kersboom projek 4 kersboom...kersboom projek 3 ons het nog slegs 18 kaartjies om vir hierdie...
TRANSCRIPT
Gaan loer gerus ook op FacebookKingdom Ambassadors NPC
We formed Kingdom Ambassadors with the main
objective to help orphaned, abused, neglected
and vulnerable children in the Overberg region.
Most of the children we work with, come from
previously disadvantaged and poor families in
rural areas and are greatly affected by substance
abuse. Unfortunately the children of these
parents are often the victims of neglect. Many of
them are exposed to emotional & physical
traumas in their homes. We started a children’s
village to provide safe and foster care for these
children. We started with 4 children in June 2016
and now have over 40 children in our care.
Op 8 Desember gaan ons hande vat met paarander organisasie
en vir Kingdom Ambassadors se kinders ‘n pretdag hou!
Daar word reeds hotdogs, koeldrank en roomysgeborg.
Elke kind sal ‘n lekkergoed pakkie op die dag ontvang.
Ons as Gemeente gaan sorg dat hierdie kinders elkeen ‘n geskenkie het om oop te maak!
Ons kort nog 32 mense om elk net een kind se hartjie bly te maak asseblief.
Geskenke moet asseblief 25 November terugwees, sodat
die laaste aangekope gedoen word voor die groot dag.
Ons is baie dankbaar al die kaartjies is geneem om ‘n dierbare bejaarde se
Kersdag ekstra spesiaal te maak.
Ons vra wel indien daar mense is wat wil bydrae
tot die Kersdag ete vir bejaardes op Kersdag om
ons asseblief te kontak.
Daar is ongeveer +/- 30 bejaardes. Kontak gerus vir Natasha - 0824635796
Kersboom
projek 3
Ons het nog slegs 18 kaartjies om vir hierdie
Jongmense te wys ons gee om veral op
Kersdag!
Indien dit moontlik is help ons groot assebliefom ‘n jongmens se Kersdag ekstra kosbaar te maak.
Kersboom projek 4
Elke jaar doen ons net ‘n gee projek virKinders, jongmense en bejaardes.
Hierdie jaar wil ons geleentheid gee vir ons diere liefhebbersom ook te kan gee.
Daar is nog kaartjies oor, jy kan gee net wat op jou hart is.Dit kan kat of honde kos wees, komberse, speelgoed of leibande.
Hier is geen perfekte mense in ons
gemeente nie. Ons sal jou nie oordeel
nie, nie op jou gevoel speel en jou
manipuleer nie. Jy kan net jouself
wees!
“Waar elkeen iemand is”
EREDIENS (09:00)
TEKS: Rom 12
Kliek hier vir meer inligting oor gemeente werksaamhede: www.ngkerktableview.co.za
Onthou asseblief die spesiale Oktobermaand dankoffers. Bring die koeverte kerk toe of doen EFT betalings. Dis ‘n baie belangrike dankoffer want dit help ons om Desember en Januarie ons verpligtinge na te kom.
Help ons dink…
Ons gemeente se leuse sê, ons is ‘n gemeente “waar elkeen iemand is”. Dit beteken onder andere, almal is welkom en almal word ingesluit. In ‘n omgewing wat al hoe meer veren-gels moet ons dus vra hoe ons Engelssprekendes gaan verwelkom. Ons kan nie sê, hier by ons is elkeen iemand, maar dan sluit ons mense uit op grond van taal nie. Soos Paulus ook skryf, maak nie saak wie ons is nie, in Christus Jesus is ons almal een (Gal 3: 28). Taal (soos ook ras) mag dus nooit ‘n kwessie wees in die kerk van Christus nie. Daarom doen ons hierdie proefneming met Engelse dienste.
Tans is ons Gemeenteraad besig om beplanning te doen vir die toekoms. Hoe ons die En-gelse mense gaan akkomodeer, sonder om Afrikaans in gedrang te bring, is deel van hierdie beplanning. As jy dus enige positiewe bydrae het wat ons kan help hiermee, laat ons asseblief weet. Stuur ‘n email (voor 12 November) na [email protected]. Almal se insette is belangrik en word waardeer.
____________________________________________________
GEBEURE IN DIE WEEK
Gemeenteraads vergadering Maandag @18:30
Gemeenskapsete: Maandae @ 18:30
Dames Bybelstudie: Dinsdae @ 10:00
TEKSTE OM DIE WEEK TE LEES
MA – DI: RUT 3: 1-5; 4: 13-17
WO – DO: PSALM 127
VRY – SAT: MARKUS 12: 38-44
KLEINGROEPLEIERS
Marina van Vuuren – 0833830893 – Bybelstudie - Dinsdae om 10:00
Ria en Johan Combrink – 0845832821 – Vue du Cap – Donderdae om 10;00
Jalize en Johannes – 0825654520 – Woensdae om 19;00
Geo de Kock – 0837324117 – Woensdae om 19;00
Johan Botha – 0827900952 – Woensdae om 18:30
Louis van der Vyver - 0845272884 - Woensdae om 19:00
Niel Steyn – 0846881080 – Woensdae om 19:00
As jy deel van n groep wil word - Kontak Johannes 0823913841
BANK BESONDERHEDE
NGK TABLEVIEW
HOOF REKENING - ABSA TABLEVIEW - 3270590011
SENDING/UITREIK - ABSA TABLEVIEW - 4066292562
SNAPSCAN - Laai app af op jou foon by www.getsnapscan.com
GEMEENTE SELFOON APP
Wil jy ons preke en ander in-ligting op jou selfoon ontvang? Laai ons gemeente
se APP op jou foon af!
Gaan na Google play store vir Android foon of I-store vir ‘n I-Phone en laai die Churchlink APP gratis af. Tik NG Kerk Tableview wanneer jy gevra word vir die gemeente se
naam.
GEBEDSVERSOEKE
As jy n gebedsversoek het:
Email - Ds Johannes
Boks in voorportaal
KERSMARK
Baie dankie, vir almal wat donasies gegee het en n bydrae gemaak het
Word regtig waardeer. Kersmark kommissie
NG KERK TABLE VIEW INKOMSTE EN UITGAWES SOOS OP 31-9-2018
WERKLIK
INKOMSTE 962,619.00
UITGAWES 955,941.00
OORSKOT/(TEKORT) 6,678.00
When : 2 December
Time : 18:30
Where: TableView Church
41 Grey Avenue
Cost : Donations (Funds for Youth outreach projects 2019) 021 557 2391 www.ngktableview.co.za
A very special production that digs deeper into this mysteries season !
Raffle R20by die
Kerkkantoor
• 1st price
Family photo shoot
• 2nd price
Leap TV with
3 games
• 3rd price
Glass Chess set
Voorskool (gebore 2013 – 2015)Deel 4– ‘n Kersboom word voltooiTannie Chantel en Tannie Bernice
Gr R en 1Jesus is lief vir my!
Tannie Ronel
Tannie Lizelle Tannie Colleen
Vir enige navraag skakel gerusColleen - 0832597546
Tieners 10:15 tot 11:15Colleen
Noise – Rob Bell
Gr 2 tot 6Rhoda!