gksa news - gksa.org.za news 18 november 2018.pdf · om die rede wil ons graag vra dat, as iemand...

15
1 GKSA NEWS Sunday 18 November 2018 JOYS AND SORROWS Best wishes We pray for all who have undergone surgery or are recuperating at home or are yet to undergo surgery this coming week God’s blessing of a speedy recovery. Sincere congratulations to the following ministers/professors and spouses celebrating their birthday 15 November Dr D Lartz (Deon) GK Edenvale 21 November Rev FK Mulder (Frikkie) GK Amanzimtoti 22 November Rev PJ Grové (Sloet) GK Wapadrant 22 November Rev MG Mdluli (George) GK Diepkloof Sincere congratulations to the following emeriti celebrating their birthday 15 November Mrs HM Venter (Drien), spouse of Rev JD Venter (Kobus) GK Vryburg 16 November Mrs M Kruger (Marianne), spouse of dr PP Kruger (Paul) GK Meyerspark 18 November Dr SF Kruger (Francois) GK Middelburg-Noord 20 November Rev LJ Buys (Louis) GK Benoni Sincere congratulations to the following theological student celebrating his birthday 19 November Ruan Steyn Sincere congratulations to the following staff member of the Administrative Bureau celebrating his birthday 15 November Mr Johan Coetzee We wish you Gods richest of blessing for the coming year (Ps 16:5, 6).

Upload: leminh

Post on 27-Nov-2018

238 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

1

GKSA NEWS

Sunday 18 November 2018

JOYS AND SORROWS Best wishes We pray for all who have undergone surgery or are recuperating at home or are yet to undergo surgery this coming week God’s blessing of a speedy recovery. Sincere congratulations to the following ministers/professors and spouses celebrating their birthday 15 November Dr D Lartz (Deon) – GK Edenvale 21 November Rev FK Mulder (Frikkie) – GK Amanzimtoti 22 November Rev PJ Grové (Sloet) – GK Wapadrant 22 November Rev MG Mdluli (George) – GK Diepkloof Sincere congratulations to the following emeriti celebrating their birthday 15 November Mrs HM Venter (Drien), spouse of Rev JD Venter

(Kobus) – GK Vryburg 16 November Mrs M Kruger (Marianne), spouse of dr PP

Kruger (Paul) – GK Meyerspark 18 November Dr SF Kruger (Francois) – GK Middelburg-Noord 20 November Rev LJ Buys (Louis) – GK Benoni Sincere congratulations to the following theological student celebrating his birthday 19 November Ruan Steyn Sincere congratulations to the following staff member of the Administrative Bureau celebrating his birthday 15 November Mr Johan Coetzee

We wish you God’s richest of blessing for the coming year (Ps 16:5, 6).

Page 2: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

2

Congratulations to

Rev Wouter and Jozelle Smit of GK Vereeniging with the birth of their daughter.

Obituary

Mrs AO de Bruyn (Annaline), widow of the late Rev FRP de Bruyn (Frans) of GK Kemptonpark-Noord, passed away on 14 November 2018. Mrs de Bruyn was the editor of the Die Gereformeerde Vroueblad for many years. From her pen, Christian books, such as Die broodboom and Die roep van die Sondagskind, appeared.

RETIREMENT (EMERITERING)

The Church Council of GK Bloemburg and Classis Suid-Vrystaat with the deputies of the Regional Synod decided at a meeting of 14 October 2018 to approve Dr RM Britz (Dolf) retirement (emeritering).

Page 3: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

3

CHURCH ADMINISTRATION

Callings received

• Rev SJB Lee (Hannes) of Ladybrand to Messina

• Rev DJ Malan (Danie) of Uitschot to Piet Retief Calling accepted

• Rev RJ Pretorius (Rynhardt) of Buffeldoorns to Benoni as second minister.

ELIGIBLE FOR CALLING Proponent Gerhard and Suné Janse van Rensburg with their children, Iddo, Suriël and Migael

Celll: 082 358 0919 E-mail: [email protected]

Eligible to be called according to CO, art 11

Rev JFK Mulder (Frikkie) Cell: 082 969 2659

E-mail: [email protected] (Until 30-11-2018)

Dr GJ Niemann (Gerhard) Cell: 082 050 9071 E-mail: [email protected] (Until 31-12-2018)

Page 4: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

4

GK WILROPARK

GK Wilropark has a vacancy for an organist. If you are interested, please contact the church office at 011 764 4230 or e-mail: [email protected]

The following interview by the Editor of Die Kerkblad on Pta FM will be broadcast on 28 OCTOBER 2018 at 07:45. Listeners can turn on 104.2/106.6 MHz or TV audio channel 887.

REGIONAL SYNOD MEETINGS

Date Regional Synod Meeting Venue

Time

20 November 2018 Bosveld Potgietersrus

09:00

20 November 2018 Oostelike Benoni

08:00

20 November 2018 Pretoria Wierdapark

09:00

Page 5: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

5

TV-REEKS OOR KULTES EN KULTARIESE GROEPE WERKSAAM IN SUID-AFRIKA

Die TV-reeks Openbarings, wat handel oor kultes en kultariese groepe werksaam in Suid-Afrika, vind plaas op Donderdae en Sondae op VIA (DSTV kanaal 147) – 13 – een uur lange episodes. Prof Henk Stoker, van die Teologiese Skool, was een van die adviseurs vir die program en van die GKSA se predikante en ‘n teologiese student tree ook op in van die programme.

Datum Tyd Herhaling

Tyd

Onderwerp

Donderdag 15-11-2018 20:30

Sondag 18-11-2018

21:00

(Mormone) Kerk van Jesus Christus

van die heiliges

Donderdag 22-11-2018 20:30

Sondag 25-11-2018

21:00

Desteni

Donderdag 29-11-2018 20:30

Sondag 02-12-2018

21:00

Scientologie

Donderdag 06-12-2018 20:30

Sondag 09-12-2018

21:00

Christ in Me International

Donderdag 13-12-2018 20:30

Sondag 16-12-2018

21:00

Seven Angels Ministry

Donderdag 10-01-2019 20:30

Sondag 13-01-2019

21:00

Rabboni Centre Ministries & End

Times Disciples

Donderdag 17-01-2019 20:30

Sondag 20-01-2019

21:00

Christ Gospel Church

Donderdag 24-01-2019 20:30

Sondag 27-01-2019

21:00

Providence & Shincheonji

Donderdag 31-01-2019 20:30

Sondag 03-02-2019

21:00

Jehovah-getuies

Donderdag 07-02-2019 20:30

Sondag 10-02-2019

21:00

Grace Gospel Church & Church Team

Ministries International

Donderdag 14-02-2019 20:30

Sondag 17-02-2019

21:00

Spade Reënsending (Blou Rokke)

Donderdag 21-02-2019 20:30

Sondag 24-02-2019

21:00

Universal Church of the Kingdom of

God

Donderdag 28-02-2019 20:30

Sondag 03-03-2019

21:00

Israelvisie, Dogter van Sion

Page 6: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

6

FUND RAISINGS / FUNCTIONS / FESTIVALS

Teologiese Fietstoer 2019 Baie jare gelede (149 jare om presies te wees), in die jaar 1869, het die Gereformeerde Kerke van Suid Afrika saam besluit: ons benodig ‘n Teologiese Skool om predikante vir

die kerke op te lei. So is die Teologiese Skool van die GKSA in November 1869 te Burgersdorp gestig. ‘n Bietjie minder jare gelede, in die jaar 1905, is daar egter besluit dat die Teologiese Skool eerder in Potchefstroom behoort te wees, met die gevolg dat al die professore en studente met al hulle boeke en kundigheid verhuis het tot waar die Teologiese Skool nou in Potchefstroom is. Nog ‘n bietjie minder jare gelede (49 jare om presies te wees), in

die jaar 1969, het ‘n groep studente besluit om die reis van Burgersdorp na Potchefstroom weer oor te doen, as Eeufeesherdenking aan die oprigting van die Teologiese Skool in Burgersdorp. Sodoende het ‘n perdekommando van ongeveer 20 studente die roete vanaf Burgersdorp tot in Potchefstroom te perd afgelê. Nóg ‘n bietjie minder jare gelede (geen jare gelede nie, om presies te wees), in die jaar 2018, het ‘n volgende groep Teologiese studente besluit dat die roete wat afgelê is tussen Burgersdorp en Potchefstroom, vir ‘n derde keer oorgedoen moet word. In 2019 word die 150ste bestaansjaar van die Teologiese Skool herdenk, en wat is ‘n beter manier om dit te doen as om in die spore van ons voorgangers te volg. Vandag se Teologiese studente is egter nie meer dieselfde as studente van 50 jaar gelede nie, en sal daarom nie die roete te perd kan voltooi nie. Daarom het ons dit goedgedink om die reis

aan te pak met ‘n vervoermiddel wat nie met ons kan weghardloop nie, en wat ons ook nie van hom kan afgooi nie. Daar is darem een ooreenkoms: net soos ons voorgangers van 50 jaar gelede, gaan ons ook die hele roete in ‘n saal deurbring: maar die keer in ‘n fietssaal. Nie baie maande van nou af nie (4 maande om presies te wees), op 21 Maart 2019, gaan ‘n groep van ongeveer 20 studente en professore met hulle ysterperde vanuit Burgersdorp vertrek. Die afstand van 635 km sal oor 8 dae getrap word, sodat ons DV die 28e Maart weer in Potchefstroom sal arriveer. Ons gaan by

verskillende Gereformeerde Kerke op die pad stilhou om die 150ste bestaansjaar van die Teologiese Skool ook saam met hulle te herdenk. Alhoewel ons al die energie en ywer het om vir meer as ‘n week lank fiets te ry, benodig ons egter nog ‘n verskeidenheid dinge sodat ons die toer lewendig sal kan voltooi. Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële bystand, hulle met Dirk Meijer (084 488 5032) in kontak kan tree. Enige borge is ook baie welkom: ons sal graag fietsry met enige besigheid se advertensie op ons rûe! Sou iemand saam met ons die toer wou deurmaak, is hulle net so welkom om ons te skakel.

Page 7: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

7

22 NOVEMBER TO 1 DESEMBER 2018 GK RUSTENBURG-WES

Page 8: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

8

POTCHEFSTROOM TEOLOGIESE PUBLIKASIES (PTP) Karaktervorming by kinders en die verantwoordelikheid van rolspelers daarby

Dr Fazel Freeks Karaktervorming by kinders is vir té lank afgeskeep en daar is ‘n groeiende behoefte aan ‘n populêr-wetenskaplike werk in die verband. Dit is presies wat Dr Freeks met groot sukses aangepak het. Hierdie boek kan (en moet!) gelees en toegepas word deur almal wat op ‘n manier te doen het met karaktervorming van kinders. Die boek dra by tot die idee dat ‘n mens veral ‘n kind se karakter positief kan beïnvloed en daardeur ‘n beter samelewing kan help skep. Besoek gerus ons webblad: www.ptpboeke.co.za of Facebookblad (Potchefstroom Teologiese Publikasies) vir meer inligting oor ons publikasies. Bestel by: Petro Kroeze, Administratiewe Buro – Tel: 018 297 3986; Faks 018 293 1042; e-pos: [email protected]

Page 9: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

9

100 Geletterdheidsboekies beskikbaar!

Die Bybelgenootskap se “Geletterdheidsprojek” is een van ons

mees suksesvolle uitreikprojekte ooit!! Kleuters leer lees en skryf met die Bybel as basis!

‘n 100 boekies kan julle gemeente s’n wees om te gebruik as uitreik na ‘n minder bevoorregte Kleuter- of Laerskool?

WhatsApp jou naam en gemeentenaam na 067 243 0053

Nota: “Save” eers die nommer onder “Bybelgenootskap – Hennie Dekker”

Die gemeente wat die beste reageer (% van die gemeente se lidmaattal!) ontvang die GRATIS Geletterdheidsboekies!

Sluitingsdatum: 30 November 2018

Page 10: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

10

FIRST YEAR CAMPS

7 TO 11 JANUARIE 2019 GK CACHET

19 TO 23 JANUARIE 2019 GK STELLENBOSCH

Page 11: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

11

7 TO 11 JANUARIE 2019 GK POTCHEFSTROOM-DIE BULT

Page 12: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

12

WE INTRODUCE

Rev Neels and Hannatjie Malan GK Bethulie

We started our ministry in Bethulie on 4 July 2015 and greatly enjoy the congregation and community of Bethulie with its interesting people! We have 5

grandsons and I am at present the eldest serving minister in the GKSA. Hannatjie and I play bowls and are old jukskei players and hikers. We share a love for beautiful music and are especially fond of soprano Psalm singing by congregations in Holland.

Brief description of GK Bethulie: Founding: 4 August 1863 Age: 155 years Member number 1927: 1 056 Member number at present: 70 Location: South Free State, beside the Gariep Dam. The longest train and road bridge in South Africa can be found at Bethulie over the Orange River. Farming industry: sheep farming Current ministry couple: Neels and Hannatjie Malan Nature: Bethulie lies on the edge between the

Karoo and Free State Highveld. It is filled with Karoo bushes, but also Free State red grass. It is here where the typical Karoo hills start. The congregation encompass a part of the Eastern Cape and part of the south Free State. Psalms in Afrikaans: The congregation requested the synod in 1920 to translate the Psalms into Afrikaans. During Synod 1936 in Bethulie, Dr JD du Toit (Totius) officially handed the Psalms over to the Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. When the Basothos “leave their backdoor open” and a southerly wind comes up, it can become downright freezing.

Page 13: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

13

THOUGHT FOR THE WEEK

Praise be to the Lord,

for he has heard my cry for mercy.

The Lord is my strength and my

shield

my heart trusts in him, and he

helps me.

My heart leaps for joy,

and with my song I praise him.

Psalms 28:6, 7

Page 14: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

14

Die Almanak van die GKSA is propvol inligting:

• Dagstukkies (lettertipe groter as dié van 2018)

• Gemeente inligting

• Algemene inligting

• NUUT: QR-skandering wat padaanwysings na kerkgeboue op jou slimfoon toon

Slegs R84.00 per eksemplaar (aflewering, posgeld en

verpakking uitgesluit)

Bestel by: [email protected] Tel: 018 297 3986 Faks: 018 293 1042

Page 15: GKSA NEWS - gksa.org.za NEWS 18 NOVEMBER 2018.pdf · Om die rede wil ons graag vra dat, as iemand ons te hulp kan kom met enige fietsrytoerusting, fietsryklere, of net finansiële

15

PO Box 32397, Waverley, 0135

Crossroads Gevangenis Bediening Crossroads Prison Ministries – SA is ‘n bediening uitsluitlik bedoel vir gevangenes en hulle families en gebaseer op die Bybel en die Gereformeerde leer. Crossroads rus die kerk / gemeentelede toe om persone in die gevangenis gratis te onderrig en te leer van die Blye Boodskap in die Bybel, waar hulle ook al in ‘n Suid Afrikaanse gevangenis is. Die lidmate (mentors) sien anoniem die Bybelkursus-lesse na in die gemak van hulle eie huise na. Dit is ‘n persoonlike, in-diepte en langtermyn program wat spesifiek ontwerp en beplan is om die gevangene te laat groei met goeie lewenslange gevolge en wat hulle voorberei en help met suksesvolle her-integrasie in die gemeenskap na vrylating of indien hulle met parool gaan. CPM is ook ‘n voorspraak by gemeentelede en die gemeenskap in die algemeen om hulle ingesteldheid en stigma teenoor die gevangene te verander wanneer hy / sy terugkeer na die gemeenskap. Deur hierdie Nasionale Program, wat goedgekeur is deur die Departement van Korrektiewe Dienste, probeer ons ook te verhoed dat die gelowige gevangene weer terugval in hul ou gewoontes deur hulle te bemagtig met lewensvaardighede en ondersteuning. Hierdie Program is ontwikkel oor ‘n periode van meer as 30 jaar deur Crossroads Prison Ministries Internasionaal en behels Bybel-kursusse met verskillende Bybelse onderwerpe op verskillende vlakke aan studente. In die begin van CPM Suid Afrika in 2011 is ons befonds deur een gemeente maar ons het deur die seën van die Here gegroei van ± 12 studente in 1 gevangenisse tot ± 1000 studente vandag in ± 36 gevangenisse. Met hierdie groei het dit nodig geword dat ons ander bronne van inkomste moet soek. Hierdie bediening berus alleenlik op skenkings van kerke, besighede en lidmate om op ‘n daaglikse basis te voorsien vir twee voltydse werknemers en uitgawes soos salarisse, posgeld, kantoor uitrusting, ens. Ons huidige begroting vir die finansiele jaar is op aanvraag beskikbaar en ons sal u gebede en finansiele bydraes ontsettend baie waardeer. Ons aansoek om belasting vrystelling is deur SARS goedgekeur. Ons wag net op die amptelike sertifikaat. Bank besonderhede: Standard Bank Lopende rekening Rek. nr.: 282821260 Takkode: 01-4845 Verwysing: U naam of kontak detail. Indien u enigsinds meer inligting verlang kontak ons asb by [email protected] Ons sien uit na u hulp met die uitdra van die Evangelie aan gevangenes. Seënwense, Eddie Boersema Crossroads SA Vir meer inligting kyk gerus op www.cpministries.org