hs sentraal vs. hs jim fouché interschool 2016

16

Upload: awsum-news

Post on 29-Jul-2016

297 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Page 1: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016
Page 2: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016Welkom van Hoërskool Sentraal2

Datum: 14 Mei 2016 Tyd: Rugby: 14h30 | Netbal: 11h00Plek: Sentraal A Veld We strive to do ordinary things

extra-ordinary well. We are always committed to our proud ITEC Culture

of EXCELLENCE.

Welkom vanHOËRSKOOL SENTRAAL

Vir die Hoërskool Sentraal is dit ‘n voorreg om vanjaar weer gasheer te wees vir hierdie gesogte FNB CLASSIC CLASHES TM-geleentheid. Die feit dat beide skole se rugby- en netbalspanne betrokke is, is baie inspirerend, omdat hierdie spansportsoorte ‘n groot rol vervul in die karakterontwikkeling en lewensvaardigheidsvlakke van ons jong sportlui. Dit is vanjaar die sewende keer dat hierdie FNB CLASSIC CLASH plaasvind en alles dui daarop dat dit weer eens een van die hoogtepunte op beide skole se sportkalender gaan wees.

To Mrs Faye Mfikwe, Chief Marketing Officer of FIRST NATIONAL BANK, the main sponsor of this FNB CLASSIC CLASH: Your contribution towards South African schools’ rugby and netball has been enormous. Without your generous support as well as the positive attitude of Mr George van Staden (FNB Area Manager: Free State and Northern Cape), Mr Gary Kolesky (FNB Branch Manager, Preller Plein), Mrs Tokkie Lourens (FNB Sales and Service Manager, Preller Plein) and Mr Leon Kruger (FNB Branch Manager, Southern Centre), this special event would not be possible. We are very proud of this partnership.

‘n Woord van dank ook aan mnr. Marnus van Huysteen van ASEM wat hierdie geleentheid gekoördineer het. Aan mnr. Schalk Malherbe en die Hoërskool Jim Fouché: Baie hartlik welkom vandag by Sentraal. Ons het waardering vir u gesindheid van samewerking en goeie sportmanskap. Sportgeleenthede tussen ons twee skole lok altyd groot belangstelling uit en vandag gaan geen uitsondering wees nie.

Aan die reëlingskomitee onder leiding van mnr. Gideon Goosen, die beheerliggaam, die bemarkingskantoor, die personeel van Sentraal, die skeidsregters en die beamptes, baie dankie vir u ywer om van hierdie geleentheid ‘n sukses te maak.

“The most rewarding things you do in lifeare often the ones that look like they cannot be done.”– Arnold Palmer –

Geniet die dag saam met Hoërskool Sentraal en al ons borge.

Traliegroete.

Johan Vorster

Skoolhoof

INHOUDWelkom van Hoërskool Sentraal 2

Fotobeeld 2015-byeenkoms 3

Hoërskool Sentraal Eerste Rugbyspan 4

Hoërskool Jim Fouché Eerste Rugbyspan 5

A-spanne Rugby 6

A-spanne Netbal 7

PROGRAM 8 & 9

Historiese uitslae van byeenkoms 10

Geesroete-kaart 11

111 Jaar vir HS Sentraal, gasheerskool 11

A-spanne Hokkie Seuns 12

A-spanne Hokkie Meisies 13

B-spanlyste 14

Aksiefoto’s 2015-byeenkoms 15

Bekende oud-skoliere 16

ADVERTISE HERE!

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF

THOUSANDS OF OUR READERSContact Susan Potgieter at -

078 346 [email protected]

Page 3: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016 Fotobeeld 2015-byeenkoms 3

01 AVB-BFN COURANT 100x231CR.indd 1 2016/05/04 1:49 PM

STERKTE AAN ALLE SPANNEHOOP JULLE HET ‘N AWSUM DAG!

FOTOBEELD 2015

Page 4: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016HS Sentraal Eerste Rugbyspan4

11. Anton GravetteLinkervleuel

14. HJ GrobbelaarRegtervleuel

9. Matthys Theron (Kaptein)Skrumskakel

5. Francois PieterseSlot

10. Jacques Mulder (Onderkaptein)Losskakel

1. Willem van NiekerkLoskopstut

2. Marco RademeyerHaker

8. Roeche RoelofseAgtsteman

6. Rocco WillemseFlank

13. Thato MeiBuitesenter

12. Dirk CilliersBinnesenter

15. Jaden SeekoeiHeelagter

7. Gerhard RoodtFlank

3. Nico ErasmusVaskopstut

4. Ruan vd WaltSlot

HOËRSKOOL SENTRAAL

EERSTE RUGBYSPAN

Page 5: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016 HS Jim Fouché Eerste Rugbyspan 5

8. Andrew VorsterAgsteman

13. Francois MareeBuitesenter

6. Tiaan Trollip (Kaptein)Flank

10. Willie van der BergLosskakel

11. Ruben KriekLinkervleuel

4. Ernst NebeSlot

15. Henco VenterHeelagter

3. Reino CoetzeeVaskopstut

5. Nieuwoudt de WaalSlot

2. Werner StoffbergHaker

7. Charl SteylFlank

12. Ulrich StanderBinnesenter

14. Flippie JonckRegtervleuel

9. Stefan Coetzer (Onderkaptein)Skrumskakel

1. Jami VisagieLoskopstut

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ

EERSTE RUGBYSPAN

Page 6: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016A-Spanne Rugby6

HS SENTRAAL - 0.16A RUGBY

HS SENTRAAL - 0.15A RUGBY

HS SENTRAAL - 0.14A RUGBY

HS JIM FOUCHÉ - 0.16A RUGBY

HS JIM FOUCHÉ - 0.15A RUGBY

HS JIM FOUCHÉ - 0.14A RUGBY

VOOR: D van Pletzen, H Human, M Botha (kaptein), E Terblanche, B van Heerden. MIDDEL: L Janse van Rensburg, W Pretorius, T Erasmus, Z de la Rey, A Annandale, C Raath, A KlokieAGTER: A Mfazwe, J van der Walt, J Fourie, K Orlein.

VOOR: G van Huyssteen, A Mokoele, D Hattingh (kaptein), A Dormehl, J Human. MIDDEL: M Vosloo, H Ferreira, F du Plessis, G Venter, F van Rooyen. AGTER: C Noordman, J Kachelhoffer, C Duvenage, W Coetzee, D Duvenhage, J Grobbelaar.

VOOR: S Marais, T Botha, J Bothma (kaptein), W Oberholzer, E Goodman. MIDDEL: K Mollentze, H du Preez, C Botes, M Hechter, F Schlebusch. AGTER: R Roelofse, P van der Merwe, R Vermeulen, F Erasmus, P Steyn.

VOOR: J Botha, P Matsietseng, D Williams. MIDDEL: W Brühns, R Wilken, J Roos, B le Roux, E Esterhuizen, Z Lombaard, A de Jager. AGTER: Mnr. A Smit, H Vrey, R Opperman, M Maloney, P Theron, D de Bruyn, C Albertse, J de Beer, M Reineke, C Fourie, J van der Westhuizen, K van Aswegen, Mnr. D van der Merwe.

VOOR: E Jacobs. MIDDEL: M Dobson, D Prins, E Kidson, D Watkins, J Franca, D Roux Jordaan, S Baartman, PJ Pretorius, Z Bester. AGTER: Mnr. H Wilken, M Bekker, R Viljoen, R Dupont, C Heymans, M Steyn, R Lamprecht, M Erasmus, H Hayes, J Meissenheimer.

VOOR: Z Bester. MIDDEL: T Grobbelaar, T Bester, H Gerber, DW Oosthuizen, R van der Walt, B Vermaak, AJ Botha, P Koekemoer. AGTER: Mnr. J van Zyl, J Liebenberg, T Wylie, JP van den Berg, G Husselman, K Cloete, L Coetzee, PJ van Staaden, Mnr. S Malherbe.

Page 7: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016 A-Spanne Netbal 7

HS SENTRAAL - 0.19A NETBAL HS JIM FOUCHÉ - 0.19A NETBAL

HS SENTRAAL - 0.17A NETBAL HS JIM FOUCHÉ - 0.17A NETBAL

HS SENTRAAL - 0.16A NETBAL HS JIM FOUCHÉ - 0.16A NETBAL

HS SENTRAAL - 0.15A NETBAL HS JIM FOUCHÉ - 0.15A NETBAL

HS SENTRAAL - 0.14A NETBAL HS JIM FOUCHÉ - 0.14A NETBAL

VOOR: Z Posthumus, N de Wit (onderkaptein), M van Wyk (Kaptein), Z Jordaan, J Nel. AGTER: O Khasake, A Fourie, A Nel, D Klopper, M Boshoff.

Carmi de Kock, Elizna Greeff, Elizna Peyper, Rochelle Pelser, Maryke de Bruyn, Lize-Mari de Wet, Marli Kotzé, Cimoné York (o/k), Melandri Meyer, Theana Jacobs (k).

VOOR: N Cilliers, M du Plessis (kaptein), A Nel, L Cronjé. AGTER: L Roodt, Z Posthumus, R Jacobs, D van der Poel, C Isaacs.

VOOR: J Bester. AGTER: K Matthews, B Leonard, A Kotzé, J Veldtman, L Lubbe, N Boukes.

VOOR: M Boshoff, R Hertzog (kaptein), L Chautsane. AGTER: J Onderstall, L Badenhorst, L Jansen van Rensburg, J van Heerden.

L Delport, B Retief, M Engelbrecht, T van der Walt, C van der Merwe, M Havenga, A Langeveldt.

VOOR: E Coetzee, C Hechter (kaptein), N Hefer. AGTER: M van den Berg, E Oosthuizen, M Reynders, X Fourie.

M Maasdorp, C van den Berg, C Erasmus, E Esterhuizen, J Louw.

VOOR: C Cilliers, S Cronjé (kaptein), D Olivier. AGTER: M Pelser, M Moolman, N Laubscher, H de Nysschen.

Z Pretorius, R Rode, A Fourie, E Swanepoel, L Schoeman, K van der Westhuizen, S Barnard.

Page 8: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016Program8

051 430 5060198 Church StreetBloemfontein

051 447 577050 Watkey Street

Bloemfontein

051 434 286020 Mill StreetBloemfontein

[email protected]

pamgolding.co.za

To claim your piece of Bloemfontein, please contact:Tel: +27 (0) 51 430 1161 Fax: +27 (0) 51 430 064747 Pres Steyn Street, Westdene, Bloemfontein, 9301

Hokkie

Zastronstraat 162 • Bloemfontein • Tel: +27 (0) 51 405 9990 • Faks: +27 (0) 51 430 1322

www.nationalre.co.za / www.nationalbloemfontein.co.za

Llewellyn Pelser Jnr 082 491 7684

KOOP EN VERKOOP VANRESIDENSIËLE & KOMMERSIËLE EIENDOM

Netbal

Tyd Hoofbaan Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 58:30 - 9:05 14 A 19 C 15 B 14 C 9:10 -9:45 19 B 16 A 14 B

UV Astro A UV Astro B14:30 0/14A dogters 14:30 0/14A seuns

15:30 Voorstelling 0/18 A dogters

15:40 0/18A dogters 15:40 0/16A seuns

16:40 Voorstelling 0/18A seuns

16:50 0/18A seuns 16:50 0/16A dogters

Saterdag 14 Mei 2016

12:30 Sentraal tennisbane

1ste seuns (6 lede)1ste meisies (6 lede)

13:00 Sentraal Eeufees Sentrum 2 spanne

Skaak

Potspel

Tennis

11:00 Tempe - (6 lede)

HOËRSKOOL SENTRAAL vs HOËRSKOOL JIM FOUCHÉPROGRAM

Vrydag 13 Mei 2016

Page 9: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

JONWAYSPARES & WORKSHOP •Sales

•Spares•Workshop

051 448 5000076 689 9879

May 2016 Program 9

Mc Gregor Street, Bloemfontein, 9301

Tel: 051 448 7526 | Fax: 051 448 7676 | Email: www.coastalhire.co.za

Hokkie

Sentraal A veld08:00 0/19 C09:00 0/14 A

10:10 0/15 A11:10 0/19 B12:20 0/16 A

Sentraal A veld08:00 0/16B dogters

09:00 0/18B dogters

10:00 0/16B seuns

Rugby

HOËRSKOOL SENTRAAL vs HOËRSKOOL JIM FOUCHÉPROGRAM

Saterdag 14 Mei 2016

Netbal

Tyd Hoofbaan Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 59:50 -10:25 15 C 15 A 16 B 17 A

10:45 VOORSTELLING 19 A

11:00 - 12:00 19 A

Sentraal A veld13:00 Ete in Eeufees14:00 Geesvang JF14:10 Geesvang Sentraal14:20 Sing van Skoolliedere14:30 0/19 A

Sentraal B veld08:00 0/14 B09:00 0/16 B

ADVERTISE HERE!GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF

THOUSANDS OF OUR READERSContact Susan Potgieter at - 078 346 6796 | [email protected]

Joining fee R100

Please call Virgin Active in

Northridge Mall on 051 433 2800

to speak to a sales consultant

Page 10: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016Historiese uitslae van byeenkoms10

,n Wêreld van geleenthede

Ontdek ΄n wêreld van geleenthede.

Word ΄n voorloper, ΄n denker, ΄n

doener, ΄n leier – die beste jy!

Kry dit alles deur te registreer by

Kovsies.

Die keuses is eindeloos in ons sewe fakulteite van akademiese uitnemendheid:Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe

Geesteswetenskappe

Gesondheidswetenskappe

Natuur- en Landbou-wetenskappe

Opvoedkunde

Regsgeleerdheid

Teologie

T: 051 401 3000 | E: [email protected] | www.ufs.ac.za

Inspiring excellence. Transforming lives.Inspireer uitnemendheid. Verander lewens.

Historiese uitslae van byeenkoms Sentraal en Jim Fouché vanaf 2008Geskiedenis van wedstryde tussen Sentraal en Jim Fouché vanaf 2008 Rugby Netbal Hokkie Dogters Hokkie Seuns JF Sentraal JF Sentraal JF Sentraal JF Sentraal 2015 17 25 13 45 0 1 3 1 2014 26 21 11 33 0 0 2 0 2013 28 27 17 45 2 0 1 1 2012 6 34 15 50 1 0 1 2 2011 30 21 14 52 0 3 1 0 2010 3 41 24 35 1 1 2 3 2009 5 24 19 32 2 0 5 1 2008 62 14 23 17 2 1 8 0

www.facebook/AWSUMnews

Page 11: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016 Geesroete-kaart 11

051 436 1870 Bloemfontein, 9301

Sterkte aan alle spanne!

Preller Plein

051 436 1870 Bloemfontein, 9301

Sterkte aan alle spanne!

Preller Plein

To Advertise here!

CONTACT SUSAN POTGIETER

at 078 346 6796 [email protected]

Gasheerskool

111 JAAR VIR HOËRSKOOL SENTRAAL, GASHEERSKOOL 2016-BYEENKOMSHoërskool Sentraal in Bloemfontein vier

vanjaar ‘n groot verjaardag - die skool word 111 jaar oud. Hier volg ‘n kort oorsig van die geskiedenis van hierdie ikoniese skool

van die Blommestad.

Oom LokomotiefOp 11 September 1905 word die Vrije Christelike School onder die afdak van die Gereformeerde Kerk in Zastronstraat in Bloemfontein gestig. Dit was ‘n nederige begin, toe 50 leerders deur DF du Toit (Oom Lokomotief) in hul moedertaal onderrig is.

Om vir die leerders ‘n goeie verdienste te verseker, is veral klem gelê op vakke soos hout-, naald-, mandjies-, karton- en kleiwerk. Ook die handelsonderwys is bevorder. Die skool het geleidelik in die rigting van ‘n voorbereidende tegniese skool ontwikkel.

Die leerdertal het so gegroei dat die kerkgebou en konsistorie van die Gereformeerde Kerk te klein was om almal te huisves. Tog het ‘n gebrek aan fondse uitbreiding gestrem en juis die probleem het talle skole laat verkrummel. Die stigters het egter vasgebyt en in 1908, na ‘n onderwyswet verseker het dat die Hollandse taal naas Engels gelyke regte sou geniet, is toegegee dat die Vrije Christelike School in ‘n staatskool omskep kan word. Vanaf 1 Julie 1908 sou die naam verander word na die Voorbereidende Praktiese Skool.

‘n Sinkgebou is ook opgerig waarin die St.4- en 5-leerders gehuisves is. In 1912 het die leerdertal reeds tot 163 gegroei. Ten spyte van verandering en groei, het die skoolbestuur onder voorsitterskap van ds. Willem Postma toegesien dat die Christelike en Afrikaanse karakter behoue gebly het.

Na gereelde inspeksie het die Departement hul ingenomenheid met die skool uitgespreek en veral gemeld hoe gelukkig die kinders in die skool was.

PrestasiesAan die begin van 1945 was die skool die grootste Afrikaanse skool in die Vrystaat. Skitterende matriekuitslae het Sentraal se roem tot ver buite die grense van die Vrystaat laat strek. Aandag is ook aan koorsang, debatsvereniging, toneel en die kadetafdeling geskenk. Op sportgebied is mooi hoogtes bereik, maar die akademiese werk was steeds die hoofdoel.

Op hierdie prestasies is deur die jare voortgebou. In 1955 is die skoolgebou opgeknap en ‘n nuwe seunskoshuis, Eie Haard, opgerig. In 1974 word ‘n spog-gimnastieksaal ingebruik geneem en die swembad tot Olimpiese standaard herbou.

Nuwe bedelingDie stigting van die nuwe hoërskole in snelgroeiende woonbuurtes van die stad het die leerdertal laat daal. Die groei van die skool sou voor ‘n ernstige krisis te staan kom. Om dit te verhoed, is ‘n besluit geneem om die skool vanaf die begin van 1981 na die skoolgebou van die Hoërskool Dan Pienaar te laat skuif.

Hiermee het Sentraal voor ‘n nuwe bedeling te staan gekom, maar aan die tradisies, geskiedenis, gees en karakter van hierdie skool sou dit weinig verskil maak – eerder verrykend inwerk. Sentraal bied steeds ‘n tuiste vir Afrikanerseuns en -dogters waar hulle ‘n Christelike en nasionale opvoeding kan ontvang.

Die voltooiing van die nuwe Eie Haard was vir die Tralies ‘n heuglike gebeurtenis. Hierdie unieke koshuiskompleks is iets waarop elke Tralie met reg trots kan wees.

SportprestasiesRugbyVerlede jaar was ‘n baie goeie jaar vir Sentraal rugby. Sentraal het 4 spanne in die Finaal van die Vrystaat Hoërskole se A1 afdeling gehad. Sentraal wen 3 van hierdie wedstryde met die 0/19A, 0/19B en 0/14A wat die

ligas verower.Daar was ook verskeie spelers verkies tot verskeie

Vrystaatspanne. Daar was 5 spelers verkies tot die Vrystaat Akademiespan, 2 Vrystaat Arende-, 2 Arende XV-tal-, 1 Vrystaat 7’s-, 1 Grant Khomo-speler en 3 spelers in die 0/16 Vrystaat XV-tal span.NetbalEerstespan is 2015 se ligawenners, wenners van die Vrystaatstrofee vir die 9e agtereenvolgende jaar. 9 spanne wen die liga en 10 spanne eindig tweede. 19 spelers verteenwoordig die skool in die onderskeie Vrystaatspanne.HokkieOns hokkie het verlede jaar ‘n rekord aantal spelers in die SVS-spanne gehad. 8 seuns en 6 meisies is in verskeie spanne van 0/14A tot 0/18A ingesluit.

Ons 0/14 seuns was hierdie jaar die beste gemengde skool in hul liga waar hulle teen Grey A, B en St Andrews net-net die knie moes buig. Hulle het ook deelgeneem aan die Vrystaatbeker, waar hulle 1-0 teen St Andrews in die finaal verloor het.Atletiek64 atlete het vanjaar gekwalifiseer om aan die Vrystaat InterhoërKampioenskap te Sasolburg te gaan deelneem.

Die kompetisie tydens die Moth-eo/Xhariepbyeen-koms was straf, maar die Tralies het hulle kant gebring en het 30 eersteplekke opgelewer.

Page 12: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016A-Spanne Hokkie Seuns12

HS SENTRAAL - 0.18A HOKKIE

HS SENTRAAL - 0.16A HOKKIE

HS SENTRAAL - 0.14A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.18A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.16A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.14A HOKKIE

VOOR: N Lamley, J Bruwer, W MacKenzie (kaptein), J Horn, H de Waal. MIDDEL: J Venter, W Schutte, W van Coppenhagen, J Yssel, E Wesi, F van Rooyen. AGTER: M da Silva, W Groenewald, R Janse van Rensburg, R Kriek.

VOOR: N Jansen van Rensburg, R Liebenberg (kaptein), W Steynberg, H Pretorius. MIDDEL: R Smit, J Grové, B Duraan, J Swanepoel. AGTER: R Janse van Rensburg, C Duvenage, F du Plessis, C Noordman.

VOOR: P Johnson, K Mollentze (kaptein), J Janse van Rensburg, J de Villiers. MIDDEL: A Badenhorst, S Marais, C Stewart, R Cronje. AGTER: J Mostert, H Muller, R Coetzee, H du Plessis.

VOOR: H Taylor, P Lerm, X Kotze, Z Pretorius, V Edem, R Crafford, J Forshaw. AGTER: P Janse van Rensburg, E van der Merwe, J van den Berg, F Pretorius (kaptein), AD Pretorius (onderkaptein), R van der Merwe, R Pretorius, K van Heerden.

VOOR: W Boshoff, D Ekkerd, C de Meyer, J Strauss, V Edem, S Botha. AGTER: L Nel, J Louw, M Osborne, D Timmins, H Truter, J Theron, V Heckroodt, H Linde.

VOOR: B Ngxito, J Labuschagne, R van Rhijn, F Lessing, JH Louw, J Ellis. AGTER: Z Pelser, B Marais, S Visagie, TW van der Westhuizen, D Crout, F Rossouw.

Page 13: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016 A-Spanne Hokkie Meisies 13

HS SENTRAAL - 0.18A HOKKIE

HS SENTRAAL - 0.16A HOKKIE

HS SENTRAAL - 0.14A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.18A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.16A HOKKIE

HS JIM FOUCHÉ - 0.14A HOKKIE

VOOR: C Jacobs, L Burger, M Vorster (kaptein), M du Preez, A de Vos. MIDDEL: C Bekker, N Jansen, N van Zyl, J Smit, J Vermeulen. AGTER: A van Nieuwenhuizen, G Grobbelaar, W van der Merwe, L Jacobs.

VOOR: R Venter, M Horak, G Roux (kaptein), M Botha. MIDDEL: M van den Berg, V van Zyl, A van Heerden, X Fourie, A Westraadt. AGTER: C van Niekerk, D Prinsloo, D Gunter, C Janse van Vuuren, M Reynders, L Niemann.

VOOR: M Olivier, J Pienaar (kaptein), M Moolman, M Mostert. MIDDEL: C Wessels, Y Nel, A Claasen, K Jordaan. AGTER: L van der Westhuizen, Z Verster, R Watson, M Deetlefs, D Rheeder.

VOOR: M van Huyssteen, M Opperman, R Vermeulen, B van der Merwe, W Smith, M Jordaan.AGTER: E Entius, C van der Merwe, C Visagie, M le Hardy (kaptein), A Kotzé, L Coetzee, B van der Merwe, V Jooste.

VOOR: L van Wyk, M Maasdorp, C Buys, N Hickley, S Griebenow.AGTER: T Jonck, J van Zyl, S York, Z Wepener, A van Zyl, J Robertson, SL STeyn, G Nel, L Brand.

VOOR: C Greyling, Z Pretorius, G Mosea, R Rode, S Hepburn, S Scheepers. AGTER: R van Tonder, E Swanepoel, A Fourie, J Terblans, RM Saaiman, F Marx, AM Fourie.

Page 14: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016B-spanlyste14

0.19BRenier BuhrmanHeinrich KotzeDylan CoetzeeNathan BurrowsMarco PretoriusThato LeeuStefan HattinghLourens HechterDarrol BrinkBrinley PritchardRethabile SebonyaneVian SlabbertChristiaan KrugerChris GunterJano Earle

0.16BLouis VlotmanJohn AnnandaleGerhard GroenewaldtIan Janse Van Rens-burgShaun OlivierRomanoh JansenJandries FourieHardus CilliersJanco SerfonteinD.J. Van PletzenAbel PoolThiard MulderHenco HumanShaun GoosenPetrus Wallace

0.14BPieter van Niekerk JF de Waal Marnitz Hechter Jordan du Plessis Hansie Labuschagne Anthonie Lourens (k) SJ Fourie Phillip Steyn Kyle Molentze Stephan Marais Jano Nel Juandre Serfontein Niel Otto Onke Spofano Wiehan Cornelius

0.16B SeunsRuan BreytenbachJason DeetlefsLuan DelportTiaan de WetJanco MulderNiel NortierWillie PretoriusMarco ReitzLeandru SmitGer-Louw van RooyenHanro Visser

0.18B MeisiesAnnadale AzeldriLeandre BassonMelita de VilliersLente FourieJanré HornNatasja JansenMarisa KoekemoerMari Louise KoenMagdelé TackAndrelize van der WaltMegan van TonderHanlie van WijkJancke Wiese

0.16B MeisiesSuléze CronjeBianqha DeetlefsElandri Du PlessisJeanri EloffFranchesca HenningCarla JordaanDanica JoubertCara LeaskIrene MaraisAnneline NelJané PienaarJeanelie PienaarLise-Mari PretoriusChrista SmalMilanda SteynAndrea SwanepoelAndrhea Vermaak

0.16B SeunsPhillip HendriksePhillip BeeslaarJuriaan van den HeeverJohan RossouwMonray HayesCharl van den BergWiehan BezuidenhoutDivan le RouxJason HattinghRuan RoosDurandt PotgieterBernardü BritsRuben Cloete

0.18B MeisiesKyla SwanepoelThamé AlbertynNatasha PretoriusSimoné JacobsSulene LabuschagneWilmarie KrugerLeané HeymansMarlene BarnardMaritha AlbertynAné LourensYélene LourensImke LourensBianca VermaakAnzell OelofseLiezl Rode

0.16B MeisiesBianca BadenhorstElizca EsterhuizenEsmarie PieterseBerné de BruynAngelique McAslinNandie VenterKayla DenobiliAmoné ParkinAnke de KockElsé ErasmusSharlene HickleySimoné Farber

0.19BFrans AldrichJJ FourieLouwtjie LouwHanco ErasmusWilmer CoetzerHerman HeymansEdwin PalmKoketso MalemoRenaldo du PlessisHarold SchroëderGerhard ErasmusAndré GoosenRuan JordaanBonimie TurnerAdriaan van Aswegen

0.14BGideon SwartTheo BritsHardu LombaardHenco StrydomWessel PrinslooGS FouchéQuintin KotzeDuan SlingerlandBehan VermaakTristan WylieLukan GulpeStefan FourieXanton de KokerChristoph du PreezCharlton Borrington

RUGBY HOKKIE HOKKIENETBAL NETBALRUGBY

0.19BMinge MarxAnel BornmanJonice MogorosieLizelle Jansen van Rens-burgAlize van HuyssteenLindie SwanepoelNadia Bothma

0.16BCharna Janse van VuurenMiché NelLuné NiemannMegan NelAnja BouwerIranzi SparkhamValmay Somers

0.15BSaughrette du ToitDanri van NiekerkMoné de JagerMichaela SmitVera van ZylSuléze CronjeLize Louw

0.14BSané van RooyenTeandé KempMichelle TheronJeanilee PienaarAnnecke CoetzerNicola SnymanJana van Coppenhagen

0.19BPetrie van der WaltNatalie SteynEloise MyburghSunel ErasmusLeanita LoubserFriedl J. van RensburgMarizanne Oberholzer

0.16BShandré van SchalkwykJo-ann GroblerMelande de WetNicky-Lee van HeerdenTiana BothaChané LabuschagneMarucelle MaraisMichelle FourieMonique Ferreira

0.15BCarisa TaljaardClarise de JagerKarla KleingeldNadine RossouwAnke de KockGerda GrobbelaarCharlene Groenewald

0.14BTarien van der WaltMariska HumanLehana van der MerweRochellé van TonderTamika van WykKayla VisserRuché Toerien

260 schools on board

Print + Digital = Total Reach: 2 156 204

School news you simply cannot find elsewhere

AWSUM News brings its readers all the latest school news in your area, giving learners and parents for the first time the opportunity to see what is happening in neighbouring schools throughout the year, with 12 editions in each region.

Our unique way of work has the shools themselves as our journalists � it is this commitment from schools to send us their monthly school news

that gives the reader news they cannot find anywhere else.

AWSUM News provides our readers with a newspaper that features unmatched print quality and vivid colour on every page. The publication has a rich, magazine-style layout and look and feel.

Each edition features interesting articles on lifestyle, health and fitness, travel, finance, education, entertainment and events.

Be AWSUM - Read AWSUMContact us at 021 872 3880

[email protected]

A solution to your advertising needs

AWSUM News is delivered directly into each household through the schools � we therefore get you exposure to the right target market.

Western Cape:• Helderberg• Boland• Southern Suburbs• Northern Suburbs• Breede ValleiSouthern Cape KwaZulu-Natal

Gauteng:• Johannesburg• PretoriaEastern Cape:• Port Elizabeth• East LondonNorth WestFree State

your

guide

educational institution

2017

your 2017 educational inst

itut

ion guide

New Guidebook for 2017 COVER to Print.indd 1 2016-01-18 04:39:10 PM

fresh roasted coffee. breakfast. lunch. pizza. spices. gifts

289 main street. paarl. 021 8720987. www.beaninlove.co.za

NEWS / NUUS

SKOOLKALENDER

2016

JUNIES M T W T F S

1 2 3 4

5 6 7 8 9 10 11

12 13 14 15 16 17 18

19 20 21 22 23 24 25

26 27 28 29 30

MEIS M T W T F S

1 2 3 4 5 6 7

8 9 10 11 12 13 14

15 16 17 18 19 20 21

22 23 24 25 26 27 28

29 30 31

APRILS M T W T F S

1 2

3 4 5 6 7 8 9

10 11 12 13 14 15 16

17 18 19 20 21 22 23

24 25 26 27 28 29 30

JANUARIES M T W T F S

1 2

3 4 5 6 7 8 9

10 11 12 13 14 15 16

17 18 19 20 21 22 23

24 25 26 27 28 29 31

FEBRUARIES M T W T F S

1 2 3 4 5 6

7 8 9 10 11 12 13

14 15 16 17 18 19 20

21 22 23 24 25 26 27

28 29

MAARTS M T W T F S

1 2 3 4 5

6 7 8 9 10 11 12

13 14 15 16 17 18 19

20 21 22 23 24 25 26

27 28 29 30 31

LAERSKOOL GIMNASIUM, PAARL‘n Skool met ‘n Roemryke Geskiedenis

Adres: Hoofstraat, Paarl, 7646, Suid-AfrikaTelefoon: 021 872 4505 | Faks: 021 872 5137E-pos: [email protected] | www.kleingim.co.za

ENGLAND IN SOUTH AFRICA ODI SERIES3 FEBRUARY - 14 FEBRUARY

AUSTRALIA IN SOUTH AFRICA T20I SERIES 4, 6 & 9 MARCH

ICC WORLD TWENTY20 11 MARCH - 3 APRIL

AUSTRALIAN OPEN18 - 31 JAN

ROLAND GARROS22 MAY - 5 JUNE

WIMBLEDON27 JUNE - 10 JULY

7’S RUGBY NEW ZEALAND 30 - 31 JANAUSTRALIA 6 - 7 FEBUSA 4 - 6 MARCHCANADA 12 - 13 MARCHHONG KONG 8 - 10 APRILSINGAPORE 16 - 17 APRILFRANCE 14 - 15 MAYENGLAND 20 - 22 MAY

SUPER RUGBY 26 FEB - 6 AUG

THE US MASTERS7 - 10 APRIL

THE US OPEN16 - 19 JUN

OPEN CHAMPIONSHIP 14 - 17 JULY

US PGA 28 - 31 JULY

1ste kwartaal (skool heropen) 13 Januarie - (skool sluit) 18 Maart2de kwartaal (skool heropen) 5 April - (skool sluit) 24 Junie3de kwartaal (skool heropen) 18 Julie - (skool sluit) 30 September4de kwartaal (skool heropen) 10 Oktober - (skool sluit) 7 Desember

01 Januarie Nuwejaarsdag21 Maart Menseregtedag25 Maart Goeie Vrydag28 Maart Familie Dag27 April Vryheidsdag01 Mei Werkersdag02 Mei Openbare Vakansiedag16 Junie Jeugdag17 Junie Skoolvakansie08 Augustus Skool Vakansie09 Augustus Vrouedag10 Augustus Openbare Vakansie24 September Erfenisdag16 Desember Versoeningsdag25 Desember Kersdag26 Desember Welwillendheidsdag

SKOOLKWARTALE

OPENBARE VAKANSIEDAE

19 & 21 Januarie Kleure-Atletiek02 Februarie Kleure-Swemgala18 Februarie Atletiek: Skadu van die Berg19 Februarie Ken-mekaar-aand/Straatbazaar/Kaskarre04 Maart Gr. R – Pret-en-speeldag

10 Maart Dames Gholfdag11 Maart Gr. 3 Ouma & Oupadag19 April Interskole Redenaars21 April Wynveiling27 & 28 Mei Rondebosch sport uitruilnaweek

BELANGRIKE DATUMS & SKOOLGEBEURE

NOTAS

C/O of Champagne & Piet Retief Streets, Wellington | 021 980 4419

CHECKERS 021 864 6200THE DAILY COFFEE 021 864 2902PIZZAMAN 021 864 1045LESLEY’S DUVETS 072 177 6401NU VISION (OPTOMETRIST) 021 864 2990RAGE SHOES & CLOTHING 021 864 3715FAMOUS KALAHARI BILTONG 021 864 1766CHECKERS LIQUOR SHOP 021 864 6200CHECKERS TOYSHOP 021 864 6200FARMLANDS VETS (VET SHOP) 021 864 1118KREATIEF SKRYFBEHOEFTES 021 020 0264SOTHEBYS 021 873 0260ROYAL CARPET DRESS HIRE 021 864 2001WOOLWORTHS FOOD 021 864 6240

MAKE UP MADONNA 084 919 7051HAIR AT ALICE 021 873 4649CELL WORLD 073 141 4920DR WHITING (DENTIST) 021 864 2012BODY TREATS 073 927 9080FROKI BABIES & KIDDIES 084 663 1859LEILA FASHION & GIFTS 082 333 6443MONTAGU DRIED FRUIT 072 333 6592CHERRY TREE BLOEMISTE 021 864 1625APALACHEE SPUR 021 864 3512FRESH LAUNDRY 072 532 0962BOLAND CHIC FRAMING 082 371 9080WELGELEË CARWASH 021 864 3864

Tel: 087 702 5295 | 021 872 0888Mail: [email protected] | Web: www.scs-security.net

Southern Cross Security Services (PTY) LtdRegistration Number: 2013/196210/07PSIRA Registration Number: 2324911

Guarding | Alarm Monitoring & Armed Response | Technical Security | Security Advice & Investigations

Data Voice House | Techno Park | StellenboschP.O.Box 12761 | Die Boord | 7613

LOER en PROE

Tuisnywerheid | Tel: 021 872-1888 | Checkers Sentrum, Paarl

Verskeie Southappies, Groot Koeke, Klein Koekies en Platters!

Geleentheidskoeke, Soetgebak, Koeksisters, Pasteie en Terte!

KOM BESOEK ONS GERUSOOP 7DAE PER WEEK

19 Kasteelstraat, PaarlTel: 021 872 8657

THE HOME OF BEAUTIFUL BATHROOMS & KITCHENS

021 871 1656 082 774 5720 [email protected]

25 Jan van Riebeeck Road, Huguenot, Paarl, 7620

t : 0 2 1 8 6 3 3 2 0 6c : 0 7 2 47 8 0 6 1 6

8 0 m a i n s t r e e t , pa a r l

f a m i l y c h i r o p r a c t o r s

m . t e c h . c h i r o , B S c

d r . L o c h n e r S l a b b e r t

DR. LOCHNER SLABBERT

M. TECH. CHIRO, BSc

T: 021 863 3206C: 072 478 0616

80 MAIN STREET,PAARL

Tel: 021 863 3845 | Email: [email protected]

Upmarket family restaurant

WINE FARM LUNCHESCELLAR PRICE WINE - KIDS PLAY AREA

021 863 0740

021 863 0740021 863 0740021 863 0740021 863 0740

021 863 0740Come join us!

Breakfast or Lunch.021 863 0740

082 870 3147

Tel: 021 872 9552Email: [email protected]

Country LivingMarlize van Schalkwyk

Owner/BrokerM.R.E.P.

B.A. UOVS (1976) H.Ed.US (1977)+27 83 379 40607 Church Street

Wellington, Western Cape 7654t: +27 21 873 7242f: +27 86 508 0924

[email protected]

NOBODY IN THE WORLD SELLS MORE REAL ESTATE THAN RE/MAX

(2014)

Country LivingMarlize van Schalkwyk

Owner/BrokerM.R.E.P.

B.A. UOVS (1976) H.Ed.US (1977)+27 83 379 40607 Church Street

Wellington, Western Cape 7654t: +27 21 873 7242f: +27 86 508 0924

[email protected]

FILCO PARTS T/A

Tel: 021 872 7045 Fax: 086 235 [email protected]

397 Main Street, Paarl, 7646

Car Batteries, Filters, Tools, Spark Plugs, Accessories, Additives, Adhesives, Car Audio, Automatic Transmission Fluid, Garage Equipment, Greases, Hard Parts

0

5

25

75

95

100

Marelise Bester Oogkundige B-card new

Tuesday, April 03, 2012 9:30:08 AM

NOODNOMMERS :Medi Clinic 021 807 8000Paarl Hospitaal 021 860 2500Ambulans 10177 / 021 872 1970Polisie 021 807 4000Brandweer 021 872 2323

Front A2 School calendar.indd 4 1/20/2016 2:59:17 PM

On the R44 between Stellenbosch

and Paarl

Potbelly Restaurant & BakerySpeciality cakes & function platters

Telephone: 021 8755 664Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124

Meat orders: 022 4481 921/2 - collection within 48 hours

Deli-Co Meat & Farm Stall

Friends, family and our freshly prepared food,

meat and deli!

RESTAURANT

BAKERY

NUUS

NEW

S

GRAT

ISFR

EE

27 JULIE - 1 AUGUSTUS 2015

December 2015

HOLIDAY

GUIDEDecember 2015

DIY IDEAS

MARKETS & EVENTS

FUN & GAMES

INTERESTING ARTICLES

RECIPES

COFFEE WITH JEAN DE VILLIERS

A Newspaper for the whole family

AWSUM News is a family orientated newspaper that focuses on being the best information guide for South African families with children. AWSUM News is distributed monthly throughout the Northern and Southern Suburbs of Cape Town, Helderberg, Boland, Breede River Valley, Southern Cape, East London,

Bloemfontein, Pretoria East, North-West and Port Elizabeth. And what’s more: it’s FREE!

GET YOUR BUSINESS IN FRONT OF THOUSANDS OF OUR READERSContact us at - 021 872 [email protected]

Page 15: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016 Aksiefoto’s 2015 15

AKSIEFOTO’S 2015

Page 16: HS Sentraal vs. HS Jim Fouché Interschool 2016

May 2016Bekende oud-skoliere16

Preller Square SentrumBloemfontein

T: 051 101 0944

T: 051 444 2866 | Sarika 082 577 7771E: [email protected]

70 Victoria Road, Willows, Bloemfonteinwww.facebook.com/planetnailsbloemfonteinwillows

Johan LombardTel: 051 4365031 | Cell: 0825600130

Adres: Louw Wepenerstraat 54 Dan Pienaar, Bloemfontein,

9301

Epos adres: [email protected]

Edrich Krantz

Brendan Peyper

Neil Powell

Carel Jan Coetzee

Nelie Smith

Jaco Kotze

Piet Greyling

Janke Kotze

Jamba Ulengo

Tanya Britz

Reinhardt Erwee

Ruan Wasserman

Zola Budd

Ruben Heymans

Theuns Truter

NEWS

HOËRSKOOL SENTRAAL

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ