klanke - de kuilen laerskool primary school graad 2 afrikaans.pdf · ek drink sap uit ñ glas. 2....
TRANSCRIPT
![Page 1: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/1.jpg)
Klanke
Graad 2
a
aa
aai
e
eeeeu
oeiooi ooo
str-
est-
![Page 2: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/2.jpg)
-a-kat rakmat lapkas paddak tassak jasbad lat
-e-nes penhek lesvet remmes petlem netbed tel
-i-vis pitmik rittik sitmis vingil minbid lip
-o-son koppos sopkos rotrok bosmot lossom bok
-u-mus busruk bukhut dunlus kusrus nulsug kul
-y-pyn byllyk wydwys mynkyk fynrys pylbyt pyp
![Page 3: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/3.jpg)
-aa-saal baanvaak paalkaas taakmaan taalraas gaapraam jaag
-oo-Boom bootToor doodRook woonDoop nootSoom pootKool lood
-ee-lees peerbeen deelmeet veerleer meelkeer seerseep bees
-uu-vuur muursuur tuurnuus uurhuur kuurduur
-ui-huis vuisduif kuifmuis luiluis duimhuil ruilruik vuil
-ei-reisleikeilgeilseilwie
![Page 4: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/4.jpg)
-oe-voet soenhoed doensoet koelvoel koekkoes soekhoes doek
-ou-koud foutkous oudsout vouhout boudgoud houmou bou
-ie-nies hierkies viervies siekmier dieftier tiensien bier
-eu-deur neutneus reunseun peulgeut beurgeurreus
![Page 5: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/5.jpg)
-aaibaai raai taai saaihaai kaai waai laai
Sinne
1, Die lekker is baie taai.
2, Die boer saai die saad.3, Die haai swem in die baai.4, Die wind waai baie sterk.
Eie sinne:
![Page 6: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/6.jpg)
-ooihooi looi ooi kooigooi mooi rooi nooi
Sinne
1, Die bok vreet hooi.
2, Die ooi het ñ wit lammetjie.3, Mamma het n mooi rooi rok aan.4, Ek gooi water in die emmer.
Eie sinne:
![Page 7: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/7.jpg)
-oeiloei boei koei foei
roei
Sinne
1. Ek roei met die boot op die dam.2. Die koei vreet gras.3. Die polisie boei die dief.
Eie sinne:
![Page 8: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/8.jpg)
-eeuleeu meeu eeu
Sinne
1. Die groot, wit leeu brul hard.2. ñ Honderd jaar is ñ eeu.3. Die meeu vang ñ klein vis.
Eie sinne:
![Page 9: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/9.jpg)
bl-blaai blaar blik blaasbleek blaas blaf blombles blou bloei
Sinne:1. Die blaar is groen.2. Ek het ñ blou karretjie.3. Die hond blaf vir die skelm.
Eie sinne:
![Page 10: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/10.jpg)
br-bril brug broek bruinbreek braai broei brak
Sinne:1. Die rondloper brak is bang.2. Pappa braai elke naweek vleis.3. Die hen broei die eiers uit.4. My broek is bruin.
Sinne:
![Page 11: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/11.jpg)
dr-draak draai dryf drukdrie droog draf drupdrom droom
Sinne:1. Die man draf elke oggend.2. Die water drup uit die kraan uit.3. My sussie droom as sy slaap.
Sinne:
![Page 12: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/12.jpg)
dw-dwaas dwaal dweep dwergdweep
Sinne:1. Die kind dweep met sy nuwe
speelding.2. Die dwerg is baie klein.3. Mamma dwaal in die winkel rond.
Sinne:
![Page 13: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/13.jpg)
fl-fles flou fluit flap fliek
Sinne;
1. Mamma gooi koffie in die fles.2. Ouma hou van flou tee.3. Boetie fluit ñ vrolike lied.
Sinne:
![Page 14: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/14.jpg)
fr-fris frok Frik fries
Sinne;1. Die seun is baie fris.2. Frik is my beste maat.3. Die meisie dra ñ fraai rokkie.
Sinne:
![Page 15: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/15.jpg)
gl-glas gleuf flip gladglo gloed gloei glip
Sinne;1. Ek drink sap uit ñ glas.2. Die seep glip uit my hand uit.3. Die groot vis is baie glad.Sinne:
![Page 16: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/16.jpg)
gr-grap graaf grys groengreep groei graan gras
Sinne;1. Ek sny elke Vrydag die gras.2. Die kind se broek is grys.3. Ek hou van groen boontjies.
Sinne:
![Page 17: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/17.jpg)
kl-klein klam klop klapklip klok klein klasklim kleurSinne;1. Ek klim oor die tak.2. Die klip is te swaar om op te tel.3. My hart klop baie vinnig.Sinne:
![Page 18: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/18.jpg)
kn-knyp knip knie kneus
knap knop knor knikknaap
Sinne;1. Die groot hond knor vir die skelm.2. Ek knip my oë in die skerp lig.3. Ek knik my kop om ja te sê.Sinne:
![Page 19: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/19.jpg)
kr-kraak kry kroon krapkreun kroon kryt kruiskraal krag krul
Sinne;1. Ek kreun van die pyn, want my maag is
baie seer.2. Die koning dra ñ kroon op sy kop.3. Die kind teken ñ prent met ñ rooi kryt.
Sinne:
![Page 20: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/20.jpg)
kw-kwaad kwas kwes kwelkwyl kwaai kwaai kwaakkweek
Sinne;1. Juffrou praat kwaai met die kinders as
hulle stout is.2. Die paddas kwaak in die vlei.3. Ouma kweek plantjies van saad.
Sinne:
![Page 21: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/21.jpg)
pl-plas plaat plaas planplak pluk plooi ploegplus plat
Sinne;1. Ons bly op ñ groot plaas.2. Die stoof se plaat is warm.3. Ek plak die prente in my boek.4. Boetie maak ñ plan om geld te spaar.
Sinne:
![Page 22: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/22.jpg)
pr-pruim proe preek praatpret prys prooi pruikprop prik
Sinne;1. Die vrou dra n bruin pruik.2. Die persoon wat wen kry ñ prys.3. Die leeu bekruip sy prooi.4. Ek trek die bad se prop uit.
Sinne:
![Page 23: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/23.jpg)
sk-skaap skeur skoon skipskop skiet skeur skoenskêr
Sinne;1. Ek knip die prente uit met my skêr.2. Die skip vaar oor die see.3. Die jagter skiet die bok met sy geweer.4. Pappa skeer sy baard.
Sinne:
![Page 24: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/24.jpg)
sl-slaap sleep slang slurpsloop slim slag slakslot slaan slaai
Sinne;1. Die slak dra sy huis op sy rug.2. Ons eet altyd slaai saam met ons kos.3. Mamma sluit die huis se deur oop.4. Die groot slang is bruin en swart.
Sinne:
![Page 25: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/25.jpg)
sm-Smeer smaak smous smalSmeek smag smeul smul
Sinne;1. Die groot kind smul aan die lekker kos.2. Die smous verkoop groente en vrugte.3. Die pad is baie smal.4. Ek smag na koue water, want ek is baie dors.
Sinne:
![Page 26: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/26.jpg)
sn-snik snaar sneeu snysnoei snoet snork snuifsnoek snor
Sinne;1. Oupa het ñ lang snor..
2. Die kind snik baie as sy huil3. Pappa snork vreeslik terwyl hy slaap.4. Die boer snoei die bome.
Sinne:
![Page 27: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/27.jpg)
sp-span speel spalk spoelspook spek spog spoorspeek spaan
Sinne;1. Die skool se span het die wedstryd gewen.2. Ek eet spek en eiers vir ontbyt.3. Daar is nie so iets soos ñ spook nie.4. Die trein ry op ñ spoor.
Sinne:
![Page 28: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/28.jpg)
st-staal staan stoot stamster stoom stout stilsteel
Sinne;1. Die dief steel geld by die bank.2. Die boom se stam is baie dik.3. Pappa sê ek moet nie stout wees nie.4. Ons perde bly in ñ stal.
Sinne:
![Page 29: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/29.jpg)
sw-sweet swaai swaar swakswoeg swel swik sweerswem swam sweef swerm
Sinne;1. Daar bly n swerm bye onder ons huis.2. Ons swem in die plaas dam as ons by oupa en
ouma gaan kuier.3. Ek sweet as ek baie warm kry.4. Die groot voël sweef hoog in die lug.
Sinne:
![Page 30: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/30.jpg)
tr-trap trek tref troptrui trein traan trostroos trek troon trou
Sinne;1. Die trop skape wei in die veld.2. Daar loop ñ traan oor die kind se wang.3. Boetie trek sy blou trui aan.4. Ek eet die hele tros pers druiwe op.
Sinne:
![Page 31: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/31.jpg)
tw-twaalf twak twee twis
Sinne;1. My boetie is twaalf jaar oud.2. Ek het twee hande en twee voete.3. Die seuns twis as hulle baklei.
Sinne:
![Page 32: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/32.jpg)
vl-vlag vlieg vlak vlamvleg vlug vlooi vleisvla vlek
Sinne;1. Ek eet vla oor die nagereg wat mamma
gemaak het.2. Die kers se vlam brand helder.3. Mamma vleg my hare voordat ek skool
toe gaan.
Sinne:
![Page 33: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/33.jpg)
vr-vra vrag vraag vrouvraat vrees vroeg vrugvrot
Sinne;1. My mamma is ñ mooi vrou.2. Die koeie vreet die groen gras.3. Ek staan elke oggend baie vroeg op.
Sinne:
![Page 34: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/34.jpg)
-ngbang hang vang gangsing tong ring longding slang tang
Sinne;1. Ek hang aan die boom se tak.2. Pappa gebruik ñ tang om die draad af te
knip.3. Die groot slang seil oor die gras.
Sinne:
![Page 35: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/35.jpg)
-nkdank lank sink rankink vink drink stinkblink vonk
Sinne;1. Ek drink graag melk saam met my kos.2. Dit is nog lank voordat dit my
verjaarsdag is.3. Die water in die dam stink.
Sinne:
![Page 36: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/36.jpg)
-ksniks heks buks flukssnaaks fiks wiks waks
Sinne;1. Die heks is baie lelik.2. Daar is niks in my bord nie. My bord is
leeg.3. Die hanswors lyk baie snaaks.
Sinne:
![Page 37: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/37.jpg)
-lfhalf salf kalf elfgolf self wolf twaalfkolf
Sinne;1. Ek het elf potlode op my tafel.2. Die wolf het n bokkie gevang.3. Die kalf hou baie van melk.4. Daar is twaalf eiers in ñ dosyn.
Sinne:
![Page 38: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/38.jpg)
-lkmelk kelk dalk balkspalk tolk wolk elk
Sinne;1. Die tolk help mense wat verskillende tale
praat, om mekaar te verstaan.2. Die son skyn deur die wolk.3. Die lekkers kos R1 elk.
Sinne:
![Page 39: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/39.jpg)
-lpHelp tulp hulp skulp
Sinne;1. Elk help graag vir mamma in die huis.2. Die pers tulp is ñ baie mooi blom.3. Ek het ñ mooi skulp op die strand
opgetel.
Sinne:
![Page 40: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/40.jpg)
-nsdans kans kuns wensgans mens ons fronsspons bons
Sinne;1. Ek wens dat ek ñ fiets vir my verjaarsdag
kan kry.2. Die man en vrou dans baie mooi saam.3. Ek was die motor met ñ spons.4. Die gans byt my op my toon.
Sinne:
![Page 41: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/41.jpg)
-ntsent kant lint tentrant bont munt plantprent punt
Sinne;1. Die man staan op die rant van die afgrond2. Die meisie het ñ pienk lint in haar hare..3. Ons kampeer in ñ groot tent.4. Daar hang ñ bont gordyn in my kamer.
Sinne:
![Page 42: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/42.jpg)
-ndhand kind mond rondblind brand band hond
Sinne;1. Ons swart hond se naam is Buks.2. My hand is kleiner as my boetie se hand.3. Die motor se band is pap.4. Die vuur brand baie hoog.
Sinne:
![Page 43: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/43.jpg)
-mpkamp lamp hemp rompstamp lomp stomp pompramp kramp
Sinne;1. Ons kamp gereeld in die bos.2. Ek het ñ kramp in my voet gekry.3. Die meisie dra ñwit hemp skool toe.4. Die groot seun is baie lomp, hy stamp alles
van die tafel af.
Sinne:
![Page 44: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/44.jpg)
-mssoms koms
Sinne;1. Ons sien altyd uit na oupa se koms, want
hy bring altyd ñ verassing saam.2. Ek help Pappa soms in die tuin.
Sinne:
![Page 45: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/45.jpg)
-rgberg sorg erg tergwurg dwerg murg
Sinne;1. Die dwerg is ñ baie klein mannetjie.2. Ons klim teen die berg uit.3. My boetie terg my.
Sinne:
![Page 46: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/46.jpg)
-rkvark kerk park vurkhark merk kurk vlerkwerk mark
Sinne;1. Ons koop lekker vars groente by die mark.2. Die man hark die blare bymekaar.3. Ons gaan elke Sondag kerk toe.4. Die vark rol graag in die modder.
Sinne:
![Page 47: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/47.jpg)
-rferf verf kerf korfswerf sterf
Sinne;1. Ons huis staan op ñ groot erf.2. Die bye bly in ñ korf.3. Die hoenders soek kos op die werf.
Sinne:
![Page 48: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/48.jpg)
-rskers wors vars barsmors pers dors korsnors bars
Sinne;1. Ons eet altyd vars groente.2. Die onvriendelike vrou is baie nors.3. Ek drink baie water as ek dors is.4. Moet nie die roomys op jou hemp mors
nie.
Sinne:
![Page 49: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/49.jpg)
-rtkort tert kaart soorthart beurt Maart swartsport poort
Sinne;1. Dit is volgende my beurt om in te gaan.2. My boetie verjaar 18Maart.3. Die seun se hare is swart.4. Mamma maak die lekkerste tert.
Sinne:
![Page 50: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/50.jpg)
-tsfiets toets piets maatsbots koets skaats klitsrots koets
Sinne;1. Die koning ry in ñ groot koets.2. Ek ry graag op my blou fiets.3. Ek het baie goed gevaar in die toets.4. Ek en my maats klim in die groot boom.
Sinne:
![Page 51: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/51.jpg)
Skr-skrik skryf skroei skraapskreeu skrif skree skraalskroef skrop
Sinne;1. Die baba skrik as iemand hom bangmaak.2. Mamma en ouma skryf vir mekaar
briewe.3. Ek skrop my vuil skoene met ñ borseltjie.
Sinne:
![Page 52: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/52.jpg)
spr-spring spraak spreeu sproetspruit spriet sproei
Sinne;1. Die spreeu maak n groot geraas.2. Die seun het ñ sproet op sy neus.3. Al die kinders speel heerlik by die spruit as
dit warm is.
Sinne:
![Page 53: Klanke - De Kuilen Laerskool Primary School graad 2 afrikaans.pdf · Ek drink sap uit ñ glas. 2. Die seep glip uit my hand uit. 3. Die groot vis is baie glad. Sinne: gr-grap graaf](https://reader036.vdocuments.us/reader036/viewer/2022081422/5fc0c1fd2ee2e230b4371dab/html5/thumbnails/53.jpg)
str-strooi streel strand strystroom straat streep strikstrand straf
Sinne;1. Ons gaan elke naweek strand toe.2. Mamma stryk ons klere.3. Ek en my boetie stry oor die karretjie.4. Die meisie het n strik in haar hare.
Sinne: