gronderosie...•die watertafel daal en fonteine en putte droog op wat ‘nwater tekort veroorsaak....
TRANSCRIPT
GRONDEROSIE:Die verwydering van die boonste vrugbare
grondlaag deur water – sodanig weggevoer dat diep groewe en dongas op die oppervlakte
ontstaan.
Verwoestyning:
Enter first line of text here
Enter second line of text here
Enter third line of text here
• Die proses wanneer waardevolle plante-
groeisoorte ingeneem word deur minder-
waardige plantegroeisoorte.
• Bv. karoobossies word deur woestynplante
ingeneem.
Menslike oorsake van gronderosie:
Enter first line of text here
Enter second line of text here
Enter third line of text here
• Verkeerde boerderymetodes, bv. gewasse waar
gebiede te droog is, kaal grond erodeer.
• Vertrapping van veld – lei tot slootvorming.
• Ploeg parallel met helling – water loop teen die
helling af.
• Oorbeweiding, veld verswak, geen plantegroei om
afloop te verhoed nie.
• Geen roetering van gewasse nie, grond verswak.
• Verwydering van natuurlike plantegroei in opvangs
– grond erodeer.
Menslike oorsake van gronderosie:
• Veldbrande op die verkeerde tyd van die jaar – geen
plantegroei om aflope te verhoed nie.
• Die omploeg van grond wat te droog is vir
landboudoeleindes.
• Swak dreinering van die paaie.
• Swak of onbeplande stedelike ontwikkeling.
• Oop-groefmyne stel die grond aan wind en water
erosie bloot.
Natuurlike oorsake van gronderosie:
Enter first line of text here
Enter second line of text here
Enter third line of text here
• Somerreënval met hoë verdamping.
• Periodieke droogtes – plantegroei degenereer, kan
nie grond opbou nie.
• Swaar donderstorms – plaatvloei, afloop, bogrond
word weggespoel.
• Droogtes bevorder winderosie.
• Steiler hellings bevorder plaatvloei.
• Plantegroei kan water in slote laat vloei.
• Vlak grond erodeer maklik.
Hoe kan ons gronderosie bekamp:
Enter first line of text here
Enter second line of text here
Enter third line of text here
• Staatsbeheer – grondbewaringswetgewing en
veeverminderingsskemas in te stel.
• Regering moet boomaanplantings aanmoedig.
• Onderrig die publiek.
• Beperk veegetalle.
• Grond moet onderverdeel word in kampe vir
wisselweiding. (weiding op ‘n roterende basis.)
• Omhein veekampe.
Hoe kan ons gronderosie bekamp:
• Deur die veld meer beheersde skoon te brand en
voorbrand om plase te maak.
• Ploeg saam met die landskap se kontoere.
• Wissel die plant van gewasse af en pas gemengde
boerdery toe.
• Voeg humus of kunsmis by om grond te bind en
vrugbaar te maak.
• Gebruik dekgewasse tussen rygewasse.
• Behoorlike dreinering van pad-/spoorsnydings.
Gevolge van gronderosie:
Enter first line of text here
Enter second line of text here
Enter third line of text here
• Verwydering van vrugbare bogrond.
• Landbou verswak en is minder produktief.
• Damme slik toe en hulle opgaarvermoeë word
minder.
• Ontwrig balans van ekosisteme.
• Skade aan seelewe in rivierdeltas.
• Plantbedekking is yler namate bogrond verwyder
word wat dan ekosisteem ontwrig.
Gevolge van gronderosie:
Enter first line of text here
Enter second line of text here
Enter third line of text here
• Weivelde word minder wat dan lei tot ‘n tekort aan
voedsel.
• Die watertafel daal en fonteine en putte droog op
wat ‘n water tekort veroorsaak.
• Dongas en diep slote word gevorm.
• Die woestyn en half-woestyn streke raak groter.