foundation supplement - savf · word in ’n aparte artikel weergee. die totale koste vir navorsing...
TRANSCRIPT
-
1
Dr R Lobetti (Chairman), Prof R Kirberger (Vice-chairman), Dr H Basson, Dr JG du Toit, Dr JJ Viljoen, Dr CW Scholtz, Dr P Page Fundraising number: 0220239-0002
PO Box/Posbus 25033, MONUMENT PARK, Pretoria 0105 47 Gemsbok Avenue/ Gemsboklaan 47, MONUMENT PARK, 0181 Tel: 012 346 1150/1, Fax/Faks: 012 346 2929 E-mail/E-pos: [email protected], Web: www.savf.org.za
FOUNDATION SUPPLEMENTSTIGTING BYLAAG
Dr R Lobetti (Chairman), Prof R Kirberger (Vice-chairman), Dr H Basson, Dr JG du Toit, Dr JJ Viljoen, Dr CW Scholtz, Dr P Page Fundraising number: 0220239-0002
PO Box/Posbus 25033, MONUMENT PARK, Pretoria 0105 47 Gemsbok Avenue/ Gemsboklaan 47, MONUMENT PARK, 0181 Tel: 012 346 1150/1, Fax/Faks: 012 346 2929 E-mail/E-pos: [email protected], Web: www.savf.org.za
Dr Joubert Viljoen and Prof Robert Kirberger, directors of the Foundation, at the poster forming part of the launch of the new Foundation corporate identity at the biennial Veterinary and Paraveterinary Congress, Sun City.
Dear colleagues
The supplement in this edition of VetNews is dedicated to the South African
Veterinary Foundation so that SAVA members can appreciate the history and
the functions as well as the future vision of the Foundation.
The mandate of the South African Veterinary Foundation is: To promote and advance veterinary and related biological sciences in all their
aspects. This includes supporting veterinary research at all levels, to fund bur-
saries and loans for veterinary studies and to invest and administer various fi-
nancial portfolios in order to promote the knowledge, image and status of the
veterinary and paraveterinary profession and practice within Southern Africa
resulting in improved quality of life for animals and humans.
Over the years the South African Veterinary Foundation has not only generated
funds to sustain itself but has used these funds to meet its mandate. As all things
develop and evolve, the South African Veterinary Foundation has not been left
behind and at this year’s SAVA congress at Sun City the Foundation launched
its new logo and corporate identity. I would like to thank Robert Kirberger and
Madaleen Schultheiss for putting together this special VetNews supplement as
well as directors Kobus du Toit, Robert Kirberger, Joubert Viljoen and Patrick
Page for compiling the various reports.
Enjoy perusing this supplement and please endeavor to contribute to the
Foundation in any way that you see fit so that the South African Veterinary
Foundation can continue to develop and evolve to meet its mandate.
Dr Remo Lobetti
Chairman
-
2
HISTORIESE TERUGBLIK NA 10 JAAR MET DIE SAVSKobus du Toit
Ek ontvang 12 September 1996 die aanstellingsbrief van prof. Koos van
der Berg (voorsitter) wat die SA VETERINÊRE STIGTING weer op dreef wil kry na verskeie jare se onaktiwiteit. Die brief lees as volg:
BeSTe KoBuS,Baie dankie vir jou bereidwilligheid om aan te sluit as een van die trustees
van die SA Veterinêre STIGTING. Ek is oortuig daarvan dat die span wat ons
nou bymekaar het weer die SAVS op koers kan kry. Die lede wat ingestem
het om as trustees te dien is:
Prof. Robert Kirberger (Radiologie, Universiteit van Pretoria)
Dr. Henk Basson (Bethlehem Dierehospitaal)
Dr. Kobus du Toit (Du Toitwilddienste, Pretoria)
Dr. Danie Odendaal (Pfizer, Johannesburg)
Dr. Koos van den Berg (Geneeskunde, Universiteit van Pretoria)
Dr. Deon van Tonder (Wellington Dierehospitaal)
Ingesluit met hierdie brief is ’n bundel wat aan jou sal verduidelik waaroor
die SAVS gaan en dien slegs as agtergrond.
Groete,
Koos van der Berg
Tot op hede het ons 48 vergaderings gehou waarvan ek twee nie kon
bywoon nie. Dit gee my ’n goeie agtergrond om die ou notules te kan
saamvat in hierdie oorsig. Ek en Robert Kirberger is die enigste van die
oorspronklike direkteure wat nog op die STIGTING dien en het ons tesa-
met 22 jaar ondervinding van die gebeure die afgelope 11 jaar.
DIE EERSTE VERGADERINGGehou te Vethuis op 2 November 1996 met bogenoemde lede.
DIE EERSTE TwEE pRojEKTE wASDie Troeteldierherinneringsfonds, wat oorspronklik deur Dr. Steve Kitley
begin is, word weer op die been gebring. Die fonds word gebruik vir
navorsing op algemene welvaart van diere. Die besonderhede van hoe
die fonds werk word elders beskryf. Die eerste bydraes was R10. Henk
Basson behartig die portefeulje. Op daardie stadium was die fonds
R67 440 sterk; dit staan vandag op R470 000.
Die oorblywende boeke van Kleinveesiektes te verkoop aan studente.
Die boek is later in Engels vertaal en deur Pfizer geborg.
wAARmEE hET oNS bEGIN?Die STIGTING begin met 12 fondse en R410 073 in totaal. Ses maande
later het Deon van Tonder die fondse gekonsolideer. Die jaar is afgesluit
op R559 972 met ’n verlies van R56 070. Die aanvangsfondse in 1997 en
hoe die fondse vandag daar uitsien word in Tabel 1 aangetoon.
Table 1. Performance of original Funds (1997 – 2008)
NAmE FUND 31 mARch 1997 30 jUly 2008General R 173,663
Alan Rose R 29,634 R 55,499
book fund R 26,369 R 56,099
overseas speaker R 39,589 R 0
club 21 R 2,846 R 7,322
pet memorial R 67,440 R 676,890
Duncan campbell R 26,823 R 41,420
SEARG R 43,709 R 88,874
ToTAl R 410,073 R 926,104
Die eerste beursaansoek van RB Smith (4e jaar student) word afgekeur
omdat daar nie fondse beskikbaar was nie, maar die eerste aansoek
om finansiering van ’n navorsingsprojek deur Dr. A. Leisewitz word
goedgekeur; R6500 word toegestaan vir “An investigation into the pos-
sible presence of renal tubular acidosis in severe canine babesiosis”.
DIE EERSTE pRomoSIEpRojEKBeplanning van inligtingspamflette wat die privaat veearts vir sy kliënte
kan gee word deur Robert Kirberger van stapel gestuur in Januarie 1997
en in Mei 1997 word die volgende pamflete versprei: The itching dog;
Buying a puppy; Distemper/rabies; en Dog breeding.
DIE EERSTE boRGSKApIn Januarie 1997 kry Henk Basson maandeliks R1 000.00 van Pfizer in
die waarde van middels wat ’n praktyk kan wen wat geld instuur vir die
Troeteldierherinneringsfonds.
plAASKompETISIE Hierdie is die eerste en grootste fondsinsamelingsprojek van die
STIGTING en was deur myself behartig.
In Januarie 1997 word die plaaskompetisie goedgekeur as fondsin-
samelingsprojek en teen Mei is die eerste 1 000 kaartjies van R1 500 elk
verkoop is daar reeds R1.5 miljoen by die prokureurs in trust. Die trek-
king word 30 Julie in Silver Lakes se klubhuis gehou. Die wenners was
mev. H. de Jager (Petrusburg) Plaas, mnr. C. de Beer (Paarl) Olifantsafari,
mnr. O. Campbell (Bothaville) Keith Joubert skildery en mnr. S. Klagsbrun
(Pretoria) R15 000 Early Bird prys. ’n Mooi verhaal uit die kompetisie is
dat mev. de Jager se seun in Botswana vir haar ’n kaartjie gekoop het
waarvan sy nie bewus was nie. Die vorige week het die bank haar laat
weet dat hulle op haar besigheid gaan beslag lê. Toe ek haar telefonies
verwittig het is sy so oorstelp van vreugde, dat sy aan haar vriendin sê:
“Gee ’n sigaret, ek het ’n miljoen gewen!” Die vriendin skreeu “Wat ek?”,
“Nee ekke” kom die antwoord, “My bene is bewerig, gee aan die sigarette
asseblief.” Die netto wins na afloop van die kompetisie was R477 361.
Oor die jare is drie plaaskompetisies gehou met ’n netto wins van R 671
579.
-
3
NASIoNAlE loTERyDie nuwe “lotto” wet (Loterywet No. 57 van 1997) het egter die hou
van plaaskompetisies onwettig gemaak. Gedurende 2004 doen ek na-
mens die STIGTING aansoek vir fondse, maar hulle verloor die aansoek.
Gedurende 2005 doen ek weer aansoek vir sewe projekte ter waarde
van R2.7 miljoen. Uit die antwoord van die lotery blyk dit duidelik dat
hulle slegs die organisasie se naam (STIGTING) beoordeel het en nie
die projekte nie. Dit is duidelik dat ander bronne van inkomste in die
toekoms ondersoek moet word en die fokus op navorsing deeglik om-
skryf moet word.
STIGTING-NoVARTIS NATUURlEwEFoNDSIn 2002 bring Henk Basson bogenoemde fonds tot stand tesame met
Noel Guliwe, van Novartis SA. Die fonds behels dat Novartis R50 vir elke
bottel M99 wat verkoop word aan die STIGTING oorbetaal en dat die
STIGTING ook die eerste jaar R150 000 in die fonds stort.
Tot op hede is daar R623 025 ingesamel en is daar 14 natuurleweprojekte
en drie boeke befonds. Die fonds se vertoning word in Figuur 1 & Tabel
2 weergee. Hierdie prysenswaardige stap moet as voorbeeld dien vir
ander maatskappye om ’n heffing op hulle topproduk te plaas ten bate
van die STIGTING se werk. In 2004 skenk Petro Shingela van Kaapstad
drie skilderye van wilde diere aan die STIGTING om aan die veearts wat
die meeste M99 by Novartis koop toe te ken. Dr. Louis Greeff het vir
twee agtereenvolgende jare met hierdie prys weggestap. Hy het amper
200 bottels M99 oor hierdie twee jaar periode gebruik.
Table 2: Projects Funded By The SAVF-Novartis Wildlife Fund
RESEARch2002:
April
h. botha R 10,000 Ecology of the Nile crocodile
in the Arabi dam
2002:
April
l. Koster R 13,000 Faecal glucocorticoid
metabolites in cheetahs
2003:
April
l. van Schalkwyk R 11,000 calcium metabolism
in giraffes
2003:
April
h. de Nys R 6,000 control of musth in
African elephants
2003:
April
K. Koeppel R 7,000Use of probiotics in cheetahs
2003:
April
S. Sasidharan R 6,840 Genetic diversity of the
mountain zebras
2003:
August
m. v Vuuren R 10,000 Diagnostic assays of lenti
viruses from lions
2003: August m. bester R 15,000 Brucella testing of free-
ranging cape fur seals
2004:
February
G. Steenkamp R 10,000 morphometrics of
African elephant tusks
2005:
may
c. lovely R 12,000 blood chemistry of the
Nile crocodile
2005:
August
E. van Dyk R 15,000 Genetic association
studies
in equine sarcoid
2005:
August
A. Newell R 15,000 Deslorelin implant/
injection - male African
wild dogs
2005:
November
j. pretorius R 16,500 herpesvirus blue
wildebeest (snotsiekte)
2006:
january
A. Ganswind R 15,000musth in African elephants
2007:
August
h. Golezardy R 26,850 Tick prevalance
(Babesia sp) – cheetah
booKSDate Author Amount Title
2001:january
j.G. du Toit R30,000 Veterinary care of the African elephant
2005:may
y. blanquire R 20,000 Novartis pocket manual capture Drugs
2007:August
p. morkel R 12,000 black Rhino manual
Figure 1: Performance of the SAVF-Novartis Wildlife Fund(2002–2007)
bEFoNDSING ToEGEKEN (1997–2008) NAVoRSINGSpRojEKTE Die STIGTING het tot op hede 32 navorsingsprojekte gefinansier teen ’n totale koste van R793 500. ’n Volledige uiteensetting van die projekte word in ’n aparte artikel weergee. Die totale koste vir navorsing toege-
ken was 51% van die totale fondse spandeer deur die STIGTING.
DIE bElANGRIKSTE NAVoRSINGSpRojEK: TuBeRKuloSe NAVoRSiNg oP Die leeuS
History of tuberculosis in the Kruger National ParkTuberculosis caused by Mycobacterium bovis was first diagnosed in the
Kruger National Park (KNP) in an African buffalo (Syncerus caffer) in 1990.
A survey during January 1999 showed that tuberculosis in buffaloes oc-
curred as far north as Red Rocks in the Shingwedzi River. During 2007
the first positive case in buffaloes was diagnosed at the Pafuri Bridge.
Considering the history of tuberculosis in commercial cattle in the
Mpumalanga Lowveld, the conclusion can be made that the disease en-
tered the KNP towards the end of the 1950s from the Crocodile Bridge
area and it took half a century to spread through the KNP.
With the increase in the prevalence of tuberculosis in the buffalo pop-
R 0
R 50,000
R 100,000
R 150,000
2002 2003 2004 2005 2006 2007
PERFORMANCE SAVF-NOVARTIS WILDLIFE FUND (2002 - 2007)
-
4
ulation, spillover to other species has occurred. The following species
were found to be infected with tuberculosis since 1995: lions (Panthera
leo), cheetah (Acinonyx jubatus), chacma baboon (Papio ursinus), greater
kudu (Tragelaphus strepsiceros), leopard (Panthera pardus), small spot-ted genet (Genetta genetta) and spotted hyaena (Crocuta crocuta). Of
the identified spillover species, only lions appear to be constantly in-
fected in high numbers.
During the nineties two buffalo herds between Lower Sabie and
Crocodile Bridge had the highest prevalence of tuberculosis in the KNP.
Various sampling sessions conducted on these two herds, showed a
prevalence that varied between 47 and 90%. Non-territorial lion males
in this study area were found to live mainly from buffaloes from these
two herds (90% of biomass ingested). It is clear that without interven-
tion this insidious and chronic disease will eventually, over a period of
many decades, infect every buffalo herd in the KNP. Consequently the
increase in prevalence of tuberculosis in every buffalo herd will lead to
the unavoidable infection of all lion prides in the KNP.
A pilot study was done on the use of the Modified Comparative Cervical
Intradermal Tuberculin Test on lions, started in May 1998. The results of
this test done on a random number of lions indicated that 95% of li-
ons in the Southern Region are infected with tuberculosis, 45% in the
Central Region and 0% in the area north of the Shingwedzi River. During
the same period blood tests were done on the haematology to compare
the difference between lions in the north and south of the KNP.
Dr. Dewald Keet doen die afgelope 10 jaar navorsing oor tuberkulose in
leeus in die Krugerwildtuin en het reeds meer as 250 leeus ondersoek.
Tans word hierdie uitslae as deel van sy PhD tesis opgeskryf. Hierdie
navorsing word hoofsaaklik deur die STIGTING geborg.
pRomoSIEpRojEKTEGedurende die periode is 13 promosieprojekte van stapel gestuur teen ’n totale koste van R398 720. Die vlagskipprojek is “Reach for the Wild” wat R250 000 gekos het. Die volledige inligting word in Tabel 3 aangedui.
Table 3: Promotion And Awareness Projects (1997 – 2008)
DATE DIREcToR FUNDS pRojEcT1997:
januaryR. Kirberger R 12,000 pamphlets
1998:April
R. Kirberger R 3,922 posters
1998:july
SAVF R 250,000 Reach for the wild
1998:october
R. Kirberger R 10,000 Dog breeder symposium –unwanted traits
1998:october
SAVF R 2,000 Elephant symposium (EmoA)
1998:october
SAVF R 10,000 E. lane – Diagnostic pathology wildlife
1998:october
SAVF R 798 modem – Vethouse
2000:january
R. Kirberger R5,000 website
2002:April
SAVF R 10,000 Animal Anti-cruelty league – posters schools
(Table 3 continued)DATE DIREcToR FUNDS pRojEcT2005:
may
SAVF R 5,000 A. Snijders – Research diseases
< 1850
2006:
August
SAVF R 12,000 A. cloete – RSG – radio
(Dieremaniere)
2006:
November
j. v d berg R 20,000 cheetah outreach Spier –
Stellenbosch
2007:
August
j. Viljoen R 2,000 New logo design
2007:
August
SAVF R 12,000 A. cloete – RSG – radio
Dieremaniere)
2007:
july
SAVF R 12,000 A. cloete – RSG – radio
(Dieremaniere)
2008:
july
SAVF R 25,000 onderstepoort DVD –
100 years celebrations
2008:
july
SAVF R 12,000 A. cloete – RSG – radio
(Dieremaniere)
ToTAlR 403,720 17 projects
DIE bElANGRIKSTE pRomoSIEpRojEK:ReACH FoR THe WilD’n Opsomming van die projek word deur Vanessa Bezuidenhout gegee:
The mission of the De Wildt Outreach Education programme is to edu-
cate children about the cheetah and its ecosystems. A love for the envi-
ronment is nurtured through inter-active lessons. Byron, De Wildt’s first
ambassador cheetah, is key to the programme and children have an op-
portunity of touching him and hearing him purr. Over the last 4 years
approximately 100 000 children have experienced the wonder of
-
5
seeing a cheetah in their classrooms. The De Wildt Outreach Education
has its headquarters at the De Wildt Centre at a facility called Reach for
the Wild, which was the brainchild of veterinarian Kobus du Toit. The
beautiful thatched environmental centre was sponsored by the SA
Veterinary Foundation. Children visiting the Centre start at Reach for
the Wild where they are given an introductory talk and then go on an
interactive walk in the bush. Reach for the Wild was inspired by a blind
conservationist, Rob Filmer, and his wife Julie – the challenge they gave
was that all children be enabled to enjoy the wildlife experience, regard-
less of whether they could see, were disabled or did not have the funds
to get to De Wildt.
boEKEGedurende die periode is 10 boeke ge-
finansier teen ’n totale koste van R118
000. ’n Volledige uiteensetting van die
boeke word in Tabel 4 weergee.
Drie boeke oor bewaring is gratis aan
praktyke wat lidmaatskap van die
SAVV het gestuur.
Table 4: Books Funded By SAVF (1997-2008)
DATE AUThoR FUNDS TITlE1997:
october
j.G. du Toit R 32,000 Rhino Ranching manual
1998:
january
K. Trendler R 15,000 wildlife Rehabilitation handbook
1998:
April
j. boswell Nil biography
(sponsored by printer)
2000:
january
G. bath & j. de
wet
Nil Sheep and goat diseases
(sponsored by pfizer)
2001:
january
j.G. du Toit Nil Veterinary care of the African elephant
2002:
August
j. Gehring R 5,000 Guidelines use antimicrobials in
veterinary med.
2002:
August
c. botha R 4,000 photos of toxic plants for
SAVA journal
2003:
November
coetzer &
Kellerman
R 30,000 plant toxicity en mycotoxicosis
2005:
may
y. blanquire R 20,000 Novartis pocket manual
capture Drugs
2007:
August
p. morkel R 12,000 black Rhino manual
ToTAl R 118,000 10 books
wElSyNpRojEKTEDie STIGTING het gedurende die elf jaar 5 dierewelsynprojekte be-
fonds teen ’n totale bedrag van R115 000. Die projekte word in Tabel
5 aangetoon. Die belangrikste hiervan was die “Animal Care and Use”
projek wat deur Karen Trendler behartig sou word en het die opspoor,
verwerking en samestelling van 54 bibliografieë en 270 kodes oor
dierewelsyn behels. Die projek is deur myself oorgeneem en die vol-
gende opdragte is uitgevoer:
• DepartementLandbou “Code of practice for security dogs”
“Code of practice for laboratory animals”
• WildlifeRanchingSA “Code of practice for game ranching”
• OBP “Code of practice for research on horses”
• SAVV “Code of practice for wildlife veterinarians”
Beleidsdokument oor bewaringsaspekte.
• SA Wingshooters/KUSA “Evaluation of taildocking – a South African perspective”
• Olifant Safaribedryf Behulpsaam met die opstel van hulle kode oor die aanhouding van
olifante in gevangenskap.
• Departement Omgewingsake “The norms and standards for managing elephants in SA”.
• SABS “Code for the transport of wild herbivores (Review of Old Code)”
• Van Schaik Uitgewers “Game Ranch Management. Chapter 40. Wildlife Ethics (in press)”.
Table 5: Welfare Projects Funded By SAVF (1997-2008)
DATE pRojEcT lEADER
FUNDS pRojEcT
1998:
july
SAVF R 20,000 Funds (lucerne) hippos –
drought limpopo
1998:
october
SAVF R 10,000 Tuli elephants -
welfare committee
2005:
may
A. pringle R 15,000 Equine research –
welfare
2006:
August
j.G. du Toit R 50,000 Animal care and Use –
project
2006:
December
Du Toit & Foggin R 20,000 Shearwater elephants –
welfare
ToTAl R 115,000 5 projects
bEURSEGedurende die periode is 24 beurse ter waarde van R160 110 toege-ken. Die beurshouers se name verskyn in Tabel 6, op bladsy 6.
-
6
Table 6: Sources of Funds Raised (1997-2008)
DATE FUNDS STUDENTS ToTAl1998:
octoberR 1,500 b. Simpson (IVSA) 1
1999:october
R 1,600 m. waltham (IVSA) 1
1999:october
R 5,000 K. Eason and G.l. van blerk
2
2000: September
R 5,000 ms. T. du plessis and mr. S. hughes
2
2001:june
R 5,000 ms. Govender 2
2002:April
R 5,000 ms. D. mahabeer and ms. h. Render
2
2003:April
R 5,000 mr. j v Vuuren and mr. G. wessels
2
2003:April
R 5,000 ms. A. mcInnes and ms. S. mcintosh
2
2004:August
R 5,000 Grewar and Erasmus
2
2004:August
R 44,000 j. hill - computer equipment & study material
1
2005:may
R 5,000 ms. R. wells and mr. D.I. cluver
2
2006:may
R 10,000 mark campbell - Environment seminar institute
1
2006: November
R 6,000 ms.T. leslie and mr. b. westefeld-jansen
2
2007:April
R 6,000 ms.m. Els and ms. j. pickard
2
ToTAl R 160,100 24 bursaries
opSommENDDie verspreiding van fondse toegeken vir die periode (1997–2008) word
in Tabel 7 en Figuur 2 aangetoon. Die persentasie verspreiding per kategorie is navorsing 51%, promosies 25%, beurse 10%, boeke 7% en
dierewelsyn 7%.
Table 7: Distribution of Projects Funded By SAVF (1997-2008)pRojEcTS FUNDS pERcENTAGE
welfare R 115,000 7
books R 118,000 7
bursaries R 160,100 10
promotions R 403,720 25
Research R 793,500 51
ToTAl R 1,590,320 100
R 0
R 500,000
R 1,000,000
Welfare Books Bursaries Promotions Research
PROJECTS FUNDED (1997 - 2008)
Figure 2: Projects funded by SA Veterinary Foundation (1997–2008)
FoNDSE INGESAmElDie geskiedenis van die fondsinsamelingsprojekte word hierbo
weergegee. Die plaaskompetisies word nie meer gehou nie en die
SAVS se projekte val nie binne die mandaat van die lotto nie. Die
Troeteldierherinnerings- en die Stigting-Novartis Natuurlewefonds
is baie suksesvol en die uitbreiding van die konsep word in ’n aparte
artikel bespreek. Die opsomming van die fondse ingesamel vir die pe-
riode (1997–2008) word saamgevat in Tabel 8 en Figuur 3.
R 0
R 500,000
R 1,000,000
Petmemorial
FarmComp
Novartis Bequests Donations
FUNDS RAISED
Figure 3: Sources of funds raised by the SAVF (1997–2008)
Table 8: Sources Of Funds Raised (1997–2008)DATE pET mEmoRIAl FARm comp NoVARTIS bEQUESTS DoNATIoNS ToTAl
1996 R 16,542
1997 R 16,234 R 442,308
1998 R 24,275 R 222,271 R 100,000 R 100,000
1999 R 30,842 R 7,000
2000 R 32,618
2001 R 10,160
2002 R 46,937 R 115,700 R 230,000
2003 R 70,485 R 129,475 R 332,660
2004 R 82,056 R 112,950
2005 R 105,256 R 59,450
2006 R 89,156 R 121,450
2007 R 86,172 R 84,000
ToTAl R 610,733 R 671,579 R 623,025 R 432,660 R 330,000 R 2,667,997
% 23 25 24 16 12 100
Fondse van nalatenskappe het R 432 660 en donasies R330 000 byge-dra. Hierdie is waardevolle metodes om fondse aan te vul en moet in die
toekoms beter ontgin word, veral na ’n goeie grondslag gelê is. Hierdie
inligting word vervat in Tabel 9.
Table 9: Bequests And Donations Received (1998 – 2008)
bEQUESTS DATE FUNDS coNDITIoNSAnne williams 1998:
januaryR 100,000
Arrabella Dean 2003:August
R 332,660 Research on cats
ToTAl R 432,660
DoNATIoNSKeith joubert 1997:
SeptemberR50,000 Farm competition prize
Randall moore 1997: September
R50,000 Farm competition prize
Esther ludin 2002:April
R 100,000 Specify: Tuberculosis research lions
Goldmine (Anon.) R 100,000 Specify: Tuberculosis research lions
petro Shingela 2002:August
3 paintings prize for Norvatis - vet bought most m99
ToTAl R 330,000
opSommENDGedurende die periode 1997 tot 2008 is R 2 567 997 ingesamel. In vyf
hoofgroepe onderverdeel as ’n persentasie van die groottotaal uitge-
-
7
druk is dit: troeteldierherinneringsfonds (23%), plaaskompetisie (25%),
Stigting-Novartis Natuurlewefonds (24%), nalatenskappe (16%) en
skenkings (12%).
bElEGGING VAN ANDER FoNDSEDie STIGTING belê ook fondse van groepe op ’n kollektiewe basis
omdat hulle ’n beter bedingingsmag het as met ’n enkele belegging.
Die Wildsgroep, EPG en LHPG maak tans van die diens gebruik en die
waarde van die beleggings beloop tans R990 000 (Tabel 10).
Table 10: investments on Behalf of groups (2008)
GRoUp INVESTmENTS
wildlife group R 480,000
lhpG R 370,000
EpG R 140,000
ToTAl R 990,000
VloEI VAN FoNDSEDie STIGTING het vanaf 1997 tot 2008 ’n netto wins van R78 599 ge-
maak. Die kollektiewe bedrag deur die STIGTING geadministreer vir die
periode is R13 649 862. Die vloei van die fondse vir hierdie periode word
in Tabel 11 weergee.
Table 11: Flow of Funds For Period 1996 – 2008
DATE FUNDS loSS pRoFIT
1996 R 438,661 R 11,046
1997 R 410,073 R 6,320
1998 R 598,848 R 14,920
1999 R 997,610 R 394,152
2000 R 844,218 R 4,080
2001 R 695,838 R 111,499
2002 R 1,013,624 R 80,223
2003 R 1,076,507 R 102,237
2004 R 1,647,219 R 84,721
2005 R 1,811,976 R 115,844
2006 R 2,138,220 R 103,043
2007 R 1,977,068 R 56,312
ToTAl R 13,649,862 R 502,899 R 581,498
Net profit R 78,599
Huidige direkteure van die stigting is Remo Lobetti (voorsiter), Robert
Kirberger (onder-voorsiter), Joubert Viljoen, Patrick Page, Charl Scholtz
en sekretaresse mev. Debbie Breeze. Lede wat die afgelope 10 jaar op
die STIGTING gedien het, is Danie Odendaal, Deon van Tonder, Koos van
den Berg, Marie-Louise Penrith, Leslie Lunn, Cornelia Gerstenberg en
Henk Basson (11 jaar diens).
2008: NUwE bEElD EN bEplANNING VAN DIE STIGTING VIR DIE VolGENDE 10 jAARGedurende 2008 is ’n nuwe logo en webwerf ontwerp, om ’n meer
moderne beeld van die STIGTING uit te dra. Die mandaat is hersien
word weergegee in die voorsitter se boodskap.
Die toekomsblik word in ’n aparte artikel bespreek.
ADmINISTRATIEwE pRoSEDURESBeginsel besluite geneem (1997–2007)
NoVEmbER 1996:Boekhouer die vergadering moet bywoon om vrae oor die finan-•
siële state te beantwoord.
Elektroniese oordrag van fondse geskied slegs nadat die voorsitter •
of onder-voorsitter of verantwoordelike direkteur die voorgestelde
magtigingsvorm onderteken het.
Alle nuwe projekte moet ’n projekleier hê en die projek se finan-•
siële uiteensetting moet volledig voorgelê word.
Nadat ’n projek amptelik goedgekeur is word aanvangskapitaal aan •
die projekleier beskikbaar gestel wanneer dit benodig word.
’n Fondsinsamelaar vir projek(te) is geregtig op 15% van die be-•
drag ingesamel.
’n Fondsinsamelaar hoef nie ’n direkteur van die STIGTING te wees •
nie. Indien die insamelaar ’n direkteur is vir die projek waarvoor
die fondse ingesamel word sal ’n ander direkteur toesig hou oor
die projek.
Normale vergaderings sal gebruik word om die vordering van elke •
projek te monitor sodat ’n projek betyds gestop kan word as dit nie
na wense vorder nie.
Alle direkteure is geregtig om reiskostes te eis vir vergaderings. Die •
reiskoste van R1.00/km word goedgekeur.
Direkteure wat moet vlieg na vergaderings kan die vlugkoste •
sowel as die reiskoste vanaf O.R. Tambo na Pretoria terug eis na
die vergadering.
Standaardvorm vir die aansoek van fondse word ontwerp. Enige •
persoon in die toekoms wat aansoek doen vir navorsingsfondse
moet so ’n vorm invul.
Beginselbesluite moet na afloop van elke vergadering deur die •
voorsitter bygevoeg of op datum gehou word.
jANUARIE 1997: Alle projekte moet op ’n algemene vergadering voorgelê word so-•
dat alle direkteure ’n kans het om die projek te bestudeer.
’n Direkteur is geregtig op ’n honorarium van R1 000.00 per jaar •
vir uitgawes wat hy moes aangaan namens die STIGTING. Hierdie
bedrag sal met die inflasiekoers aangepas word.
Wanneer ’n fondsinsamelingsprojek afgehandel is sal 10% van die •
netto wins aan die STIGTING se algemene fonds oorgeplaas word
om algemene administratiewe uitgawes te verhaal.
Die STIGTING vir BTW te registreer.
mEI 1997: Dat jaarliks begroot word vir projekte en die balans vas belê kan •
word.
Finansiële state sal 7 dae voor algemene vergaderings aan direk-•
teure voorgelê word.
jANUARIE 1998: Om toestemming te vra by die ontvanger van inkomste vir die op-•
gaar van fondse vir sekere projekte.
Finansies eerste punt op die agenda is sodat die boekhouer wat •
die vergadering bywoon verskoon kan word.
Trustees wat in Pretoria is tekenregte moet hê en state kan aanvaar •
as van die ander direkteure dit nie kan doen nie.
-
jUlIE 1998: Dat diverse debiteure in die finansiële state beter afgebreek moet •
word. Die administrasiefooi aan die SAVV kan kwartaalliks betaal
word indien nodig.
mEI 1999: Aansoeke vir navorsing sal slegs oorweeg word nadat die navorser •
se protokol amptelik goedgekeur is deur die relevante komitees
(etiese en departementele). ’n Direkteur sal aangewys word wat as
voog/skakel tussen die navorser en die SAVS optree.
jANUARIE 2002: Die skakelbeampte van die SAVV nou moet saamwerk met die SAVS. •
Fondse wat deur die SAVS bestuur word moet 40 dae kennis gee •
wanneer opgeroep word deur die eienaar van die fonds.
FEbRUARIE 2004: Geen reiskostes vir navorsing word gefinansier nie.•
ApRIl 2004: Mnr. Sieg de Beer nie langer ’n direkteur is nie, maar sal aanbly as ’n •
regsadviseur van die STIGTING indien nodig.
oNlANGSE bESlUITE:Beleggingsfondse wat deur die SAVS bestuur word namens takke •
of groepe meer as R50 000 moet wees. Geen administrasiefooi
word op hierdie fondse gehef nie.
SAVS te deregistreer vir BTW.•
Vergaderings verskuif van Vrydagaande na Saterdagoggende so-•
dat die sekretaresse nie in die nag moet huis toe ry nie.
Navorsers wat befonds word is onderhewig aan die volgende •
voorwaardes:
- ’n Vorderingsverslag van die projek moet elke ses maande skriftelik
gelewer word aan die direkteur wat toesig hou oor die projek.
- Die resultate van die navorsing sal op ’n SA kongres aangebied
word en die artikel aan ’n plaaslike joernaal aangebied word. Die
SAVS sal erken/bedank word aan die einde van die publikasie.
- Die fondse wat vir navorsers goedgekeur word is ’n rentevrye le-
ning en word ’n beurs nadat die navorser sy bevindinge gepu-
bliseer het. Indien die navorser nie publiseer nie is die projekleier
verantwoordelik dat die lening terug betaal word (die rente word
bereken teen die prima koers + 2%) binne 24 maande.
Die SAVS moet binne 5 dae skriftelik verwittig word deur die projekleier
dat die projek beëindig is met volledige redes.
SloTSom Uit bogenoemde kan gesien word dat die STIGTING aktief sy sake die
afgelope 11 jaar bestuur het. Hopelik sal die STIGTING voortbou op
hierdie stewige fondasie om nog ’n groter bydrae te maak tot die wel-
vaart van diere in Suider Afrika.
A POwERFUL PRAcTIcE BUILDER AND MARKETING TOOL
SEcOND TO NONEUnderestimating the bond between animals and their owners can cost your practice dearly! As vets, one of our primary functions is to promote, strengthen and advocate the human-animal bond. We do this both in how we treat our patients and how we speak and interact with their owners. There are few tools more powerful in showing this commitment to pet owners than to make a donation to the South African Veterinary Foundation (SAVF) in memory of a deceased pet.
Many vets are aware of this program, yet there are many practices that do not utilise this incredibly effective practice-loyalty builder. The details of the Pet and Equine Memorial Funds are given on the next page. Briefly it involves owners making a donation to the Foundation in memory of a pet or horse that has died. The easiest way of doing this, is to do a monthly list of deceased pets with their owners’ details and submitting this together with a single payment for all of them to Debbie at VetHouse ([email protected]) or fax 012 346 2929.
A letter will then be sent by the Foundation to those owners, stating that you have made a donation to the SAVF in memory of their pet, which will go towards research and the improvement of the study of animal science in South Africa. The effect this letter has on a client is profound. Firstly, because this gesture of goodwill is unsolicited and usually comes as a surprise, and, secondly, because it raises the value you as vet place on peoples’ pets and the bond they have with their owners. It re-enforces the relationship you have in the physical interaction with pets and their owners in your practice. Not only do these donations really make a difference to animal science in South Africa, and contribute in ways general practitioners do not have means to in terms of research, but is also associates you as practitioner with one of the most credible organisations in the veterinary environment, and will raise the esteem in which your clients hold you. Best of all - donations are fully tax deductable. (SARS allows you to deduct up to 10% of taxable income to recognized Public Benefit Organisations per year.)
Here is how it works:
Apart from the real value added to people and pets’ lives, it is also a credibility exercise and practice-loyalty builder beyond compare!Professional marketers tell us that nothing touches a customer more than when you manage to connect with them at an emotional level. If you do not make use of this fantastic opportunity to touch peoples’ lives whilst making a genuine difference to animal health in this country, you are missing one of the most effective and powerful practice builders available to vets.
8