09:30 oggenddiens - gkpotchbult.co.za · monré jacobs 083-414-2982 marna v/d schyff 071-060-2161...

6
1 Maart 2015 Jaargang 4 #8 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Besef alles behoort aan God en loof Hom daarvoor Rev Willem Steyn Theme: Fine-sounding arguments vs the riches of knowing Christ Scripture reading: Colossians 2:1-5 Key verse: Colossians 2:2-3 11:30 International Service 18:00 Aanddiens Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Lappies Labuschagne & Stefan Linde Diaken: Eunice Stoltz Ds Fanie Coetzee Tema: Geloofsoffers Sing: Lied 155: 1-3 Sing: Lied 200: 1, 2 Sing: Ps 145-2: 1-4 Sing: Sb 12-3: 1, 2 Sing: Sb 12-5:1 Skriflesing: 1 Kronieke 29:1-19 Teks: 1 Kronieke 29: 9, 18 Sing: Ps 127-2: 1, 2. Sing: Ps 112-2: 1-3 Amen: Sb 13-2 Sing: Ps 112-2:1,2,3 Sing: Ps 36-1:2 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps 40-1:3,4 Skriflesing: Genesis 4:1-16, Hebreërs 11:1-4 Teks: Hebreërs 11:4 (1933) Sing: Sb 5-3:1,2 Sing: Ps 107-1:1,2,3,4,10 Amen: Sb 13-1

Upload: vuongque

Post on 26-Feb-2019

214 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

1 Maart 2015Jaargang 4 #8

09:30 Oggenddiens

Ds Willem SteynTema: Besef alles behoort aan God en loof Hom daarvoor

Rev Willem SteynTheme: Fine-sounding arguments vs the riches of knowing ChristScripture reading: Colossians 2:1-5 Key verse: Colossians 2:2-3

11:30 International Service

18:00 Aanddiens

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Lappies Labuschagne & Stefan Linde

Diaken: Eunice Stoltz

Ds Fanie CoetzeeTema: Geloofsoffers

Sing: Lied 155: 1-3Sing: Lied 200: 1, 2Sing: Ps 145-2: 1-4Sing: Sb 12-3: 1, 2

Sing: Sb 12-5:1Skriflesing: 1 Kronieke 29:1-19 Teks: 1 Kronieke 29: 9, 18

Sing: Ps 127-2: 1, 2.Sing: Ps 112-2: 1-3

Amen: Sb 13-2

Sing: Ps 112-2:1,2,3Sing: Ps 36-1:2 (Kinderbegeleiding)

Sing: Ps 40-1:3,4Skriflesing: Genesis 4:1-16, Hebreërs 11:1-4 Teks: Hebreërs 11:4 (1933)

Sing: Sb 5-3:1,2Sing: Ps 107-1:1,2,3,4,10

Amen: Sb 13-1

2

Verjaarsdae

Sentrum vir KerkgroeiOm ‘n sentrum vir bedieningstoerusting en begeleiding onder die toesig van die Kuratore en in samewerking met Fakulteit Teologie te vestig. Admin Buro riglyn: R5 per lidmaat per jaar. (Een kollekte per jaar.)

Liefdegawes1 MaartOggend: Sentrum vir KerkgroeiAand: Meelewingsfonds8 MaartOggend: Christelike Onderwys ARSOAand: Meelewingsfonds15 MaartOggend: SimonversorgingstrustAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik?

15

Geskenkpakkies vir Venterskroon Onthou om klere of enige items wat jy nie meer gebruik nie na die kerkkantoor te bring. Ons gaan op die 16e Mei geskenkpakke maak vir die gemeente in Venterskroon.

Ons gemeente het in die laaste jaar amper met 100 lidmate gegroei. Daar word dus gereeld nuwe wyke geskep en dit beteken dat ons ‘n te-kort aan ouderlinge het. Ons beno-dig 5 ouderlinge vir wyke, en 4 ou-derlinge vir kleingroepe. As jy van iemand weet wat die gawes ontvang het om in die gemeente te dien deur ‘n ouderling te wees, kan jy met die predikante daaroor gesels of die kerkkantoor kontak.

GESOEK: OUDERLINGE

Vandag, 1 MaartRouxlene Gouws 082-782-5573Monré Jacobs 083-414-2982Marna v/d Schyff 071-060-2161Amanda van der Walt 084-626-8047Boeta van der Walt 083-554-0729

Maandag, 2 MaartAnnemarie Coetzee 082-826-3310

Dinsdag, 3 MaartWilliam Matthee 082-459-1313Rina Muller 082-709-6780Hester Spoelstra 083-641-9725Gretchen van Wyk 072-391-6447Pieter van Zyl 083-381-7830

Donderdag, 5 MaartSanti Badenhorst 071-354-7595William Krüger 018-290-5110

Vrydag, 6 MaartHanné Campher 083-335-7731Petrus Mulder 072-964-0781Joost Pretorius 087-802-8238Carien Steyn 083-227-9663Stephan v/d Merwe 076-986-2753

Saterdag, 7 MaartRianda Joubert 082-494-1375Flip Schutte 078-748-2664

13

6

175

1

320

Onthou om asb vroegtydig jou foto vir die kerkkan-toor te stuur as jy volgende week verjaar. Dan kan ons dit op die dataprojeksiebord wys.

3

Weet jy van iemand wat kosnood het?

Ons gemeente het ‘n kosbank waaruit ons mense kan help – veral in ‘n noodgeval.Skakel asseblief met die kerkkantoor vir meer inligting of voor u ‘n kospakkie kom afhaal.

Kollekte tydens die erediens gaan vir liefdes-diens deur die diakens. Hierdie fonds word gebruik om ons eie lidmate in nood te help. Die behoefte aan hulp neem vinnig toe. Ons pleit by u om asb ruim by te dra vir hierdie liefdesdiens sodat dit nooit mag gebeur dat lidmate met nood weggewys moet word nie.

Jy word hartlik uitgenooi na ‘n Stemmingsprogram rondom die

Paasgebeure met woord en musiek. Die program sal DV op 14 Maart om

19:00 begin. Dit gaan in ons kerk-gebou aangebied word en sal

ongeveer ‘n uur duur. Kom luister na Dirkie Nell (Verteller);

Antoinette Olivier (Sopraan); Human Coetzee (Tjello) en Jetty van Rensburg (Orrel).

Stemmingsprogramrondom PaasgebeureGebed vir mense op die Bult:

Straatkinders

G5 Bultbediening

Een van die sosiale vraagstukke van ons tyd kom daagliks sigbaar na vore wanneer ons met die Straatkinders op die Bult te make het.Die kompleksiteit van die probleem is baie groot. Dat kinders, vir hulle bestaan, op strate moet bedel is in sy wese sleg en verkeerd. Waar is hulle gesinne? Waarvan lewe hulle? Waar gaan hulle onderrig kry om te kan lees en skryf? Wie leer hulle wat is goed en sleg in die lewe? Hoe gaan hulle uit die tande van verslawing, molestering en kriminaliteit ontsnap? Watter toekoms is daar vir hulle?Baie meer vrae as antwoorde. Min goeie antwoorde. Ek skryf nie die beriggie om ʼn oplossing aan die hand te doen nie. Mense probeer help deur die Nagskuiling, deur voedselkoepons, deur almal wat hulle deur middel van geld en kos op die strate hou te versoek om dit nie te doen nie.Tog bly hulle mense. Tog het hulle name. Tog moet daar in die meeste gevalle familie wees. Tog word hulle honger. Tog kry hulle koud en warm. Tog bly hulle net kinders!Miskien moet ons begin deur vir hulle te bid? As mense soos ons wat van die Here afhanklik is. Nie net na liggaam nie, maar ook na siel? Bid vir wysheid elke keer as ek verby een van hulle loop en hulle ignoreer. Here, wat wil U het moet ons doen?

Ds Fanie Coetzee

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

1 MaartKG 20 (Wiida Bisschoff - 0827765295)KG 21 (Gareth van Dyk - 0834080082

Wyk 25 (Drienie Reinecke - 0724281274)

8 MaartWyk 26 (Maritha de Jager - 0824649800)Wyk 27 (Marina Grobler - 0832337756)

15 MaartWyk 28 (Retha van Wyk - 0839671511)

Wyk 30 (Jacoba van Rooy - 0835078567)

4

Baie geluk aan Piet en Gretchen van Wyk (072-391-6447) met die geboorte van ‘n kleinseun.Elma de Kock (083-302-5282) het haar M in Skryfkuns met lof geslaag. Ons is baie trots op jou!Pastor Mathew Mufika se vrou, Louisa, is vroeg verlede Vrydagoggend oorlede. Pas-tor Mufika, ‘n PhD-student, het twee weke gelede uit die Kongo in Potchefstroom aangekom om vir ‘n maand voort te gaan met sy navorsing by die Teologiese Skool. Omdat sy vrou nie goed gevoel het nie, het hy besluit om haar eerder saam te bring as om haar alleen tuis te los. Nadat sy eers beter gevoel het het haar toestand versleg en is sy Saterdag in die intensiewe eenheid opgeneem. Daar is vasgestel dat sy malaria het, wat haar hart aangetas het. Die begrafnis is Saterdag vanuit ons kerkge-bou gereël. Ons dink aan hom en sy gesin in die beproewende tyd.

Die Potchefstroomse Mannekoor en drie ander Mannekore, nl. Randburg, Alberton en die Duitse Mannekoor van Johannesburg tree die 7de Maart om 15h30 op in die NG Kerk Vyfhoek. Toe-gang R70. Almal is baie welkom. Kom deel in hierdie grootse geleentheid wat DV in ons gemeenskap plaasvind.Daar sal CD’s van al die kore te koop wees. Moet dit nie misloop nie.

Lidmate van ons Internasionale diens, Immanuel en Jenita Vincent verwag hul eersteling aan die begin van Maart. Hulle is op soek na ‘n tweedehandse bababedjie en stoot-waentjie. As jy dalk het om vir hulle te gee, sal hulle dit baie waardeer. Kontak Immanuel by 074-031-0210 of [email protected]

Meelewing

Ons is dankbaar vir die groei in G5 se teenwoordigheid op die BultProjekte soos die studiesentrum, Hartklop@Aardklop en PUKstop (ty-dens JOOL) is verseker besig om vrugte af te werk. Ons het groeiende verhou-dings met studente en jong mense op informele vlak, wat G5 leer ken het as gelowiges op die Bult wat omgee vir die mense van die Bult. Ons groei ook in meer formele ver-houdings soos met die Studenteraad van die NWU Potchefstroomkampus en die Gemeenskapspolisieëringsforum-(CPF).Die resultate van hierdie verhoudings is soms moeilik meetbaar. Tog kan ons getuig van jongmense wat deur G5 se teenwoordigheid op die Bult deelge-word het, en besig is om deel te word van GK Bult. Die groter vreugde lê egter in die wyse waarop ons enersyds ‘n op-bouende bydrae tot ons gemeenskap maak, en andersyds lê die vreugde in hoe mense se persepsies van waar kerke betrokke is en kan wees geskuif word deur ons teenwoordigheid op die Bult.G5 is toenemend besig om ‘n veilige, alternatiewe gemeenskap op die Bult te word. Natuurlik sal ons hierin wil groei – in besonder sal ons wil groei in hoe ons eie lidmate betrokke is in die uitleef van die G5 identiteit.

Groei by G5

Hulp gevra: Bababedjie & Stootwaentjie

Mannekore in Potch

5

Wie is my ouderling?In die groot portaal onder die toring is daar foto’s van al die ouderlinge.

Gaan kyk bietjie hoe lyk hulle!

13-15 MaartManzini kampterrein

Kostes: R100 + jou eie braaivleis vir VrydagaandWhatsApp jou oppiSPOT vrae vir Willem of Gerhardus (of gooi dit in die vrae boks in die koffi ekamer)

Preke vir Gr. 1-3 kindersOns het gaan luister na ons ouers met Gr.1-3 kinders oor die kinders se deel-name aan die eredienste, asook hulle verstaan van die preke. Ons wil hierdie groep van 23 kinders help deur die preke tydens ere dienste te “tolk” tot op hulle verstaansvlak.Ons wil ‘n diensgroep vir hierdie bedie-ning begin: prakties beteken jou deel-name, dat die predikant die preek vir jou stuur voor Sondag, sodat jy dit kan lees, waarna jy dan die kinders tydens die preek help om te lui ster deur hulle aandag te vestig op wat die predikant sê en of vir hulle te verduidelik wat die hoofgedagte van die preek is. Kontak asb vir Henriëtte van der Zwan (082-859-2229).

Welkom hier!

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Jaco en Anmari van der Merwe082-412-2445 / 082-091-4242

Carolien van Milligen072-282-4970

Gerrit van Milligen079-481-5566

Agnes du Plessis076-610-2569Jana le Roux082-217-2029

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

kampoppiSPOT

Het jy geweet?• Jy kan die Lanter� elke week per e-pos kr�• Jy kan preke op CD of ons webblad kr�• Jy kan g�atis adver�eer in die Lanter�• Ons het ’n boekie (Die OnderOnsie) met al die lidmate in die gemeente se inlig�ing (kontaknommers, e-posse en wyk -/ klein- g�oepnommers• Ons webblad het ’n kalender met verjaars dae en ander belang�ike gemeentesake• Jy kan elke dag op Facebook ’n herinne- ring kr� van wie in die gemeente verjaarSkakel die kerkkantoor vir verdere inlig�ing

6

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Koster (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

@gkpotchBult #potchG5 #gkbult

www.youtube.com /user/gkpotchbult

• W

WES

Skam

p •

Kam

p vi

r Wer

kend

e W

esen

s en

Seni

or S

tud

ente

•Ber

gven

ture

nab

y C

ham

pagn

e C

astle

in d

ie D

rake

nsbe

rge•

•24

-27

Apr

il 201

5 •

R680

per

per

soon

• e

rna@

gkra

ndbu

rg.o

rg.z

a •

•011

886

058

0 •