1
Afrikaans EAT: Jaar 1 Kwartaal 3: Week 3
Year 1 Term 3: Week 3
Beantwoord die volgende werk in ‘n werkboek of op ‘n papier. Skryf asseblief die
Datum en die Opskrif van die werk.
Complete the following work in a workbook or on a piece of paper. Please write the date
and the heading of the work.
Opskrif/ Heading:
Luister- en lees – ‘n Storie
As daar iemand by die huis is wat Afrikaans kan lees laat hulle die volgende vir jou lees.
Dan moet jy dit ook self probeer lees en antwoord die vrae. Hier onder is net die helfte
van die storie, die ander helfte sal deel wees van volgende week se werk.
If there is someone at home that can read Afrikaans, ask them to read the following to
you. Then you must also try to read it by yourself and answer the questions. This is only
the first half of the story the rest will be part of next week’s lesson.
2
3
4
Vrae:
A. Pas die woorde in kolom A by die sinne in kolom B.
Kolom A Antwoord Kolom B
1. In die oggend …. 1. a) …. moet hy sy huiswerk doen.
2. In die middag …. 2. C b) …. gaan hy skool toe.
3. In die aand …. 3. c) …. speel hy op sy blokfluit.
B. Antwoord die vrae: (Answer the questions.)
1. Wat wil Bettie eendag word?
= Sy wil ‘n word.
2. Hoekom sal Bettie nie kan studeer nie?
= Hulle is te .
5
Opskrif/ Heading: Skryf
Lees die volgende woorde en hulle betekenisse.
(Read the following words and their meanings.)
6
Skryf die betekenisse van die volgende woorde neer.
(Write the meanings of the following words.)
Woord / Word Betekenis / Meaning
Buurman
Fluitspeler
Haastig
Koevert
Musiekskool
Stokflou
Vakansie
Blokfluit
Winkelsentrum
Dadelik
7
Treinspoor
Geraas
Splinternuwe
Klank
Kreupel
Opskrif/ Heading:
Taal: Byvoeglike naamwoorde en Voornaamwoorde.
A. Voltooi die sinne met die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die
blok.
(Complete the sentences with the correct adjectives in the block.)
vriendelike; slegte; splinternuwe; goeie; pragtige
1. Die musiek is pragtig. Dis p musiek.
2. Die blokfluit is splinternuut. Dis ‘n blokfluit.
3. Die bestuurderes is vriendelik. Dis ‘n v bestuurderes.
4. Die nuus is goed. Dis nuus.
5. Die nuus is sleg. Dis s nuus.
8
B. Omkring die regte voornaamwoord tussen hakies.
(Circle the correct pronoun in the brackets.)
Voornaamwoorde (Pronouns)
Ek, my, jy, jou, hy, hom, sy, haar, ons, hulle, julle.
Voorbeeld / Example: Mondi sê (hy / sy) speel fluit.
Antwoord / Answer: Mondi sê hy speel fluit.
Voorbeeld / Example: Bettie sê (hy / sy) werk hard.
Antwoord / Answer: Bettie sê sy werk hard.
1. Mondi sê (hy / sy) is lief vir musiek.
2. Bettie sê (hy / sy) wil ‘n onderwyseres word.
3. Mnr. Dube sê (hy / sy) het ‘n plan.
4. Mandy sê (hy / sy) hou van Mondi se musiek.
C. Leer die idioom. (Learn the idioms.)
Dis soos musiek in my ore. Beteken = Dis goeie nuus.
It is like music in my ears. Means = It is good news.