKOM!

Page 3: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

“Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly.” (The Message – Matt. 11:28-30)

Page 4: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Flam 22

Ek soek U, o God, my God,ek dors na U, God.Soos ‘n land sonder water,wil ek tot u naderom by U te wees,om by U te wees.

sit

Page 5: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

As ek saans aan U dink, my God,oor U peins in die nag,dan weet ek U help my,U hand ondersteun my.Ek wil naby U bly,ek wil naby U bly.

Page 6: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Want U liefde is meer werd as die lewe,daarom sal ek U vir altyd prys;my hande ophef om u Naam te eer, want U is die Heer vir wie ons lewe, lewe, lewe...

Page 7: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Ek soek U, o God, my God,ek dors na U, God.Soos ‘n land sonder water,wil ek tot u naderom by U te wees,om by U te wees.

Page 8: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

As ek saans aan U dink, my God,oor U peins in die nag,dan weet ek U help my,U hand ondersteun my.Ek wil naby U bly,ek wil naby U bly,ek wil naby U bly.

Page 9: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 10: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

VONKK 45

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

staan

Page 11: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Thank you, Lord, for saving my soul.Thank you, Lord, for making me whole.Thank you, Lord, for giving to meThy great salvation, so rich and free.

Page 12: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

Page 13: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 14: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

staan

Page 15: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 16: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

VONKK 23

Jesus, U is die lig in ons lewe;laat tog nie toe dat die donker oor ons kom.Jesus, U is die lig in ons lewe; Maak ons ontvanklik vir u liefde, o Heer.

sit

Page 17: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Matteus 5:13-16

13“Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit.

Page 18: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

14“Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie; 15ook steek ’n mens nie ’n lamp op en sit dit onder ’n emmer nie maar op ’n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. 16Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”

Page 19: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

KINDERTYD

Page 20: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 21: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

13“Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit.”

Page 22: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 23: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Flam 108

Jesus maak my soos 'n sonstraalom elke dag te skyn;want ek wil graag vir U lewe;al is my liggie klein.'n Sonstraal, 'n sonstraal.Jesus maak my soos 'n sonstraal.'n Sonstraal, 'n sonstraal.Ek wil 'n sonstraal graag wees.

Page 24: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 25: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

“Let me tell you why you are here. You’re here to be salt-seasoning that brings out the God-flavors of this earth. If you lose your saltiness, how will people taste godliness? You’ve lost your usefulness and will end up in the garbage.”

Page 26: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

“Here’s another way to put it: You’re here to be light, bringing out the God-colors in the world. God is not a secret to be kept. We’re going public with this, as public as a city on a hill. If I make you light-bearers, you don’t think I’m going to hide you under a bucket, do you? I’m putting you on a light stand.

Page 27: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Now that I’ve put you there on a hilltop, on a light stand—shine! Keep open house; be generous with your lives. By opening up to others, you’ll prompt people to open up with God, this generous Father in heaven.”

Page 28: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

'n Geseënde lewe

Page 29: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

• Julle is die sout vir die aarde.• Julle is die lig vir die

wêreld.

Page 30: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Sout-vir-die-aarde mense

Page 31: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

• Sout gee smaak• Sout preserveer• Sout genees • Sout offer sigself op

Page 32: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Soutlose sout?

Page 33: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Lig vir die wêreld

Page 34: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 35: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Mense wat die wêreld verander

Page 36: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Immaculée Ilibagiza

Left to tell

Page 37: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 38: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

staan

Page 39: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 40: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 41: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Page 42: Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

staan