web viewdie lesotho hoogland-waterprojek word beskou as 'n manier om in die ekonomiese behoeftes van...

Download Web viewDie Lesotho Hoogland-waterprojek word beskou as 'n manier om in die ekonomiese behoeftes van beide Suid-Afrika en Lesotho te voorsien. ... Weg van SSK (2)

If you can't read please download the document

Upload: trinhtuong

Post on 06-Feb-2018

302 views

Category:

Documents


47 download

TRANSCRIPT

(METRO-OOS ONDERWYSDISTRIK GEOGRAFIE LEERDER MATERIAALLENTESKOOL 2013Recent urbanisation patterns in South AfricaThe growth of informal settlements and associated issues)

Kaartwerkberekeninge

3424BB HUMANSDORP Nov 2010

2.1

Bepaal die magnetiese peiling van trigonometriese stasie 94 in blok E1 vanaf punthoogte 97 in blok D1 vir 2010. Toon ALLE berekeninge. Punte word vir berekeninge toegeken.

5

2.2

Bereken die gemiddelde gradint van Mainstraat op die ortofotokaart vanaf punt 7 tot 8. Toon ALLE berekeninge. Punte word vir berekeninge toegeken.

6

2.3

Identifiseer die mensgemaakte verskynsel nommer 2 op die ortofotokaart.

1

2.4

Teken n vryhand (rowwe) deursnit van die landvorm vanaf punthoogte 24 (F7) tot by trigonometriese stasie 290 (F8) op die topografiese kaart.

2

2.5

Identifiseer die landvorm wat jy in die deursnit in VRAAG 2.4 geteken het.

1

2.6

Wat is die hoogte van die damwal wat W in blok F1 en F2 op die topografiese kaart gemerk is?

1

2.7

Blok E1 op die topografiese kaart is bedek met bewerkte landerye. Bereken die oppervlakte van die blok in km2. Toon ALLE berekeninge. Punte word vir berekeninge toegeken.

4

20

3318DB PAARL. DBE/November 2011

VRAAG 2: GEOGRAFIESE TEGNIEKE EN BEREKENINGE

2.1

Bereken die gradint tussen trigonometriese stasie 172 in blok C8 en

punthoogte 162 in blok B9. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir

berekeninge toegeken word.

6

2.2

Die volgende is 'n deursnit vanaf die windpomp (blok E4) tot by

trigonometriese stasie 184 (blok E6).

2.2.1

Bereken die vertikale vergroting van die deursnit hierbo.

4

2.2.2

Identifiseer die verskynsels gemerk X en Y op die deursnit.

X: ___________________________________________________

Y: ___________________________________________________

2

2.2.3

Waarom word dwarssnitte vergroot?

1

2.3

Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2011. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

5

2.4

Gee TWEE redes waarom die magnetiese deklinasie nuttig sal wees vir 'n persoon wat 'n kaart op 'n veldwerktoer gebruik.

2

20

3318DB PAARL. DBE/Feb.Mar. 2012

VRAAG 2: GEOGRAFIESE TEGNIEKE EN BEREKENINGE

2.1

Bereken die gradint tussen Honey Dew, (gemerk 7), en Groenleegte,(gemerk 8) op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

6

2.2

Verwys na beide die topografiese kaart en die ortofotokaart om die vrae hieronder te beantwoord.

2.2.1

Watter een, die topografiese kaart of die ortofotokaart, het 'n groter

skaal?

1

2.2.2

Gee EEN rede om jou antwoord op VRAAG 2.2.1 te ondersteun.

1

2.2.3

Met hoeveel is die skaal van die kaart wat jy in VRAAG 2.2.1

gekies het, groter?

1

2.3.1

Gee die ware peiling van trigonometriese stasie 184 (blok E6)

vanaf trigonometriese stasie 227 (blok D5).

1

2.3.2

Bereken die magnetiese peiling van trigonometriese stasie 184

(blok E6) vanaf trigonometriese stasie 227 (blok D5).

2

2.3.3

Is daar intersigbaarheid tussen trigonometriese stasie 184

(blok E6) en trigonometriese stasie 227 (blok D5)?

1

2.3.4

Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.3.3.

1

2.4

Bereken die oppervlakte gedek deur die ortofotokaart in km. Gebruik die afgebakende gebied op die topografiese kaart vir alle metings. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

6

20

2829AC HARRISMITH. DBE/November 2012

VRAAG 2: BEREKENINGE EN TOEPASSING

2.1

Harrismith hou jaarliks 'n maraton wat behels dat deelnemers oor Platberg hardloop. Bestudeer beide die foto van Platberg hieronder en die gebied gedek deur blok A/B10, 11, 12 and 13 op die topografiese kaart voordat jy die vrae hieronder beantwoord.

2.2.1

Identifiseer die landvorm genaamd Platberg.

1

2.1.2

Identifiseer die vorm van die helling waarteen die deelnemers sal uithardloop tussen punt CD (blok A/B10) op die topografiese kaart. Verduidelik jou antwoord met verwysing na die kontoerlyne op die kaart.

2

Helling ______________________________________________________

Verduideliking

______________________________________________________

___________________________________________________

______________________________________________________

2.1.3

Bereken die gemiddelde gradint van die helling tussen punthoogte 1797 en punthoogte 2263 in blok A10 op die topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge.

5

2.1.4

Lewer kommentaar oor die moeilikheidsgraad van hierdie helling vir 'n deelnemer.

1

2.1.5

Verduidelik waarom 'n kronkelende voetpad (blok A11) oor Platberg uitgetrap is.

1

2.2

Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese deklinasie vir hierdie jaar. Toon ALLE berekeninge/stappe wat gevolg is.

4

2.3

Verwys na die verskynsel gemerk Blokhuis (4) op die ortofotokaart.

6

20

2829AC HARRISMITH. DBE/Feb.Mar. 2013

VRAAG 2: BEREKENINGE EN TOEPASSING

2.1

Bereken die gradint van die hang tussen punthoogte 1729 (8) en punthoogte 1794 (9) op die ortofotokaart.

5

2.2.

Verwys na die dwarsdeursnee hieronder, van die kenmerk gemerk Blokhuis (4) op die ortofotokaart en beantwoord die vrae wat volg.

2.2.1

Bereken die vertikale vergroting van die dwarsdeursnee gemerk 23 op die ortofotokaart.

5

2.2.2

Waarom is dit nodig om 'n dwarsdeursnee vertikaal te vergroot?

1

2.2.3

Identifiseer die kenmerk gemerk X op die dwarsdeursnee.

1

2.3

Wat is die ware peiling van trigonometriese baken 299 vanaf punthoogte 1731 in ruit C9 op die topografiese kaart?

1

2.4

Bereken die oppervlakte, in vierkante kilometer, van die stedelike gebied wat met 'n donker lyn op die topografiese kaart afgebaken is (ruit A, B, C/7, 8, 9).

4

2.5

Verwys na die ortofotokaart.

2.5.1

Is hierdie foto voor- of namiddag (12:00) geneem?

1

2.5.2

Gee EEN rede vir jou antwoord op VRAAG 2.5.1.

1

2.5.3

Die foto is heel moontlik tydens 'n baie dro tyd van die jaar geneem. Verduidelik hierdie stelling met verwysing na ruit B7 op die topografiese kaart en die ooreenstemmende gebied op die foto.

1

20

Klimaat en fluviale prosesse:

November 2012

1.3

Bestudeer die sinoptiese weerkaart (FIGUUR 1.3) en beantwoord die vrae wat volg.

1.3.1

Identifiseer die laagdrukstelsel gemerk A.

1x2=2

1.3.2

Verduidelik waarom daar na drukstelsel A as 'n laagdruksel verwys word.

1x2=2

1.3.3

Watter bewys is daar op die kaart dat dit winter is?

2x2=4

1.3.4

Waarom is die weerstoestande wat langs die ooskus van Suid-Afrika ervaar word ideaal vir buitemuurse aktiwiteite?

1x2=2

1.3.5

Gee 'n rede vir die bewolkte toestande by Marion-eiland.

1x2=2

1.3.6

Verwys na weerstelsel B.

Noem EEN wyse waarop dit die weer in Kaapstad binne die volgende 24 uur waarskynlik sal benvloed.

Waarom beweeg hierdie siklone oor die algemeen in 'n oostelike rigting?

Lewer kommentaar op die invloed wat hierdie siklone op toerisme in die Suidwes-Kaap sal h.

2

2

2

18

November 2012

Bestudeer FIGUUR 2.3 wat die frekwensie van voorkoms van tropiese siklone toon.

2.3.1

Noem die oseaan met die meeste tropiese siklone.

1x2=2

2.3.2

Verduidelik waarom daar 'n gebrek aan tropiese siklone langs die ewenaar (nul grade breedte) is.

1x2=2

2.3.3

Wat is die verwantskap tussen die voorkoms van tropiese siklone en 'n seetemperatuur wat 26,5 C oorskry?

1x2=2

2.3.4

Gee TWEE redes waarom tropiese siklone nie in die gebied gemerk A voorkom nie.

2x2=4

2.3.5

Verduidelik waarom tropiese siklone verdwyn (uitsterf) wanneer hulle oor land beweeg.

2x2=4

2.3.6

Noem die gevolge wat hierdie tropiese siklone sal h op die ekonomie van lande wat in hulle pad l.

3x2=6

20

Feb March 2011

2.4

Verwys na FIGUUR 2.4 en lees ook die uittreksel wat handel oor die mens se

reaksie op aardverwarming.

2.4.1

Definieer die term aardverwarming.

1x2=2

2.4.2

Nie alle mense glo dat aardverwarming 'n werklikheid is nie. Met verwysing na die spotprent, gee EEN rede vir hierdie stelling.

1x2=2

2.4.3

Wat was die hoofoogmerk van die Kyoto Protokol?

1x2=2

2.4.4

Noem, met EEN rede, of die Kyoto Protokol sy oogmerke bereik het of nie.

2x2=4

2.4.5

Gee EEN moontlike rede waarom lande soos die VSA en Australi nie bereid was om hulle tot die Kyoto Protokol te verbind nie

1x2=2

2.4.6

Skryf 'n enkele paragraaf (nie meer as 12 rels nie) waarin jy die negatiewe impak van aardverwarming op Afrika en sy inwoners uitlig.

6x2=12

24

2.4

Verwys na FIGUUR 2.4 (A F) wat die dreineerbekkens van twee

rivi