kletskous mei 2013

1
11 DIE KLETSKOUS DIE KLETSKOUS EERSTE UITGAWE EERSTE UITGAWE 11 APRIL 2013 11 APRIL 2013 R31 R31 www.stpie.co.za SALES & MARKETING OFFICE 32 Van Buuren Road, Hans Merensky Office Park, Bedfordview 011 450 3484 We live pies for you! 8 BREYTENBACH STREET LYDENBURG 1120 P.O.BOX 429 LYDENBURG 1120 DAWIE /JOHAN TEL/FAX: 013 235 1086 E-MAIL: [email protected] * Deskundige hulp net `n oproep weg * Gerieflik naby aan jou * Professionele installasie terwyl jy wag * Voldoen aan veiligheids- en sekuriteits vereistes RAAK RUSTIG OOK ... huisglas is ons besigheid PG Glas Lydenburg Burgerstraat 16 1120 013 235 3441 [email protected] Vir alle jaareindfunksies, troues, verjaarsdae asook valentyns-, moeders-, vaders- en kersdag buffet etes. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom Tel/Faks: 013 235 1828 HV Lange & Potgieterstraat Lydenburg The Trout Inn Saint Pie (Pty)Ltd Manufactured and Produced at Breytenbach Street, Lydenburg, 1120 Tel: 013 235 1529 Fax: 013 235 1535 E-mail: [email protected] Website: www.stpie.co.za DEPOTS: Silverton: 012 567 3176 [email protected] 2013 SE KOOR LEGKAART Old Swimmingpool centre e-mail: [email protected] Tel / Fax: 013 235 4482 Are you struggling to get thru the month? Need money? WE CAN AND WILL HELP YOU! Low interest rates Quick approval ALL WE NEED IS 3 months bank statements Salary advice ID VOORTREKKER STREET 43 LYDENBURG 1120 013 235 2881 SHOP 19 THE HEADS (NEXT TO CHECKERS) LYDENBURG 013 235 1875 FIND US FIND US Tannie Suzaan sê: “'n Koor is soos 'n legkaart. Elke jaar lyk die legkaart anders. Die opwindende ding is dat jy nooit voor die tyd weet hoe die jaar se legkaart gaan lyk nie!” Hierdie jaar is daar 545 juniors en 220 seniors vir die onderskeie kore getoets! Uiteindelik is daar 75 Senior Koorlede en 65 Junior Koorlede gekies. Wanneer een wiel van die bus uitval, is die kans baie groot dat die bus gaan rol. Net so is dit met die koorbus! Dit is dus baie belangrik dat elke koorlid betyds en met entoesiasme opdaag vir elke oefening. Tydens die koornaweek (15 en 16 Maart) is daar ook baie hard gewerk. Hierdie naweek gee die kore 'n groot hupstoot – dit is gelykstaande aan 3 weke se oefen. Die eerste paar maande van die jaar is daar geen optredes nie. Dan word nuwe musiek ingeoefen en die kore leer om as 'n span saam te werk. Die 2de helfte van die jaar is egter propvol. Van die beplande optredes is: Rusoord Ouetehuis, Hoërskool se Kunstefees, Nelspruit Eisteddfod, Nelspruit Koorfees, Lydenburg Koorfees en optredes by kerke. - Zanri Hanekom gr.4DP “My grootste verwagting is elke jaar dieselfde”, sê Tannie Suzaan, “Dat ons God, wat vir ons die musiek gee, se naam sal grootmaak – dis regtig ALLES vir Hom.” “ After silence, that what comes nearest to expressing the inexpressible, is music.” - A Huxley KIDDI BEAT Kinders van welkom! Elke ouderdomsgroep in aparte klas. terug op aanvraag & Kleuterskoolklasse. Suzaan Bronkhorst Tel: 084 208 5500 4 maande tot 5 jaar Ma-en-kind klasse (4 mnd-1jr & 1-2jr) Juniorkoor oefen soggens voor skool in die saal

Upload: andre-hanekom

Post on 09-Mar-2016

222 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Laerskool Lydenburg Koerant

TRANSCRIPT

Page 1: Kletskous Mei 2013

11DIE KLETSKOUSDIE KLETSKOUSEERSTE UITGAWEEERSTE UITGAWE11 APRIL 201311 APRIL 2013

R31R31

www.stpie.co.za

SALES & MARKETING OFFICE32 Van Buuren Road, Hans

Merensky Office Park, Bedfordview

011 450 3484

We live pies for you!

8 BREYTENBACH STREETLYDENBURG1120

P.O.BOX 429LYDENBURG 1120

DAWIE /JOHANTEL/FAX: 013 235 1086

E-MAIL: [email protected]

* Deskundige hulp net `n oproep weg* Gerieflik naby aan jou* Professionele installasie terwyl jy wag* Voldoen aan veiligheids- en sekuriteits vereistes

RAAK RUSTIG OOK ... huisglas is ons besigheid

PG Glas LydenburgBurgerstraat 161120

013 235 3441

[email protected]

Vir alle jaareindfunksies, troues,verjaarsdae asook valentyns-,

moeders-, vaders- en kersdag buffet etes.

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom

Tel/Faks: 013 235 1828HV Lange & Potgieterstraat

Lydenburg

The Trout Inn

Saint Pie (Pty)LtdManufactured and Produced at

Breytenbach Street, Lydenburg, 1120

Tel: 013 235 1529 Fax: 013 235 1535

E-mail: [email protected] Website: www.stpie.co.za

DEPOTS:Silverton: 012 567 3176

[email protected]

2013 SE KOOR LEGKAART

Old Swimmingpool centree-mail: [email protected]

Tel / Fax: 013 235 4482

Are you struggling to get thru the month?

Need money?

WE CAN AND WILL HELP YOU!

Low interest ratesQuick approval

ALL WE NEED IS3 months bank statements

Salary adviceID

VOORTREKKER STREET 43LYDENBURG1120013 235 2881

SHOP 19 THE HEADS (NEXT TO CHECKERS)

LYDENBURG013 235 1875

FIND US FIND US

Tannie Suzaan sê: “'n Koor is soos 'n legkaart. Elke jaar lyk die legkaart anders. Die opwindende ding is dat jy nooit voor die tyd weet hoe die jaar se legkaart gaan lyk nie!” Hierdie jaar is daar 545 juniors en 220 seniors vir die onderskeie kore getoets! Uiteindelik is daar 75 Senior Koorlede en 65 Junior Koorlede gekies. Wanneer een wiel van die bus uitval, is die kans baie groot dat die bus gaan rol. Net so is dit met die koorbus! Dit is dus baie belangrik dat elke koorlid betyds en met entoesiasme opdaag vir elke oefening. Tydens die koornaweek (15 en 16 Maart) is daar ook baie hard gewerk. Hierdie naweek gee die kore 'n groot hupstoot – dit is gelykstaande aan 3 weke se oefen. Die eerste paar maande van die jaar is daar geen optredes nie. Dan word nuwe musiek ingeoefen en die kore leer om as 'n span saam te werk. Die 2de helfte van die jaar is egter propvol. Van die beplande optredes is: Rusoord Ouetehuis, Hoërskool se Kunstefees, Nelspruit Eisteddfod, Nelspruit Koorfees, Lydenburg Koorfees en optredes by kerke.

- Zanri Hanekom gr.4DP

“My grootste verwagting is elke jaar dieselfde”, sê Tannie Suzaan, “Dat ons God, wat vir ons die musiek gee, se naam sal grootmaak – dis regtig ALLES vir Hom.” “ After silence, that what comes nearest to expressing the inexpressible, is music.” - A Huxley

KIDDI BEATKinders van welkom! Elke

ouderdomsgroep in aparte klas.

terug op aanvraag & Kleuterskoolklasse.

Suzaan Bronkhorst

Tel: 084 208 5500

4 maande tot 5 jaar

Ma-en-kind klasse (4 mnd-1jr & 1-2jr)

Juniorkoor oefen soggens voor skool in die saal