full page fax print - zitholele - eia for solar... · 4 from: theo spengler...

38

Upload: others

Post on 13-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 2: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 3: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 4: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 5: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 6: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 7: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 8: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 9: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 10: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 11: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 12: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 13: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 14: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 15: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 16: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 17: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 18: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

NORTHERN CAPE REGION Po Box 316, Kimberley 8300 Tel (053) 839 2717 Fax (053) 842 1433 [email protected] www.wessa.org.za

FOUNDER MEMBER OF

International Union for Conservation of Nature

Reg No. 1933/004658/08 (Incorporated Association not for gain) Registration Number in Terms of the Non Profit Organisation Act 1997: 000-716NPO Tax Exemption Number: 18/11/13/1903 DIRECTORS Messrs: Dr RG Lewis (Chairman), Prof M Kidd, J Pinnell (National Treasurer), Dr RJ Taylor, P Burger, G Barnes, MR Ward, Prof C Fabricius, M Fischer Mesdames: DL Perrett (Vice Chairman), SML Gumede (Chief Executive Officer), S Erasmus, Dr E Rosenberg MR Ward (Company Secretary) MJ Powell (Exco Chairman) A Gubb

November 2011 TO WHOM IT MAY CONCERN Unlike most other WESSA Regions, WESSA Northern Cape is unstaffed, and run by a group of volunteers. We currently have nobody on our Committee to handle the Conservation portfolio, and pressure of work means that we are unfortunately not able to register as an Interested and Affected Party, to attend public meetings or to participate in Environmental Impact Assessments at this time. Please record that WESSA Northern Cape will not be participating in this process. Note that this does not in any way mean that we condone the project. Consult our website (www.wessa.org.za) for the contact details of our National Office and other WESSA Regions. Please do not hesitate to contact me should you require any further information.

Suzanne Erasmus Chairperson WESSA Northern Cape

Page 19: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

1

Florence Rambuda

From: André JoubertSent: 20 March 2012 03:50 PMTo: Florence RambudaSubject: FW: Vergadering van die 6de Februarie

Florence Please print for 12726 Solar Regards André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: [email protected] From: Theo Spengler [mailto:[email protected]] Sent: 16 February 2012 12:29 PM To: André Joubert Subject: Re: Vergadering van die 6de Februarie Hallo Andre. Ek hoop dit gaan goed by julle. Ek wil net graag die gedagtes van die boere probeer saamvat sodat jy alles op skrif het indien julle dalk iets gemis het op die vergaderings. Met die aanvanklike beplannig van ‘n oorhoofse kraglyn oor ons gebied moet die volgende in berekening gebring word. Paaie. Omdat al ons paaie grondpaaie is en al reeds in ‘n swak toestand is, sal die swaar verkeer wat die bou van ‘n kraglyn meebring tot gevolg hê dat ons paaie heeltemal onrybaar word. Ons toegangsroetes is noodsaaklik vir die vervoer van ons produkte van en na die plase en gewone vragmotors word gebruik om dit te vervoer. Toegang tot die plase. Dit is algemene kennis dat veediefstal SA boere miljoene rande se skade berokken. Hoe minder toegangsroetes, tot ‘n plaas hoe minder is die kans dat diere gesteel kan word. Dit is wel so dat Eskom die hekke sluit van die paaie oor die plase, maar enige hek kan oopgemaak word. Ons leef in ‘n relatief veilige gebied omdat hier nie baie bedryfwighede is nie. ‘n Kraglyn gaan meebring dat hier meer beweging van mense is en kan die veiligheid van die mense in die gebied benadeel. Plantegroei. Die kalahari se plantegroei is baie sensitief vir beweging en die aanbring van strukture. Van die gebiede waaroor die lyn beplan word het witgatbome wat ‘n baie skaars boomsoort is. Indien die boom onder die lyn staan sal dit afgesaag moet word wat ‘n groot skade vir die boer sal wees. Die sandveld is ook baie geneig om kaal te word rondom ‘n struktuur. Baie van die plase op die beplande roete het alreeds die pyplyn van die kalahari oos waterskema wat oor die plase gaan. Om dus nog ‘n pad oor die plaas af te staan is baie gevra. ‘n Pad oor die sandduine maak baie groot kaal gebiede wat moelik is om te rehabiliteer.

Page 20: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

2

Brandgevaar. Die versamelvoels maak baie groot neste van gras in enige struktuur wat regop staan. Omdat ons gebied baie weerlig kry slaan die weerlig baie keer die neste aan die brand en dit steek die veld onder aan die brand wat tot groot skade ly. Dit kan ‘n groot invloed hê op die koste van brandversekering. Waardevermindering. Die gebied het ‘n baie hoe grondwaarde deels as gevolg van die feit dat hier min ontwikkeling is. Vir die vestiging van wildplase is dit die ideale plek omdat daar geen teken van industriele ontwikkeling is nie. ‘n Groot kraglyn oor ‘n plaas sal verseker die waarde van daardie grond verlaag. Ons as boere is nie omwillig ons toegewings te maak in die land se belang nie, maar in die geval is daar ‘n werkbare alternatief, daarom is ons aanbeveling as volg: Die kraglyn kan langs die N14 gebou word, daar is reeds ‘n struktuur deur die plase, dus sal dit nie so ‘n invloed op die boerderye hê soos waar geen strukture is nie. Daar is alreeds ‘n kraglyn wat langs die pad loop vanaf Upingon vir omtrent 30km, asook vanaf Kathu tot naby Olifantshoek is reeds ‘n hoogspannigslyn waarby die lyn kan aansluit. Dit kan tog ‘n groot besparing vir evkom meebring omdat daar reeds servatute bestaan. Dit is min of meer ons gedagtes om die projek, ons hoop dat die besluitnemers nugter oor die saak sal besin. Dankie en mooi dag. Rooiwal boerevereniging. Olifantshoek, From: André Jouber Sent: Wednesday, February 01, 2012 2:48 PM To: Theo Spengler Subject: Vergadering van die 6de Februarie Middag Theo Kyk of hierdie kaart meer duidelikheid gaan gee. Kom terug na my as jy nog ietsie soek. Groete André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: [email protected] From: Theo Spengler [mailto:[email protected]] Sent: 01 February 2012 02:21 PM To: André Joubert Subject: Re: Vergadering van die 6de Februarie Sal julle vir ons ‘n kaart kan gee met die plaasname op sodat ons kan sien waar die lyn beplan word. Dit is moeilik om kommentaar te lewer as ons nie die presiese ligging het nie, want hier is heelwat boere wat wild boerdery het. From: André Joubert Sent: Wednesday, February 01, 2012 2:15 PM To: Theo Spengler Subject: Vergadering van die 6de Februarie

Page 21: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

3

Goeiemiddag Theo Jammer. Dankie,, ja ek het dit gekry. Ons sien julle dan in Olifantshoek om 14:00/ Groete tot dan. André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: [email protected] From: Theo Spengler [mailto:[email protected]] Sent: 01 February 2012 02:14 PM To: André Joubert Subject: Re: Vergadering van die 6de Februarie Hallo Andre Ons wil net weet of jy die vorige mail gekry het, ons sal die vergadering op Olifantshoek bywoon. Dankie Theo From: André Joubert Sent: Thursday, January 26, 2012 5:19 PM To: Theo Spengler Cc: Konrad Krüger Subject: RE: Vergadering van die 6de Februarie Middag Theo Ons het ongelukkig reeds die vergadering in Olifantshoek geadverteer en daar mag dalk probleme kom van belanghebbendes wat oos of noordoos van Olifantshoek woon. Wat ons voorstel is om ‘n bykomende vergadering vir julle op 6 Februarie om 18:00 in Malley se boereverenigingsaal te hou. Dit gee ons dan genoeg tyd om ons Olifantshoekvergadering af te handel en na Malley toe te ry. Wat ek dan van jou gaan vra is om jou lede oor so n vergadering in te lig. Laat weet wat jy hiervan dink. Ek is more eers so teen 14:00 weer op kantoor en sal dan op jou epos reageer. Groete André Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, South Africa Tel: +27 11 207 2077 Fax: +27 86 676 9950 Cell: 079 505 3763 Email: [email protected]

Page 22: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

4

From: Theo Spengler [mailto:[email protected]] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering van die 6de Februarie Hallo Andre. Ek wil graag met jou kontak maak ivm die vergadering op Olifantshoek. Die meeste van die belanghebbendes woon in die boerdery gebied wes van Olifantshoek. Ons wil vra of julle die vergadering kan skuif na die boerevereniging saal op Malley. Dit is 42 km vanaf Olifantshoek en baie meer sentraal vir ons lede om by te woon. Ek het die selnr probeer bel, maar dit werk nie. Sal u asb so gou as mootlik terugvoering gee sodat ek die lede kan kennis gee. My telefoon nr. is 0739000120. Dankie Theo Spengler nms Rooiwal Boerevereniging

Page 23: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 24: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 25: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

REGISTRATION AND COMMENT SHEET 

Amendment of the Environmental Authorisation for the establishment of the Concentrating Solar Park  

Inserted in Background Information Letter   

November 2011

EIA Public Participation Office 

   Anelle Lötter/Andre Joubert Zitholele Consulting (Pty) Ltd 

 P O Box 6002, Halfway House, 1685 

Tel: (011) 207 2076/2077 Fax: 086‐676‐9950 

 Email: [email protected] or           [email protected]  

Please complete by 31 December 2011 and return to the EIA Public Participation Office (as above)

Please formally register me as an interested and affected party (I&AP) so that I may receive further information and notifications during the Environmental Authorisation Amendment process YES NO

I would like my notifications by

Letter (mail) Email x

Fax Telephone

I would like to receive documents for comment as follows By email On CD

In terms of Regulations GNR 543 - 546 – Government Gazette No. 33306 of 18 June 2010 (EIA process regulations) I disclose below any direct business, financial, personal or other interest that I may have in the approval or refusal of the application:

…………………………………………………………………………………………………………………………………………. …………………………………………………………………………………………………………………………………………. COMMENTS (please use separate sheets if you wish)

I suggest that the following issues of concern be investigated in the Environmental Authorisation Amendment process: …………………………………………………………………………………………………………………………………………. Where necessary, please obtain water use authorization. ………………………………………………………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………………………………………………………

Any other comments: ………………………………………………………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………………………………………………………

Please ask the following of my colleagues/friends to register as I&APs for this project:

………………………………………………………………………………………………………………………………………… Please phone the DWA Regional Office for a representative. They are the entry and exit for possible water use authorization. …………………………………………………………………………………………………………………………………………

THANK YOU FOR YOUR CONTRIBUTION

TITLE Mr

FIRST NAME Pieter

INITIALS PBI

SURNAME Ackerman

ORGANISATION OR FARM NAME

Dept of Water Affairs

EMAIL [email protected]

POSTAL ADDRESS

P Bag x313, Pretoria, 0001

POSTAL CODE

TEL NO 012 336 8217

FAX NO

Page 26: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 27: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 28: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 29: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 30: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 31: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

From: Innes Burger [mailto:[email protected]] Sent: 08 February 2012 11:05 AM To: André Joubert Subject: SONPARK NOORDELIKE KRAGLYN Hallo André Was gisteraand by jul aanbieding by die Protea Hotel. Baie opgewonde dat hierdie tipe projekte wel in ons area van die grond af kom. Ek het wel een baie groot bekommernis – die visuele stoornis wat spesifiek die mees noordelike voorgestelde roete (ferrum-solar 2) gaan teweeg bring. Ek is ‘n vee- en wildboer op die plaas Welgevind (40km noord-oos van Upington) waaroor ‘n groot deel van die voorgestelde lyn sal loop, sou daardie roete gekies word. Ek wil ten sterkste beswaar maak daarteen, wel om die volgende rede: Die Kalahari Die Kalahari semi-woestyn is van die laaste mees ongerepte natuurskone in die wêreld. Dit besit ikoniese status. Dit beslaan die gebied in die “V” noord vanaf Upinton tussen die Namiese en Olifantshoek aansluitings teerpaaie. Behalwe vir wydverspreide veeboerderye en enkele grondpaaie, is die natuur nog ongerep. Met die Kgalagadi oorgerenspark 120km vanuit Upington, vorm ons area tesame met die Richtersveld ‘n groot trekpleister vir ekotoerisme. Mense letterlik vanoor die wêreld stroom jaarliks na ons area om in die ongerepte natuur te wees. Vele koffietafel fotojoernale en natuurboeke handel oor die ongerepte Kalahari. Jagters kom wintertyd in hul honderde van oraloor om in die ongerepte en wyd oop Kalahari te kom jag. Hul ontvlug uit die stede met sy hordes mensgemaakte strukture om die ondergaande son oor ‘n rooi duin met ‘n kameeldoringboom se silhoeët te waardeer. Ook op Welgevind ondervind ek presies dieselfde ervaring. Ook daar kry ek besoekers en jagters vanuit Pretoria – en oral oor – om hierdie unieke natuurskoon te waardeer. Ek kan ‘n lang – en baie interessante - storie hiervan maak. Die kort en die lank is, beperk die mensgemaakte strukture tot enkele reeds geidentifiseerde areas en los die paar juweeltjies wat nog in die wêreld oor is ongeskonde. Voorstel. Probeer die noorderlyn so ver as moontlik langs die N14 na Olifantshoek bou. Strategies, struktureel, esteties, ekologies, ens. sal dit die mees sinvolle besluit wees. Baie dankie en sterkte met jul groot werk.

Page 32: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

Vriendelike groete. Innes Burger Tel: +27 (0) 54 331 1711 Fax: +27 (0) 54 331 1712 Mob: +27 (0) 727317957

Page 33: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

From: Innes Burger [mailto:[email protected]] Sent: 08 February 2012 11:05 AM To: André Joubert Subject: SONPARK NOORDELIKE KRAGLYN Hallo André Was gisteraand by jul aanbieding by die Protea Hotel. Baie opgewonde dat hierdie tipe projekte wel in ons area van die grond af kom. Ek het wel een baie groot bekommernis – die visuele stoornis wat spesifiek die mees noordelike voorgestelde roete (ferrum-solar 2) gaan teweeg bring. Ek is ‘n vee- en wildboer op die plaas Welgevind (40km noord-oos van Upington) waaroor ‘n groot deel van die voorgestelde lyn sal loop, sou daardie roete gekies word. Ek wil ten sterkste beswaar maak daarteen, wel om die volgende rede: Die Kalahari Die Kalahari semi-woestyn is van die laaste mees ongerepte natuurskone in die wêreld. Dit besit ikoniese status. Dit beslaan die gebied in die “V” noord vanaf Upinton tussen die Namiese en Olifantshoek aansluitings teerpaaie. Behalwe vir wydverspreide veeboerderye en enkele grondpaaie, is die natuur nog ongerep. Met die Kgalagadi oorgerenspark 120km vanuit Upington, vorm ons area tesame met die Richtersveld ‘n groot trekpleister vir ekotoerisme. Mense letterlik vanoor die wêreld stroom jaarliks na ons area om in die ongerepte natuur te wees. Vele koffietafel fotojoernale en natuurboeke handel oor die ongerepte Kalahari. Jagters kom wintertyd in hul honderde van oraloor om in die ongerepte en wyd oop Kalahari te kom jag. Hul ontvlug uit die stede met sy hordes mensgemaakte strukture om die ondergaande son oor ‘n rooi duin met ‘n kameeldoringboom se silhoeët te waardeer. Ook op Welgevind ondervind ek presies dieselfde ervaring. Ook daar kry ek besoekers en jagters vanuit Pretoria – en oral oor – om hierdie unieke natuurskoon te waardeer. Ek kan ‘n lang – en baie interessante - storie hiervan maak. Die kort en die lank is, beperk die mensgemaakte strukture tot enkele reeds geidentifiseerde areas en los die paar juweeltjies wat nog in die wêreld oor is ongeskonde. Voorstel. Probeer die noorderlyn so ver as moontlik langs die N14 na Olifantshoek bou. Strategies, struktureel, esteties, ekologies, ens. sal dit die mees sinvolle besluit wees. Baie dankie en sterkte met jul groot werk.

Page 34: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering

Vriendelike groete. Innes Burger Tel: +27 (0) 54 331 1711 Fax: +27 (0) 54 331 1712 Mob: +27 (0) 727317957

Page 35: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 36: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 37: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering
Page 38: Full page fax print - zitholele - EIA for Solar... · 4 From: Theo Spengler [mailto:theospengler@gmail.com] Sent: 26 January 2012 02:09 PM To: André Joubert Subject: Vergadering