breederivier gazette 5 mar 2013

12
Breederivier Year 17 • 5 Maart 2013 | Tel. 023 626 5212 Cogmanskloof upgrade will be ‘worth the wait’ DALEEN FOUCHÉ The upgrade of the Cogmanskloof Road has been approved, although it will take two years to complete. The project by the Western-Cape Depart- ment of Transport and Public Works to up- grade the road between Ashton and Montagu, which is a provincial road, was given environ- mental authorisation on 25 February by the Western Cape Department of Environmental Affairs and Development planning. Freek van Renssen, project director and en- gineer for Aecom SA (Pty) Ltd, says the tenders will go out in June and the project is planned to commence in November this year. He says that motorists will have access to the road at all times during the upgrade through various systems, including stop-and-go systems. The project will see the current single car- riageway road with gravel shoulders trans- formed into an aesthetic tourism attraction that will rival Meiringspoort, says Mareletta van Zyl-Wohlfarter, chairperson of the Mon- tagu Ashton Tourism Association. The road has been damaged by several floods. The project will aim to make the road and its bridges more resistant to flooding. The Voortrekkers Bridge will be replaced by a new, more hydraulically efficient bridge. A section of the road is set to be broadened to 3,7 m with a 2 m surfaced shoulder while an- other section will be broadened to 3,4 m with a 1,5 m surfaced shoulder. The intersection to the Swellendam turn-off, outside Ashton, will be upgraded by adding turning lanes to the three approaches. Although the request for a bicycle lane along the road was denied, a 1,5 m walkway for pedes- trians between the two rest areas close to the tunnel was improved. Rob Brunnings, a Montagu resident who has been involved with the public participation process, says the road upgrade is a welcome and long-awaited addition to Montagu. He says he is especially happy that the road surface of Long Street will also receive attention. Van Zyl-Wohlfarter of the Montagu Ashton Tourism Association says the end product will be a tourism attraction of its own. She says the proposed landscaping for the project looks beautiful. She says that although the project will take longer than anticipated, it will be “worth the wait”. “A road upgrade will always have its frustrations.” Residents who wish to appeal the environ- mental authorisation can contact the office of the Minister of Environmental Affairs and De- velopment Planning on 021 483 3721or send an email to Jaap de Villiers on jaap.devilliers@pg- wc.gov.za. Onderwysers van Hoërskool Robertson het deelgeneem aan die plaaslike Kansa Relay for Life wat Saterdagaand by die Robertson-skouterrein gehou is. Hul span, die Boet en Saartjies-span, het gestap ter ondersteuning van hul kollega Susara Stemmet, wat tans behandel word vir kanker. Nog foto’s op bladsy 4. FOTO: VERSKAF Met dapper en stapper

Upload: boland-gazette

Post on 23-Mar-2016

262 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Breederivier Gazette 5 Mar 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier

Year 17 • 5 Maart 2013 | Tel. 023 626 5212

Cogmanskloofupgrade will be‘worth the wait’DALEEN FOUCHÉ

Theupgradeof theCogmanskloofRoadhasbeen approved, although it will take twoyears to complete.

The project by the Western-Cape Depart-ment of Transport and Public Works to up-grade the road between Ashton and Montagu,which is a provincial road, was given environ-mental authorisation on 25 February by theWestern Cape Department of EnvironmentalAffairs and Development planning.

Freek van Renssen, project director and en-gineer for Aecom SA (Pty) Ltd, says the tenderswill go out in June and the project is plannedto commence in November this year. He saysthat motorists will have access to the road atall times during the upgrade through varioussystems, including stop-and-go systems.

The project will see the current single car-riageway road with gravel shoulders trans-formed into an aesthetic tourism attractionthat will rival Meiringspoort, says Marelettavan Zyl-Wohlfarter, chairperson of the Mon-tagu Ashton Tourism Association.

The road has been damaged by severalfloods. The project will aim to make the roadand its bridges more resistant to flooding. TheVoortrekkers Bridge will be replaced by a new,more hydraulically efficient bridge.

A section of the road is set to be broadenedto 3,7 m with a 2 m surfaced shoulder while an-other section will be broadened to 3,4 m witha 1,5 m surfaced shoulder.

The intersection to the Swellendam turn-off,outside Ashton, will be upgraded by addingturning lanes to the three approaches.

Although the request for a bicycle lane alongthe road was denied, a 1,5 m walkway for pedes-trians between the two rest areas close to thetunnel was improved.

Rob Brunnings, a Montagu resident who hasbeen involved with the public participationprocess, says the road upgrade is a welcomeand long-awaited addition to Montagu. He sayshe is especially happy that the road surface ofLong Street will also receive attention.

Van Zyl-Wohlfarter of the Montagu AshtonTourism Association says the end product willbe a tourism attraction of its own. She says theproposed landscaping for the project looksbeautiful. She says that although the projectwill take longer than anticipated, it will be“worth the wait”. “A road upgrade will alwayshave its frustrations.”

Residents who wish to appeal the environ-mental authorisation can contact the office ofthe Minister of Environmental Affairs and De-velopment Planning on 021 483 3721or send anemail toJaapdeVillierson [email protected].

Onderwysers van Hoërskool Robertson het deelgeneem aan die plaaslike Kansa Relay for Lifewat Saterdagaand by die Robertson-skouterrein gehou is. Hul span, die Boet en Saartjies-span,het gestap ter ondersteuning van hul kollega Susara Stemmet, wat tans behandel word vir kanker.Nog foto’s op bladsy 4. FOTO: VERSKAF

Met dapper en stapper

Page 2: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 5 Maart 20132

Robertson-skrywer putinspirasie uit ValleiQuintin Ellis van Ro-bertson stel in Maart syeerste boek bekend aandie publiek. Die Gazettehet ’n paar vrae aanhomgestel.

Vertel ons assebliefmeer van jouself.

Ek is in 1968 gebore inSprings, Gauteng. Vir jarelank het ek as vrywilligerby verskeie organisasieswerkgedoen. In 2012het ekbegin skryf aan Die Oplos-sing Valhalla. Ek het tweedogters wat woonagtig isin Pretoria.Wanneer het jy joupassie vir skryf ontdekenhoehetditontwikkel?

Op laerskool het ek ont-dekdatek ’ngawehetomteskryfenhetopstelleen kortverhale begin skryf. Ná talle misluktemanuskripte het ek ’n deurbraak gemaak metmy boek.Waaroor gaan jou boek?Dit is my eerste fantasieverhaal en gaan oor

die mens se innerlike stryd. Dit speel af in ’nwêreld vandwerge, trolle en anderwesens.Diehoofkarakter gaan op ’n ontdekkingsreis deurdie wêreld, op soek na mense wat sy familievermoor het. Hy beland in baie gevegte en help’n groep dwerge om uiteindelik hul land terugte wen.Wat of wie inspireer jou stories?A: Die berge, bosse en oop ruimtes in en om

die vallei het ’n groot invloed op die verhaalgehad. Ek het ook baie van J.R.R. Tolkien, C.S.Lewis en Stephen King se Dark Tower-reeksgebruik as invloed.Wat het jy geleer uit die skryfproses?Ekhet geleer almal het storieswat hulle ver-

tel, maar nie almal het dietyd om hul stories te vertelnie.Het jy raadvir aspirant-

skrywers?Soos ek genoem het, pro-

beer ek amper 30 jaar lankal ’n boek op die rakke kry.Een uit elke 500 manuskrip-te word wel gekies vir publi-kasie.Ekwasgelukkigom’nuitgewershuis te kry wat opsoek is na fantasieskrywers.Kry ’n reeds gepubliseerdeskrywer om jou werk saammet jou na te gaan.

Ek gaan binnekort ’n aan-lyn skryfskool vir aspirant-fantasieskrywers begin.Wanneer en waar worddie boek vrygestel en hoekanmense jou boek in die

hande kry?A: Die Oplossing Valhalla word Saterdag 16

Maart om 09:30 by die Worcester-biblioteek be-kend gestel. Daar sal ook boeke te koop wees.Die boek is tans ook by Amazon.com beskik-baar.

Quintin Ellis

Art-CAN-Win for studentsTertiary students have until the end ofMarch to enter Collect-a-Can’s Art-CAN-Wincompetitionbydesigningaprintadvertfor Collect-a-Can.

Notonlydostudents standachance towinan Apple MacBook, iPad or iPhone, but thewinning entry will also form part of Collect-a-Can’s national advertising campaign.

“The competition encourages entrants tobecome cognisant of the important workthat Collect-a-Can is doing through the re-covery of used cans, not only by benefitingthe environment, but also by creating jobsand building environmental awareness,”says Zimasa Velaphi, Public Relations andMarketing Manager of Collect-a-Can.

The ad must have a headline, visual, body

copy and a pay-off line. All entries must beoriginal in concept, design and execution.

The competition launched, will run until31March. It is open to tertiary level studentsonly.

Entry formsareavailableon theCollect-a-Canwebsitewww.collectacan.co.za.Entriescan either be mailed to Collect-a-Can at POBox 30500, Kyalami, 1684, for attention Jan-ette Kruger or emailed to [email protected].

FormoreinformationaboutCollect-a-Cancontact the Collect-a-Can head office on 011466 2939. Collect-a-Can is also on Facebook(http://www.facebook.com/CollectaCan)and Twitter (http://twitter.com/Collecta-Can).

Wen kaartjies vir KKNKse Huisgenoot-konsertDie Huisgenoot-musiekplaas se 2013-pro-gram by die KKNK beloof om onvergeetlikte wees . . . en ’n gelukkige leser van dieBreederivier Gazette, of ’n aanlyn-leser bywww.bolandgazette.co.za, kan ’n dubbel-kaartjie na een van die konserte wen!

Drie fantastiese konserte word beplan.Die afskopkonsert, Treffer na Treffer op 29Maart om 19:00, bring Kurt Darren, Nicho-lis Louw, Heinz Winckler, Elizma Theron,Adam Tas, Fredi Nest, Monique, Ray Dy-lan, Gerrie Pretorius, Romanz, LouisLoock, Snotkop, Thys die Bosveldklong,Wicus van der Merwe, Manie Jackson,Pierre Rossouw, Silwer en Goud, 4WerkeenA-menopdieverhoogbyeen.Virdieeer-ste keer is daar vanjaar ’n orkes op die ver-hoog om die kunstenaars te begelei.

’n Dag later, op 30 Maart om 19:30, singnóg sterre die verhoog aandie brandbydieTrots Afrikaans-konsert. Dit is vir hierdiekonsert wat ’n dubbelkaartjie deur dieGa-zette op die spel is en hier kan jy jou Afri-kaans-weesviersaammetJay,LianieMay,Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld enKarlien van Jaarsveld.

Die trio Huisgenoot-konserte word op 31Maart om 19:30 op ’n hoë noot afgesluitmetDuette Treffers. Lianie May en Jay, ElvisBlue en Andriëtte Norman, Karen Zoid en

Zolani, Sarah Theron en Pierre Rossouw,EmoAdamsenCrushanda,CorleaenTobieJooste, Christo enCobus, JannieMoolmanenNádine, Snotkop enMonique, enAmoréen Waldo Lotz is die sangpare wat sal op-tree.

Al die vertonings vind plaas by dieHuis-genoot-musiekplaas, geleë by dieOudtshoorn-sportterrein in Voortrekker-weg. Konsertgangers kan ook ’n spesialekonsert nóg lekkerder maak deur ’n piek-niekmandjie te bestel.

Kaartjies en piekniekmandjies vir al dievertonings is by Computicket beskikbaar.Kaartjiepryse per konsert is R120 vir be-spreekte sitplekke (volwassenes en kin-ders), en R90 vir volwassenes en R60 virkinders onder 15 as sitplekke nié bespreekword nie.

Daar is ook spesiale familiepakkette be-skikbaar op onbespreekte plekke.

)) Om vir die Gazette se kompetisie inte skryf, SMS die woord KKNK, asook jounaam en van, na 35405 teen Vrydag 13Maart om 20:00.

Elke SMS kos R1,50.Indien jy op ons webwerf registreer, kan

jyookaanlyninskryfdeurnawww.boland-gazette.co.za te gaan, op die Competitions-skakel te klik en die instruksies te volg.

AHI besoekSakekamerDie Bonnievale-sakekamer het ’n besoek vanChristo van der Rheede, uitvoerende bestuur-der AHI, ontvang op 13 Februarie.

’n Baie insiggewende praatjie is gelewerwaarinVanderRheede die teenwoordiges ver-tel het van die ekonomiese situasie in die landasookdie standvansake inmeestemunisipali-teite. Die rol van sakekamers in die opbou vangemeenskappe is ook bespreek.

Bydievergaderinghethyook ’ngratis entre-preneurs-kursus aangekondig wat deur dieAHI in samewerking met die sakekamer vanBonnievale aangebied salword indiendaar ge-noegsaam belangstelling is.

Lourens Jonker (Weltevrede), Christo van der Rheede(AHI) en Hansie Wolfaardt (voorsitter Bonnievale-sa-kekamer) geniet versnaperings ná die praatjie.

SKRYWER VAN FORMAAT: Megan Jansevan Rensburg van Hoërskool Robertson iseen van vyf leerlinge van regoor die landwat vir die LitNet SkryfNet-aanlynpoësie-slypskool gekwalifiseer het. Hierdie pro-gram bied aan die vyf kandidate die ge-leentheidomhul skryfvaardighedemetdiehulp van twee bekende digters te slyp. Da-nie Marais en Jasper van Zyl sal terugvoeren raad gee om deelnemers te help omhul skryfwerk te verbeter in ’n slypskoolwat geheel en al in die kuberruim plaas-vind.

Op die spoor vanhaasbekkiesDIE Breederivier Gazette soek die oulikstehaasbekkie indieVallei.As jy reken jóúhaas-bekkie isoulikerasalleander, skryfdandade-lik in vir die Gazette se Haasbekkie-kompeti-sie en wen lieflike pryse vir jou kind.

Bring ’n foto van jou kind na die Gazettese kantoor by Kerkstraat 22, tesame met dieinskrywingsfooi van R55. Kinders moet tus-sen die ouderdom van vyf en nege jaar wees.Inskrywings moet Vrydae vóór 14:00 ingele-wer wees sodat die foto’s betyds is vir plasingin die koerant. Lesers kan dan vir hul keusestem deur haasbek, gevolg deur die kind senaam, na 35405 te SMS. Die haasbekkie wataan die einde van die kompetisie die meestestemme kry, is die wenner. SMSe kos R1,50elk.Die kompetisie sluit om 14:00 op 2 April.

’nGrootaantalborgewat lieflikepryseborghet tot die kompetisie toegetree. Dit is nie netdie wenners wat pryse gaan wen nie, maarvirhulouersofdiéwathulle inskryfwagdaarook lekker pryse. Vir meer inligting, bel An-nelda Grootboom by 023 626 5212.

AGS PRESIDENTBESOEK KERK:Dr. Izak Burger,president vandieAGS, besoek dieMontagu NuweLewe Sentrum inJoubertstraat opSondag 17Maart om09:30. Dit is dieeerste keer in meer as 15 jaar dat hy diekerk besoek. Vir meer besonderhede, bel virpast. Lourens du Plessis op 023 614 2260.

Page 3: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 5 Maart 2013 3

Proposal to replace aliens with indigenous fishDALEEN FOUCHÉ

Aproposaltoreplacealienfishspecieswithindigenous fish in the Vrolijkheid NatureReserve dams was discussed with theFriendsofVrolijkheidonThursday28Jan-uary.

Dean Impson, an aquatic scientist specialis-ing in fish from CapeNature’s scientific divi-sion, addressed the Friends to explain the pro-posal and to engage with stakeholders ofVrolijkheid on the specifics of the proposal.There are three dams with varying condi-

tions in theVrolijkheidNatureReserve,whichare managed by CapeNature.Impson, however, said it is unlikely that all

three dams will be targeted for this project.TheFriendsaskedImpsonvariousquestions

on how this project would affect other aspectsof the nature reserve after he explained thatthealien fishspecieswill bekilledwithachem-ical called Rotenone.He said that before the dam is treated with

the chemical, most of the fish will be caughtand removed.However,becauseall fishneedtoberemoved

from the eco-system for the project to succeed,the chemical will be used. Dam levels will belowered significantly to keep other amphibi-ans’ exposure to a minimum.Impsonsaid thechemicalwillnotbeharmful

to animalswho drink thewater orwho eat fishandinsects thathavebeenexposedto thechem-

ical. However, amphibians like tadpoles andfrogs that are in the water during the treat-ment,will be affected, but Impsom justified thelosses because the dams are man-made.Thefirstphaseof theprojectwillbethebuild-

ing of the screens to remove fish from Novem-ber this year toMarchnext year and to executethe project in April 2014, when the water levelin the dams is relatively low. A Friend pro-posed that the dams be given sufficient timeto recover and build up food for fish before itis stocked with indigenous fish.Most of the Western Cape river systems are

inhabitedbyfishwhichdidnotoccurnaturallyin these systems, but were introduced to therivers for angling and other purposes.These species include sharp tooth catfish

(barbel), trout, blue gill sunfish and small- andlarge-mouth bass.Indigenous fish, like red fins, are small in

size and inherently curious, with no defenceagainst larger predatory fish.According to Impson, this is an important

reason as to why 16 of the 24 fish species thatare indigenous to the fynbos region are on theInternational Union for Conservation of Na-ture (IUCN) endangered species list.He says the river systems of the Western

Cape and more specifically the fynbos areas,are under a “serious ecological threat”.Othercontributingreasonsincludethenega-

tive effect that thebulldozingof riverbedshaveonfishhabitatandtheinappropriateuseofpes-ticides and fungicide.

)) Die Robertson-polisie versoek motoristeom hul motors te alle tye te sluit om sodoendemisdaad in die dorp te vermy. Luitenant Cyn-thia Mngcele, woordvoerder van die Robert-son-polisie, sê in Januarie was daar 11 gevallevan diefstal uit motorvoertuie en in Februariewas daar 12 sake van diefstal uit motorvoer-tuie. Sy het motoriste versoek om te alle tyehul besittings, asook hul motorvoertuie, te be-veilig.)) The Robertson police will host an imbizo(communitymeeting) in theNkqubelacommu-nity hall on Wednesday 20 March from 19:00.Residents are invited to attend and to raisequestions about local policing.

Katriena Lawak van Môreson is sedert 20 September2012 vermis. Sy is laas by die Masonic Drankwinkelin Reitzsraat gesien. Indien jy enige inligting het oorLawak, bel die Robertson-polisie by 023 626 8340.

BEHOORT DIT AAN JOU? Dié items, insluitend yster-en houtpale, ’n lig en sleutels is deur die Robertson-polisie by verdagtes gekonfiskeer en word tans by diepolisiestasie geberg. Die Robertson-polisie versoekvan die eienaars om hul besittings te identifiseer.

Vinpro sien goed én sleg in aksyns-stygingHoewel die verhoging in aksynsbelasting hoëris as inflasie, is dit verblydend om te sien datdaar vanjaar groter begrip deur die regeringwas vir die unieke uitdagings in die volhou-baarheid van die wynbedryf.Vinpro, dieverteenwoordigende liggaamvir

Suid-Afrikaanse wynprodusente, het ’n pers-verklaring uitgereik waarin hy dié ligpuntmaar ook teleurstelling uitgewys het.“Die verhogings is egter steeds hoër as infla-

sie,watniebydradaartoeomdiehuidigekoste-druk vanmeer as 20%, grootliks gedrewe deurloonaanpassings, jaar op jaar te verlig nie,” luidie verklaring.’n Aksynsverhoging van 8% op wyn en 10%

opbrandewyn is in sy jaarliksebegrotingsrededeur die minister van finansies, Pravin Gord-han, aangekondig.“Die verhogings sal, gegeweweerstand deur

kleinhandelaars om pryse te verhoog, waar-skynlik in die praktyk afgewentel word na die

primêre produsent vanwyndruiwe, aangesienhy uit die aard van sy besigheid noodwendig’n prysnemer is.“Brandewyn, ’n belangrike hoeksteen van

diebedryf, beleef juis tans ’nongekende laagte-punt in verkope, wat regdeur die bedryfsket-ting gevoel word.”Vinpro sêdie regeringhet reedsvoordiever-

hogingR4,7miljarduitdiebedryfverdien teen-oor die produsente-inkomste van R3,7miljard.“Dítbring ’ngroterdringendheidvanstaatson-dersteuning binne die beleidsraamwerk meeas ooit tevore ten einde die wanbalans tussenekonomiese realiteite en sosio-ekonomiesedruk te verlig.”Volgens Rico Basson, uitvoerende direkteur

van Vinpro, werk dié verteenwoordigende or-ganisasievirsowat3 600wynprodusenteaktiefsaam met ander wynbedryforganisasies daar-aanomsyvennootskapmetdie regering te ver-sterk. Hy neem ook deel aan jaarlikse gesprek-

ke met die Tesourie rakende aksynsbelastingopdrankprodukte.Diewynbedryfhet ’nvertoëaan die Tesourie gerig vir verhogings naderaan inflasie. Dit is in die lig van bedryfsnavor-sing wat aandui dat aksynsvlakke op veralbrandewyn reeds heelwat hoër as die interna-sionale norm is. VolgensVinpro hetwesenlikeaksynsverhogings verdere, onbeplande gevol-ge, soos ’n toename in onwettige handel. “Onsberaam dat die ontduiking van aksynsbelas-ting op spiritus sowat R432miljoen per jaar be-loop. Verder word meer as 100 miljoen liter“ales” elke jaar verkoop.Navorsing toon volgens Vinpro verder dat

elke 1%-verhoging bo inflasie in kleinhandel-pryse sal lei tot ’n verlies van 2 005 werksge-leenthede in die wyn- en brandewynbedryf.Die wynbedryf is die naasgrootste uitvoer-

der van landbouprodukte en die bydrae tot diebruto binnelandse produk is meer as R26 mil-jard. Sowat 279 000 mense werk in dié bedryf.

Page 4: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 5 Maart 20134

Trade ties with China strengthenedOn Friday, Gerrit van Rensburg, WesternCapeMinister ofAgriculture andRuralDe-velopment hosted Zhang Jian Guo, Shan-dong Province’s Vice-Governor, in CapeTown.The purpose of the meeting was to

strengthen trade ties between the two re-gions and to showcase some of theWesternCape’s finest wines.Van Rensburg said the wine industry

playsavital role in theWesternCapeecono-my, both as earner of foreign revenue andas a source of employment. Thewine indus-trycontributesR26billiontotheSouthAfri-can economy and provides more than275 000 jobs throughout the economic valuechain. Van Rensburg said that for each R1million generated throughwine exports, 46job opportunities are created in the econo-my. An increase in demand for R1 million

of grapes will create an additional 113 jobopportunities. He emphasised the impor-tanceofat leastmaintaining,butpreferablyincreasing, our agricultural export profile.Both the Western Cape and Shandong

Provinces belong to the Regional LeaderGrouping. This diplomatic platform givesWestern Cape wine business access to theannual Yantai International Wine FestivalinShandongProvince.Thisyearwill be thethird timeVanRensburg leads theWesternCape official and business delegation to theFestival.WesternCapewineexports toChi-na have increased significantly in the pastyears, growing at 50% per year for the lastthree years.VanRensburgbelieves there is stillmuch

potential to explore for wine, but also forother agricultural produce, such as freshfruit, in the Chinese market.

FIKSHEID-GHOEROE: Wian Gerber is vir meer as ’ndekade lank by oud en jonk bekend vir professioneleadvies as dit kom by fiksheid. Spesiale programmeworduitgewerk volgenselke lid sebehoeftes.Spinning-klasse en boot camps is maar net ’n paar van syprogramme.

LEKKER RUIK: Fragrance Boutique spog met meer as200 parfuums vir mans en dames teen ’n fraksie vandie prys van ander parfuums. Fragrance Boutique separfuums word van Grasse, Frankryk, die hart van dieparfuumbedryf, ingevoer. Hier sal u groot name soosChanel, Dior, DKNY, Gucci en veel meer kry. Besoekgerus die toonbank by Isabeau Velsorg op Robertson.

PUIK TANDESORG: Dr. Werner Brümmer, plaaslike tandarts en Carin Brümmer, mondhigiënis, is hier saammet hul span by hul Robertson-tak. Hulle sorg vir ’n ontspanne atmosfeer in die spreekkamer en is ookkinder-vriendelik. Daar word persoonlike aandag aan elke pasiënt met goeie resultate gegee.

TOP-FASILITEITE: Club Activ (stet) hou reeds vir sesmaande lank kliënte fiks deur bekostigbare pakketteaan te bied. Dié moderne gimnasium van 500 m2bied onder meer ’n kardio-afdeling, ’n oefenbaan, ge-wigs-afdelingen ’nateljeewaar stepping, joga, pilates,spinning en rek-oefenklasse aangebied word. Daaris ook ’n WiFi-afdeling en ’n delikatesse waar gesondesmoothies bedien word. Stortgeriewe is beskikbaarsodat lede direk van die gimnasium werk toe te gaan.

GRIEPINSPUITINGSNOUBESKIKBAAR:Moenie die ge-vaarlike virusse wat dié winter die ronde gaan doenonderskat nie. Of jy nou in die hoërisiko-kategorie valof nie – griep is lewensgevaarlik en dié inspuiting biedjou die beste beskerming daarteen. Die apteker, Hen-nie van Dijk het besluit om geen kanse te vat nieen het reeds sy griepinsputing by suster GrethaMcCal-laghan van Wynland Apteek gekry.

EETGESOND:Het jygedinkdieetkundigeshelpnet oorge-wig mense? Riekie van der Vyfer en Mareli Conradieis registreerde dieetkundiges en verrig ’n verskeidenheidvan dienste aan volwassenes sowel as kinders. Hulle geeraadenwerkdiëteuit virmensemetdiabetes,cholesterol,spastiese dikderm, hardlywigheid en sportvoeding asookmense wat riglyne soek vir ’n gesonde lewenstyl. Riekielewer ook hul diens elke Woensdag by Wynland-apteekop Robertson en binnekort op afspraak in Montagu

STAP VIR BEWUSMAKING: Die plaaslike Kansa Relay for Life het op Saterdag2 Maart plaasgevind by die Robertson Skougronde. Deelnemers het geldingesamel vir Kansa deur vir ’n hele nag lank omdie veld te stap en stalletjieste beman. Hier stap die Golden Oldies-span om die baan.

FOTO’S: ZELDA KLOPPERS

STAP VIR ONDERSTEUNING: Diéspan het vrolike geel kleure aan-gehad tydens die Kansa Relay forLife-staptog om hulle ondersteu-ning vir Kansa en kankerpasiëntete wys.

Page 5: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 5 Maart 2013 5

‘Mensewoud’ virBonnievaleEen van die vele definisies vandroomisomiets te sienwatnognie bestaan nie en dit dan ’nwerklikheid maak.

Droom SA, wat begin het as dieBonnievale Droom, ’n droom oor’n beter omgewing, het ’n nuweprojek om dit in werklikheid teomskep.

Die projek, Mensewoude, wordin samewerking met die KaapseWynland Biosfeer-reservaat enICE, ’n eko-tegnologiese maat-skappy van stapel gestuur en be-oogomvrugtebomeinBonnievalese plakkerskampe te plant.

Bome word gebruik om skadute skep, koolstof te absorbeer, diegrond te verbeter en erosie te be-veg.

Die bome sal ook bydrae tot ’nmooier omgewing en die vrugte-bome sal ingespan word om in diearmste gemeenskappe bietjievrugte te gee. Daar is besluit opvyebome, sitrusbome en avokadobome.

Nábaiebeplanningenversoekeom fondse, is dié droom bewaar-heid op Saterdag 23 Februarie toeDroom SA en sy medewerkers be-

gin het om die eerste mensewoudte vestig.

’n Klein stowwerig en baie armplakkerskamp aan die uithoekevan Bonnievale is gekies vir dieprojek.

Met behulp van gemeenskaps-vrywilligers en die Biosfeer enICE is ’nwavrag lemoenbomever-kry.

Die Toyota Ridders, wat uitne-mende werkers by Toyota ver-teenwoordig, is die donateurs vandie eerste 50 vrugtebome. LekkerKampplekke het ook bome ge-bring.

Eers is die boompies almal net-jies uitgepak terwyl die inwonersdie nuwigheid en die besoekersgade geslaan het.

Vir die volgende vier ure lankis gate gegrawe dat die stof letter-lik draai.

Boompies is ingesit met hande-vol kunsmis wat geskenk is deurdie Langeberg-munisipaliteit enwater is aangedra in swaar witkanne om die boompies nat tegooi.

Altesame 55 bome is Saterdaggeplant,metnog230wat indievol-gendetweewekegeplantsalword.

’n Inwoner vanBonnievale plant sy nuwe vrugteboomas deel van dieMensewoude-projek van Droom SA.

Robertson groet ’n juweelANNELDA GROOT-BOOM

’n Seder van Anne-Fredericks-kleuter-skool en die gemeen-skap van Robertsonhet geval. JuffrouAdams, oftewel Lo-retta Adams (68), dieskoolhoof van Anne-Fredericks, is verle-de Maandag (25 Fe-bruarie) ná ’n kortsiekbed oorlede.

Adamswaseenvandie eerste pasiëntevan die voormaligehartchirurg, ChrisBarnard, wat ’n opehartoperasieondergaanhet, enhetvierjaar gelede ook ’n klepvervanging deurdokter Susan Vosloo ondergaan. Verle-de jaar in September en Oktober het symeer chroniese hartprobleme onder-vind en is sy 15 Februarie van daardiejaar opgeneem in Vincent Palloti-hos-pitaal, waar sy baie siek was.

Sy was die eerste skoolhoof in die 23jarige bestaan van die kleuterskool en

baie kleuters is deur haaronderrig.

Volgens haar seun, Oli-ver Adams, was sy ma ’nliefdevolle, omgee-menswat altyd ’n goeie enbemoe-digendewoordvir ander ge-had het. Sy was baie betrok-ke in die gemeenskap enkerk. Gebed het ’n groot rolin haar lewe gespeel en syhet geglo daar is ’n oplos-sing vir elke probleem.

Haar jarelange vriendin,Hellen Visser, het haar op-gesom as ’n baie privatemens, besonders netjies enas iemand wat ’n groot lief-de gehad het vir haar skoolen kerksake. Sy het nooit

gekla oor haar siekte nie en was altydmoedig en dankbaar teenoor diegenewat haar ondersteun en besoek het.

Sy laat haar twee kinders, Oliver enAstrid, skoonseun Allister, skoondog-terValencia, asookhaar sewekleinkin-ders en twee agterkleinkinders agter.

Die begrafnisdiens is reeds Saterdag,2Maart indieAnglikaansekerkinWes-leystraat gehou.

Loretta Adams is op 25 Februa-rie oorlede.

Besoek Rooibergse rooi stoelRooibergWynkeldernooi inwo-ners uit om die hoogste stoel inAfrika te besoek.

Die publiek word uitgenooiom op 27 Maart vanaf 10:00 tot17:00 die kelder se nuutgeboudeindrukwekkende rooi stoel tebesoek.

Die eerste twee wyne van dienuwe “Red Chair”-wynreeksword ook die dag vir die eerstekeer bekendgestel, so elke lidvan die publiek wat ’n bottelvan dié reeks koop, kan saammet die drie kunstenaars op diestoel klim, hulle ontmoet, hulwynbottels laat teken en saammet hulle foto’s neem op diestoel. Die gaskunstenaars isDa-nie Niehaus en Christo en Co-bus Snyman.

Christo en Cobus Snyman

Page 6: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 5 Maart 20136

TIMBYLYTE TOT U DIENS: Timbalyte Robertson Begrafnisondernemer in Van Reenenstraat reël nie net begrafnissenie, maar bied ook ander dienste soos begrafnispolisse, grafstene en verassings. Agter van links is ZeldaMarais en Wouter Marais (eienaar). Voor is Maruis Geduld, Hildeguard Eksteen en Alwyn Vlok.

Oldest trophy awardedOne of the oldest andmost popular golf tro-phiesontheBolandWomen’sgolfcalendar,theannualMajorWolhuterTrophy,wasupforgrabsat theRobertsonGolfClubonSat-urday.

A field of 60 women from both the BolandandWesternProvince teed off in perfect condi-tions to mark the 50th anniversary of this his-toric event.The trophy was donated in 1963 by a former

mayor of Robertson, and president of Robert-sonGolfClubat the time,MajorCassieWolhut-er, also a veteran of the Anglo Boer War.The Wolhuter Trophy has afforded women

golfers from all clubs in the Boland and Wes-

tern Province the opportunity to compete an-nually at Robertson as couples in a Better-BallStablefordCompetitionover18holes.Amongstthose who competed on Saturday included thepresident of the Boland Women’s Golf Union,Lol Jones of Stellenbosch, and also Gilly Teb-butt, South Africa’s most capped Springbokfrom Rondebosch in Cape Town. This year’swinners,onascoreof45Points,wereJaneGreyand Bev Burchell of Robertson.Thewomen’s sectionofRobertsonGolfClub,

under the captaincy of Nina Kriel, as well asthegolfmanagerofRobertsonGC,LudwigVer-cuiel, are to be commended for the success oftheday, and it is hoped that a field of 120 golferswill participate at Robertson next year.

The 50th Anniversaryof the Major WolhuterTrophy for women’sgolfers was held atRobertson Golf Club(Silverstrand) on Sat-urday. Here are (fromleft) Leonie Nell, whopresented the prizes,the winners on a scoreof 45 Points, JaneGrey and Bev Burchellof Robertson, andDudley Wolhuter,grandson of MajorCassie Wolhuter, whohad initially presentedthe trophy.

SOOS FILMSTERRE: Landbouskrywers van regoor Suid-Afrika het Vrydag 1 Maart die Boer van dieJaar 2012-2013, Van Loveren, buite Robertson besoek. Hier poseer die Retief-familie soos regtefilmsterre saam met vorige wenners vir die fotograwe. FOTOS: KEN MC INTYRE

Bonita Malherbe (staande) het tydens die geleentheid ’nkaas-en-wynproe aangebied.

Bussell Retief verduidelik aan die groepbesoekers die proses om vonkelwyn temaak.

Page 7: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier GazetteAdvertisement - AdvertensieDinsdag 5 Maart 2013 7

Page 8: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 5 Maart 20138

Page 9: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier GazetteLetters - BrieweDinsdag 5 Maart 2013 9

Waar begin Route 62?Waar begin Route 62?Volgens verskeie advertensies enberigte wat van tyd tot tyd in dieGazette verskyn blyk daar ’nmis-verstand tewees oorwaarpresiesRoete 62 nou eintlik is.Die pad tussen Worcester en

Swellendam oor Ashton heet dieR60 (Roete 60), terwyldiepadvan-af die T-aansluiting na Montagutot by De Rust oor Barrydale, La-dismith, Calitzdorp enOudtshoorn die R62 (Roete 62) is.Vele berigte sinspeel daarop

dat Roete 62 by Worcester begin,wat uiteraard foutief en mislei-dend is.Hopelik klaar hierdie die saak

op.JAMES THOMSON

SureneBruwer,woordvoerdervan Route 62, gee terugvoer:

Die fisiese pad, die R62, is vanafMontagu, soos JamesThomson sê.

Maarvirbemarkingsdoeleindesword die toerismeroete omskryf as’n Hawestad-tot-hawestad-roete.Die model is gebaseer op die beken-deRoute66vandieVerenigdeStatevan Amerika wat regoor die landse breedte strek en van hawestadtot hawestad strek.

DaarombegindieCapeRoute 62vanaf Kaapstad en eindig dit inPort Elizabeth

Die Cape Route 62 begin dus inKaapstad en sluit dorpe soos diePaarl, Wellington, Tulbagh, Ce-res, Wolseley, Rawsonville,Worcester, Robertson, McGregor,Bonnievale, Ashton en Montaguin, waar die roete dan aansluit bydie R62-pad.

Die beheptheid metbekendes en skandaleDie afgelope twee weke het ekweer eens bewus geraak vanwatter beheptheid ons oulandjie het met bekende per-soonlikhede en hulle wel enweë.Ek het myself al voorheen

die woede van baie mense opdie hals gehaal omdat ek ge-skryf het oor hierdie tendensomgewonemense teverhef tot“gode”.Wanneerhulle dandiedag struikel en ’n fout maak,spring daardie selfde menseop en braak gal. Dan is die hel-deverering verby en word al-les wat sleg is oor daardie per-soon geskryf.Virkoerante en tydskrifte is

sulke sensasionele storiesbaie goeie nuus, want dit ver-koop,maak nie saakwat hulleskryf nie. Hoe meer sensasio-neel hulle dit aanbied, hoe be-ter verkoop die produk.In die media-wêreld is daar

niks so winsgewend as slegtenuus nie.Verledemaand het die para-

limpiese atleet Oscar Pistori-us homgeskaar bymense soosJurie Els, Steve Hofmeyr,Louie Fish, Joost van derWesthuizen, Hansie Cronje enandere wat van hulle ivoorto-rings geval het.Die feit dat dit ’n tragedie is

waarin iemand dood is enwaardeur twee families se le-wens onherroeplik veranderis, is nie ter sprake nie.Dit is ’nskandaalenditmoet

ten alle koste gemelkword tot-dat die speen droog is, en dan

sal daar steeds geskrop en ge-krapwordomiets indiehandete kry.Die mediaberigte en hofver-

rigtinge om Pistorius het dieafgelope paar weke alles oor-heers (dit het selfs pres. JacobZuma se staatsrede na bladsy2verskuif).Hyisdeurdiestaataangekla, maar ook deur diemediaaangeklaenveroordeel.My vraag is nou: Is dit nou

omdat hy ’n bekende persoon-likheidisdatdieklagteenhomernstig is?Niks isegternogbe-wys nie. Hy moes deur helgaan om borgtog te kry, maaraan die anderkant kry andermoordenaars en veral plaas-moordenaars, verkragters enaanranders borgtog,maak niesaak wat die klag teen hulle isnie.Die saakwordopdiehoog-ste vlak hanteer en die besteondersoekers word aangestel.My vraag is weer: Hoekom

nou skielik? Hoekomword ditnie gedoen in alle voorvallevan moord en verkragtingnie? Isboerewatwreedgemar-tel en vermoor word of jongkinders, meisies en vroue watwreedaardig aangerand, ver-krag en vermoor word se le-wens minder werd as dié vanOscar Pistorius?Ek vra maar net . . .

Trucks disrupt suburban peace in Robertson’s streetsTrucks disrupt suburban peace in Robertson’s streetsThis topic (trucks in suburban areas)hasbeen in theGazettebeforewithapa-thetic response from the municipalmanager. Weak excuses are madeaboutnotbeingable toputupsignspro-hibitingheavydutyvehiclesas themu-nicipality also needs to move throughthese area.We are talking about unauthorised

vehicles that drive through town justto pick up take-aways or do shopping.I have photos (not published -Ed) ofhow the road is damaged by turningtrucks, especially off Barry Street intoKonstitusie and Victoria Streets.Apart from the road damage that wehave to pay to have repaired, trees aredamaged andnoise pollution levels arebecoming intolerable. Window panesliterally vibrate in their frames. Manyelderly people live in the bottom sec-tionofBarryStreetwhoarereally find-ing thisuncomfortable, to say the least.I think the solution is very simple:

place signs on Voortrekker Road for-bidding entry to unauthorised heavyduty vehicles. The lorries that turn upBarryStreet fordiesel simply turn intothe garage and then exit into Voor-trekker Road once diesel has been putin. This makes sense. Why are 60 tontrucks driving through the residentialarea when they are not delivering

goods? These trucks often park in PietRetief Street opposite the park area foreasy access to the shopping centre. Toget there, they use Barry, Konstitusieand Victoria Streets. Once parked inPiet Retief Street , they obscure viewsof oncoming traffic and therefore posea danger to our drivers.Obviously municipal vehicles and

lighterdelivery trucks servicing shopshigher up have to use the roads, butwhat is a “grain carrier” (truckweigh-ing 30 tons) with a 36 ton load or a 40ton tanker services truck doing inBar-ry, Konstitusie or Victoria Streets?These are just a few of the lorries with-out any business in residential areasthat are ruining our streets and trees.

ANONYMOUS, Robertson

Soyisile Mokweni, municipalmanager responds:

We are unable to prohibit trucks fromentering the Robertson residential areavia Barry Street as this would have sig-nificant economic repercussions for ourarea. The trucks that enter Robertsonvia Barry Street more than often haveto make deliveries within the area to allbig grocers, including Spar, Pick n Payand Shoprite. The same trucks alsoserve many smaller shops, not to men-tion the hotels (there are two hotels in

Barry Street) and B-and-Bs.Wecannotopt to satisfyoneandincon-

venience another. If, for example, we doput up signs to prohibit trucks from en-teringBarryorsurroundingstreets,ourown garbage collection trucks wouldnot be able to collect the garbage on gi-ven days in those streets. With regardto obscuring the views of oncoming traf-fic and posing a danger to drivers: ac-cording to the Road Traffic Act, it is ille-gal for any vehicle to park five metresfrom an intersection. Should this occur,I would urge the complainant to reportthis traffic violation immediately.

The issueofdamagedroads isanengi-neering matter. This incident is not spe-cific to the mentioned streets as it occursat most busy intersections. The damageto the road only occurs in the summermonths when the heat softens the bitu-men which melts the upper layer of thetar. The municipality has had to re-tarand repainted most of the intersectionswithin the area on a continuous basisduring summer months.

The area could face significant joblosses should we prevent trucks fromdriving down the mentioned streets. Itis thus not economically sustainable.Residents are requested to call our 24-hour call centre at 086 088 1111 shouldthey detect any traffic violations

Page 10: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 5 Maart 201310

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

07

Gelukwensing

Congratulations

MANEULDENISBaie geluk met jouverjaarsdag, 10 Maart.Mag daar nog velegeseënde jare vir jouwees. Dankie dat jy ’ngoeie man is vir my dogteren ’n goeie Pa vir mykleinkinders. Jy moet joudag geniet. Van jou skoon-ma Ella.

HOPP, BREDLEYFENEDéLGeluk met jou verjaarsdag,mag God jou baie jarespaar. Van jou ouma Lea,aunties Gusseline enJulene.

11

In Memoriam

SAAYMAN JOHANNAGeb.6/3/1942-Gest.13/07/2012Mamma, dis jou eersteverjaarsdag (6 Maart) wegvan ons. Ons mis jou ge-weldig, maar wat Godgedoen het is welgedaan.Maar die kosbare en waar-devolle herinneringe salons altyd met ons saam-dra. Jy word gemis deurdie Pelgrims van Christus-gemeente, 4 kinders, 14kleinkinders en 7 agter-kleinkinders.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perdryby die Robertson Ry-skool.* Ons bied verskei-denheid van rylesse virkinders en grootmense virbeginners en ervare rui-ters *Outrides tussen diewingerde en langs dieBreërivier * Wynproë op’n perd se rug of met diewaentjie by Majors Hill enSpringfield. *Perdrykampe vir kindersgedurende skoolvakansies* Mini kommando’s opSaterdae*Kinderpartytjies. Skakelons gerus by 072 291 7631of 082 402 7088.

GEREED OM TE HELP: Altesame 52 leerlinge van Hoërskool Montagu het op 21 en 22 Februariehul jaarlikse BokSmart mediese opleiding ontvang. Die seniors het Vrydag ook ’n kursus in meergevorderde noodhulp, asook ’n kursus in die verbinding van ou beserings by sportlui. Dit is aangebieddeur Gunther von Bentheim van Worcester. Hier is ’n groepie beginners besig om te oefen omiemand met ’n nekbesering op ’n draagbaar te plaas: (van links) Maren Pekeur, Tasneem LeKay,Kirsten Bruintjies en Karla van Rensburg met (regs) Von Bentheim wat instruksies gee.

Page 11: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 5 Maart 2013 11

Reën stuit nieRobbe se atleteTydens die sone-atletiekbyeenkoms wat op 9Februarie by die Van Zylstraat-sportterreinplaasgevind het, het Hoërskool Robertsongoed presteer, ten spyte van die reënerige toe-stande.

Jacques Jordaan is as die beste seuns-pres-teerder van die dag aangewys. Esteban vander Merwe is as die victor ludorum gekroonen Carla Mulder as die victrix ludorum. Daaris hierdie jaar ook 55 leerlinge van HoërskoolRobertson in die sone-span opgeneem.

Jacques Jordaan, Esteban van der Merwe en CarlaMulder het goed presteer by die sone-atletiekbyeen-koms.

Uitnodigingaan alle koreSuid-Afrika se oudste skoolkoorkompe-tisie, ATKV-Applous, nooi alle skoolko-re om daarvan deel te word.

Laer- en hoërskoolkore kan inskryfvir dié kompetisie wat vanjaar vir die36ste keer aangebied word.

Laerskole kan inskryf in die katego-rieë vir meer en minder ervare seniorkore, asook junior kore.

Skole wat nie Afrikaans as moeder-taal het nie, kan inskryf in die afdelingvir senior en/of junior kore.

Die hoërskole-afdeling bestaan uitmeer en minder ervare kore, wat insluitseuns-, meisies- en gemengde kore. Dieafdeling vir nie-Afrikaanse skole be-staan nou ook uit ’n meer en minder er-vare afdeling, wat insluit seuns-, mei-sies- en gemengde kore.

Skole en koorleiers het tot 15 Maartom hul skoolkore in te skryf vir ATKV-Applous.

Vir meer inligting, besoekwww.atkvprojekte.co.za of kontak Bes-sie Keun by 082 454 6060 of Johan Ester-huizen by [email protected].

Robbe swem ritsmedaljes losLeerlinge van Hoërskool Robertson het ty-dens die Hopefield-uitnodigingsgala 12 medal-jes huis toe gebring. Johan van Molendorff(seuns o.16) het drie goue medaljes verwerf invlinderslag, borsslag en individuele wissel-slag en ook een silwermedalje vir vryslag.

Johann van Dyk (seuns o.15) het drie gouemedaljes gewen vir vlinderslag, rugslag envryslag, asook een bronsmedalje vir borsslag.

Matt Louwrens (seuns o.15) het ’n silwerme-dalje gewen vir borsslag en Melissa Knapp(dogters o.16) ’n silwermedalje vir vlinderslagasook ’n bronsmedalje vir rugslag.

Sumari Naudé het ’n bronsmedalje vir vry-slag gewen. Die seuns-aflosspan wat bestaanhet uit Johan van Molendorff, Johann vanDyk, Matt Louwrens en Du Toit Cilliers hetbrons verower by die hoërskole-swemaflos.

JohanvanMolendorff, SumariNaudé,MelissaKnapp,Johann van Dyk en Matt Louwrens.

Page 12: Breederivier Gazette 5 Mar 2013

Breederivier

Year 17 • 5 Maart 2013 | Tel. 023 626 5212

Robertson-krieketwil nog hoër mikDie Robertson-krieketklubvaaruitstekendhierdieseisoenondanks die baie uitdagingswat die klub in die gesig staar.

Die A-span, wat in die Premier-liga B-kompetisie speel, is tansderde op die punteleer, maar kansteeds ’n hoër posisie bereik in-dien Boland Krieket hierdie weekdie finaleuitslaggeeoor ’nbetwis-te wedstryduitslag.

Indien die uitslag positief is virRobertson, saldieklubnog ’nwed-stryd moet speel om te promoveerna die topliga in die Boland.

Die span het 13 wedstryde weggespeel en slegs drie verloor. Spe-lerswat goedpresteer het en opge-neem is indie onderskeie verteen-woordigendespanne, is IsmaelLe-kay, Warrick Abrahim en DanicoPhilmon wat van 19 Februarie tot27 Februarie deelgeneem het aandie nasionale plattelandse krie-ketweek in Limpopo.

Danico enFeriscoAdams is ookdeel van die Boland en Cape Co-bras se provinsiale spanne.

Die B-span het ook die tweederonde goed afgeskop deur van die12de plek na die sewende plek opte skuif. Hierdie span speel egterminder wedstryde as gevolg vanspannewatnieopdaagnie. JongerspelerssoosClaytonMalgas,Ryan

Engelbrecht enClintonFisherhetookonlangs die geleentheid gekryomindieA-span te speel.Dié spanhet ’n oorwinning in die Pro 20-kompetisie behaal deur Worces-ter Moslems met 23 lopies te klop.DiebestespelerwasJupiterHopp,wat 41 lopies gekry het en tweepaaltjies vir nege lopies geneemhet.

In die tweede wedstryd het diespan vir Worcester Victoriansmet vier lopies gewen danksygoeieboulwerkaandie eindedeurZahir Abrahim, Brendon Eras-mus en Marnay Beukman.

Die klub is ook deur KrieketSuid-Afrika uitgesonder as eenvandie beste klubs in die landwatin ’n plattelandse gebied geleë is.Die Robertson-krieketklub se ver-haal kanbinnekort geleesword indie sporttydskrif SA Cricket.

Dieklubwildiegemeenskap,sa-keondernemings, raadslid DavinHullenveraldieKaapseWynland-distriksmunisipaliteit en die kan-toor van die onderburgemeester,raadslid Henry Jansen, bedankvir hul ondersteuning.

Die bestuur nooi alle jong krie-ketspelers van alle demografiesegroepe uit om lid te raak van dieklubwat diehele gemeenskapvanRobertson en omgewing verteen-woordig.

Robertson-krieketklub-spelers.

LID VAN BOLAND-BESTUUR: Dievoorsitter van die Robertson-rug-byklub, Stephen Jones, is op 28Februarie verkies as ’n uitvoeren-de lid van die Boland-rugbyunietydensdieunie se jaarvergaderingby die Boland-stadion in Welling-ton. Jones is hier by vorige beker-seremonie as verteenwoordigervan die Robertson-rugbyklub.

Rugby-uitslae en bepalings

)) DieRobertson-rugbyklub hetop Saterdag 2 Februarie teen dieYoung Hamiltons van Worcestergespeel. Die eerste span het hullewedstryd verloor terwyl die twee-

de enderde spannehullewedstry-de gewen het.

)) Die Robertson-rugbyklubspeelopSaterdag9FebruarieteenSwellendam in Swellendam.