Download - Malutima 20141210
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =
BARGAIN PRICES
Wholesaleprices directto the public!
SPECIALS5 LT ICE CREAM
5 DOZEN EGGS (X-LARGE)
5 KG CHICKEN LEG QUARTERS
ICE CREAM CONES (20 PACK)
R44,95 EA
R59,95 EA
R114,95 P/BOX
R5,95 EA
X1PHGWEJ-MA101214
Rioolwater strem projek
OM ’n hoëmaslig op te rig is beslis nie kinderspeletjies nie. Dit verg noukeurige beplanning. ’n Hyskraan wordgebruik en ’n span werkers, wat toue om die mas gesit het, moet help om dit in die regte rigting te stuur sodatdit presies op ’n konstruksie met bedrading geplaas kan word.
WERKERS begin gereed maak om die mas te lig.
DIE mas word deur die hyskraan gestut sodat die finale afrondinggedoen kan word.
Lynda Greyling
FAAN HENNING, ’n kontrakteur vanBoksburg, en sy span werkers se werk isdie afgelope week deur rioolwaterbemoeilik toe hulle begin het om hoë-masligte op Goblepark op te rig.Dit sou hulle sowat ’n week neem om
die projek te voltooi, maar dit is noudriekwart klaar. Dit verg noukeurigebeplanning om die mas wat baie lank is,presies bo-op die konstruksie te plaassodat die bedrading gedoen kan word. Indie geval het die hyskraan ietwat gesakweens die vogtigheid wat deur dierioolwater veroorsaak is.Henning moes toe plan maak deur
teerpale en dwarsleers te gebruik.Die Dihlabeng-munisipaliteit het in sy
2014-’15-boekjaar vir die projek vanR3 073 668 begroot.Volgens Henning het dit vier vragmo-
torvragte vol toerusting geneem van
Boksburg af waar dit vervaardig is. Dieverskillende dele van elke mas isaanmekaargesit, waarna ’n veiligheidsleerdaar vasgesweis is. Intussen is diekonstruksie, waarop die paal moet rus,se elektriese bedrading gedoen.’n Private elektriese kontrakteur is vir
die bedrading verantwoordelik. Wanneereen mas klaar is, moet die kontrakteurdie gloeilampe insit en die drade by dielampe heel bo-aan die mas koppel.Die projek behoort binne die volgende
paar dae voltooi te wees, net betyds virdie eerste aandsokkerwedstryd watgespeel gaan word.Volgens Tseliso Maitse, woordvoerder
van die Dihlabeng-munisipaliteit, sal diehoëmasligte nie net vir sokker en atletiek’n aanwins wees nie, maar dit sal beslis’n ekonomiese inspuiting vir Bethlehemmeebring, aangesien ’n verskeidenheidsportsoorte in die aand aangebied kanword.
www.panarottis.co.za
X1PHKJKJ-MA101214
2 MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
BO: Van links is Jeanette Jacobsz, Zoë vanNiekerk en Moira van der Merwe tydens huloptrede op die Dihlabeng Mall se Kerslig-konsert voor Adam se optrede.
LINKS: Die Clarens Vintage Choir het ookop dieKersligaand in die DihlabengMall op-getree.
LINKS BO: Mart-Mari de Necker van Bethle-hemhet die gehoor behoorlikmet haar sangin die Dihlabeng Mall gaande gehad.
MIDDEL BO: Elsabe Stoffberg, Maluti se2014-Spontaanwenner, het ook opgetree.
Kersligaand gehou
DIE kinders van die Lefika-jeugsorg-sentrum in Kestell het ’n vroeë Kersge-skenk ontvang danksy die Frontier Inn& Casino-Dihlabeng-trust en JohanRamage.Ramage, wat die afgelope 16 jaar reeds
geld vir Volksblad se Ons gee om-projek –voorheen bekend as die Volksblad-Kers-fonds – insamel, het die Frontier Inn &Casino om hulp aan die Lefika-jeugsorg-sentrum genader.Geld kon hulle nie skenk nie, maar wel
nie-bederfbare kos ter waarde van ’n paarduisend rand wat die volgende paarmaande 12 kinders se honger magies salvolmaak.Ramage het op aanbeveling van ds.
Willem Botha van Engo vir CathySymington, hoof van die CharlotteTheron-kinderhuis (CTK), gebel om virhom ’n lys saam te stel van wat benodigword.
Sentrum kry vroeëKersgeskenk
JOHANN RAMAGE (links) van Kestell hetnie-bederfbare kos vir die Lefika-jeugsorg-sentrum in Kestell ontvang. Hier by hom isCathy Symington, hoof van die CharlotteTheron-kinderhuis (CTK).
Foto: Lynda Greyling
AYANDA CANNIBAN (17), ’n gr. 11-leer-ling aan die Hoërskool Witteberg, isverlede Saterdagaand vermoor.Canniban het saam met vriende in
Bohlokong gaan kuier en in die vroeëoggendure teruggestap huis toe toe hydeur vyf mans oorval is.Sers. Mmako Mophiring sê Canniban
is naby die begraafplaas aangeval.Hy is verskeie kere gesteek en van sy
selfoon, skoene en trui beroof.Canniban, ’n enigste kind, het nog
geleef toe sy ouers by hom gekomhet.Hy is kort daarna in sy ouerhuis
oorlede.Die personeellede van Witteberg is
geskok oor die dood van diè skranderleerling.’n Gedenkdiens is Woensdagoggend
deur die personeellede van die Spur virCanniban gehou. Hy het daar as ’nkelner gewerk.’n Gedenkdiens is ook in die saal in
Tiisetsang gehou.
Skrander leerling vermoor
AYANDA CANNIBAN, ’n gr. 11-leerlingaan die HoërskoolWitteberg, is vermoor.
Accredited Installer & Distributor
We would like to take this opportunity tothank all our clients for your loyalty during2014. We would like to wish you all a verymerry blessed Festive season with familyand friends and prosperity for 2015.
X1PJFN71-MA101214
Pres. Brandstraat 15Bethlehem 9700
Pres. Brandstraat 15Bethlehem 9700
Vlieë, Muskiete, Luise, Kakkerlakke, Vismotte,Rotte, Muise ens. Onkruid, Plantpeste en Plae
Tel. 058 303 6049Sel 083 447 9074Tel. 058 303 6049Sel 083 447 9074
Aan al ons lojale kliënte, sowel asvoornemende kliënte wil ons 'n geseëndeen vredevolle feesseisoen toewens!Ons kersgeskenk aan u is steeds
professionele diens. Dankie vir 'ngetroue ondersteuninggedurende 2014.
Aan al ons lojale kliënte, sowel asvoornemende kliënte wil ons 'n geseëndeen vredevolle feesseisoen toewens!Ons kersgeskenk aan u is steeds
professionele diens. Dankie vir 'ngetroue ondersteuninggedurende 2014.
X1PJFP9D-MA101214
MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 3
’n VERSTOPTE hoofrioolpyp inMullerstraat het die afgelopepaar weke rioolwater in diepype op Goblepark laatterugstoot en ’n groot deel vandie sportterrein onder rioolwatergelaat.Dit was veral aan Mullerstraat
se kant. Daarby het een vandie waterpype op Goblepark dieafgelope paar maande liters enliters water gemors weens ’nklep wat vervang moes word.Munisipale werkers het
gereeld probeer om dieprobleem op te los, maar wasonsuksesvol.Hulle het intussen nou van ’n
hoëdruk-waterspuitmasjiengebruik gemaak en die mate-riaal wat die pyp verstop het,uitgekry.Volgens Tseliso Maitse,
woordvoerder van die Dihla-beng-munisipaliteit, wordherstelwerk aan die stukkendewaterpyp gedoen en ’n nuweklep is bestel, maar hulle wagnog daarvoor.“Soos oor die res van die
land heen is baie van Bethle-hem se infrastruktuur oud enbegin dit probleme oplewer. Diemunisipaliteit probeer sovermoontlik deurlopend instand-houdingswerk doen.”
Gobleparkonder riool
RIOOLWATER is aan Mullerstraat se kant van Goblepark so opgedam dat die gras nie eens gesny kan wordnie.
DIE proses om Harrismith se naamna Intabazwe te verander is nie netonreëlmatig en onwettig nie, dit isook ’n desperate poging van dieANC om van swak bestuur in diemunisipaliteit weg te skram, sêPatricia Kopane, leier van die DA indie Vrystaat.Dit is na aanleiding van ’n
advertensie in Volkblad van 4Desember waarin gesê word dieMaluti-a-Phofung-munisipaliteitbeplan om Harrismith se naam naIntabazwe te verander. Laasge-
noemde is ’n woonbuurt langsHarri-smith. Die kennisgewing hetnet vier dae gelaat vir enigeen ombeswaar aan te teken of kommen-taar te lewer. Die sluitingsdatumwas 8 Desember.
Kopane sê die proses is onwet-tig.Volgens Wet 118 van 1998 van
die Suid-Afrikaanse GeografieseNaamsraad moet minstens 14 daetoegelaat word om beswaar aan te
teken. Wat die proses nog onreël-matiger maak, is dat die openbarevergadering oor die saak vir 9Desember (gister) in Intabazwegereël is. Volgens wetgewing moetdie vergadering in Harrismith gehou
word, aangesien dit die inwonersvan die dorp is wat deur die besluitgeraak gaan word.Volgens Kopane het die ANC in
2005 ook probeer om Harrismith senaam te verander. Duisendeinwoners van die groter Harrismith-gebied het destyds ’n beswaarskrifgeteken om die naam te behou.Die koste om ’n dorp se naam teverander is astronomies, iets watdie Maluti-a-Phofung-munisipaliteit,wat Eskom meer as R600 miljoenskuld, nouliks kan bekostig.
DIE Phedisang Bana-sentrum virgestremdes spog nou met sy eiegebou.Die sentrum was eers in die ou
munisipale kantoorgebou inBohlokong.Die nuwe sentrum is op 28
November amptelik in Retiefstraat16, Môrelig, deur die uitvoerendeburgemeester, Tjhetane Mofokeng,geopen.Mofokeng is passievol oor
gestremdes en het verlede jaarin samewerking met Koos Radem-be, ’n veteraan-omroeper, dieeerste burgemeestersgholfdagaangebied.Honderdduisende rande is op
die gholfdae verkry en aanverskeie verdienstelike organisa-sies oorhandig.Desondanks al die skenkings
wat Phedisang Bana ontvang, isdaar nog talle finansiële uitda-gings.Die gestremdes moet kos kry, ’n
fisioterapiekamer moet toegerusword en lopende koste moetbetaal word.Die sentrum versorg 48 ge-
stremdes met nog sowat 100 sename op ’n waglys.
Sentrum kan nou met eie gebou spog
DIE uitvoerende burgemeester, Tjhetane Mofokeng (links), Yvonne Se-botsa (matrone) en Koos Radebe (wat gehelp het om die gholfdag tereël) op die amptelike openingsplegtigheid van Pdedisang Bana se nu-we sentrum in Môrelig.
’n GROEPIE gholfspelers wat ver-lede Saterdag aan die burgemees-ters-gholfdag deelgeneemhet, ge-sels hier ná die spel.
ANC se nuwe naam vir Harrismith onwettig en onreëlmatigDie kennisgewing het net vier dae gelaat vir enigeen om beswaar aante teken of kommentaar te lewer. Die sluitingsdatum was 8 Desember.
Kopane sê die proses is onwettig.
SES mense, onder wie ’n lidvan die Suid-AfrikaanseNasionale Weermag inKroonstad, is op die plaasKoelfontein naby Kestell inverband met veediefstal inhegtenis geneem.Volgens sers. Mmako
Mophiring, woordvoerder vandie polisie, het hulle inligtingontvang dat gesteeldebeeste op Koelfonteinverkoop gaan word.Die beeste is na bewering
op ’n plaas naby Paul Rouxgesteel.Die ses mense sal
binnekort in die hof inKestell verskyn.Die beeste ter waarde van
R60 000 sal aan hul eienaarterugbesorg word.
Ses weensdiefstal vas
Vir meer foto’s ennuus gaan na
www.malutinews.co.za
SUMMER /XMAS SALESUMMER /XMAS SALENOW ON UNTIL 10 January 2015
We are open on Tuesday 16 December 2014We are closed on Saturday 27 December 2014
NOW ON UNTIL 10 January 2015We are open on Tuesday 16 December 2014We are closed on Saturday 27 December 2014
MANY MORE BARGAINS IN STORE!
BETHLEHEM FABRICS CC. T/A
• Curtaining • Dress material • Haberdashery • Upholstery • Wool
27 Murray Street,Bethlehem
Tel. 058 303 2473
HABBYOverlock thread R4 each.
Satin ribbon fromR7,00 per roll.
Beaded curtain braidsLess 20%.
Less 20%All woolfor 10 balls or more.
Bias bindingR24 per 25 m roll.
Mini MattR14 per metre.Dress lining
R10 per metre.Plain poly cottonR12 per metre.
Printed poly cotton fromR12,99 per metre.All other dress material
Less 20%.Oddments to clear
from R10 per metre.
Oddments to clearfrom R15 per metre.All 280 drops: Jaquard,
plains, blockoutsLess 20%.All Dutch laceLess 20%.
Curtain rope, tie backsAll less 20%.
All lace and voil curtainsLess 20%.
All upholstery material Less 20%.We: • Make curtains
• Do upholstery • Install• Measure and quoteYou name it, we make it!Workmanship guaranteed.
Prices valid while stocks last.Prices applicable to a minimum
of 1 metre.E & OE.
DRESS MATERIAL
NOWNOW
NOWNOW
NOWNOW
NOWNOW
NOWNOW
NOWNOW
CURTAINING UPHOLSTERY
X1PJFLM1-MA101214
4 MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
God waak altyd oor onsPSALM 121 – Waarlik,die Beskermer van Israelsluimer nie in nie en Hyslaap nie. Die Herebeskerm jou.In ’n afgeleë huis het ’n
ma en haar vierjarigedogtertjie reggemaak omte gaan slaap. Die kind was bang vir diedonker in die groot huis. Weens huleensaamheid was die ma self huiwerigen bang. Die ma doof eindelik die lig uit.Buite waai die wind en dit is donker.Albei lê bang in die bed.Deur die oop venster sien die dogter-
tjie die volmaan skyn. “Is die maan Godse lig?” vra die kind. “Ja,” antwoord diema, “God se lig skyn altyd.” Die kind sevolgende vraag: “Sal God ook netnou sylig uitdoof en gaan slaap?” Die maantwoord: “Nee, my kindjie, God slaapnooit nie.” Die dogtertjie antwoord metkinderlike vertroue: “Mamma, as God
wakker is, is ek nie bangnie.”Sy het dit met so ’n
oorgawe en vertroue gesêdat die ma ook sommerdadelik gerus gevoel het:God waak en Hy sal hullebewaar.
Dit is ’n ou en bekende storie, maardie waarheid daarin is so kosbaar datons dit weer kan oordink. As ons aanGod behoort, is ons vir Hom kosbaar enHy bewaar ons. Sy waaksaamheidverslap nooit nie. Gedurig kan ons inHom vertrou en na Hom toe vlug as onsbedreig voel. Die skrywer van dieverhaaltjie wat ek nou weer gelees het,sê in sy eie woorde: “How often we allowfear – of darkness, of failure, of suffering,of death – to rob us of our sleep and ofour joy in life? God’s light never goesout. He is ever awake to our needs.”– www.kragvirvandag.co.za
Dorpenaars bevoorregLynda Greyling
IEMAND sê die naweektydens een van die tallekere toe beurtkrag vantoepassing is, dat dit niemeer Eskom is nie, maarEx-kom.Miskien het hy ’n punt beet, want elke
keer as beurtkrag toegepas word, hetEskom ’n nuwe verklaring daarvoor. Dienuutste is dat iemand (’n Eskom-werker)per ongeluk kabels stukkend gery het bydie kragsentrale waar ’n toring onlangsingetuimel het.Verskonings of nie. Wanneer daar
beurtkrag in Bethlehem is, is daar ’n chaos.Verkeersligte werk nie en sommige inwo-ners, veral mense van ons buurlandLesotho, ken nie hul verkeersreëls nie.Hulle weet beslis nie dat ’n kruising dansoos ’n vierrigting-stop hanteer moet wordnie.Ek het gedink Bethlehem is erg, maar
gaan ’n bietjie Johannesburg toe wanneerdaar beurtkrag is. Verkeer hoop kilometersver op. Voertuie staan lank op een plek stil.
Dink net as jy op ’n sekere tyd’n afspraak moet nakom en jysit in die middelbaan, vasge-keer tussen ander motors, watnie een beweeg nie . . . Jy salmos nooit betyds wees vir jouafspraak nie.Ek was onlangs so in die
verkeer vasgekeer, skaars drie kilometervan my eindbestemming af. Dit het my meeras ’n uur en ’n half geneem om daar tekom. Aanvanklik was ek vies, want dit hetgevoel of ek langer in die verkeer vassit aswat ek van Bethlehem af gery het tot daar.Later het ek begin rondkyk en die ander
motoriste dopgehou. Sommige was onge-duldig, ander kwaad, maar raai wat, diemeeste het aanvaar dat hulle in die verkeervassit en radio geluister. Ander het hulselfone uitgehaal, oproepe gemaak en metvandag se tegnologie, solank begin werk.Ek besef elke keer as ek so in Johannes-
burg se verkeer vassit, hoe bevoorreg onsop die platteland is. Ons motoriste magdalk nie hul verkeersreëls ken nie, maar tenminste kom jy baie gouer by jou eindbe-stemming.
Polisie ondersoek nie saakJOHANN RAMAGE,Kestell:
NADAT my motorhuisafgebrand het, het ’n vrouby my in die winkel komnavraag doen.Ek het onder meer my
blomstaanders in die motorhuis gebêre. Ekhet die sinkplate van die dak eenkant gesitom weer te verf en op te sit.Ek het onlangs agtertoe gegaan om ’n
blomstaander te gaan haal, toe ek tot myskok agterkom dat dit alles gesteel is.
’n Paar dae later het eken ’n vriend buite gestaantoe ek ’n bakkie sien ry metdie motorhuis se sinkplatedaarop.Ek het ’n klag van
diefstal by die polisieingedien.
Ek het hulle later daarop gewys waardie vrou woon en dat ’n woonstel op dieerf verander word.Tot op hede het die polisie nog niks aan
die saak gedoen nie. Ek het selfs foto’s virdie polisie gewys.
deur
Lynda Greyling
Geesgenoot
Briewe /
Letters
MINDER bevoorregte kinders van Bethlehem is deur die verskillende motorfietsklubs on-der leiding van The Wild Bunch met ’n Kerspartytjie en rit op ’n motorfiets bederf.
DIE parkeerterrein tussen die Dihlabeng Mall en die Frontier Inn & Casino was verledeSaterdagbaie bedrywig. ’nMarkiestent is opgeslaanwaar ’n partytjie virminder bevoorreg-te kinders gehou is. Hier ry een van die kinders motorfiets saam met een van die ryerswat die geleentheid bygewoon het.
Bederfkinders
THYS VAN TONDER vertel van die Ouds-koliere-rugbyklub in 1990 en 1991.1990: Die jaar was ’n groot jaar vir die
klub. Hy het die Presidentskild- en dieBondsliga, asook die tweede en die derdeliga, gewen. Daar was ook hartseer soos toeFrik Nel ná ’n wedstryd vir die klub aan ’nhartaanval gesterf het. Spelerprestasies virdie jaar was: beste sportmangees: F. Fivaz;beste bywoner van oefeninge: J. van Wyk enP. Fourie, speler met die meeste punte:Henk van Zyl; speler met die meeste drieë:H. Neethling, S. Bekker; voorspeler metbeste vordering: J. Buitendag; agterspelermet beste vordering: L. du Preez; aanval-lendste speler: D. van der Riet; klubman vandie jaar: P. Helmand; beste spelers van diejaar: W. Kestlmeier. Altesaam 15 spelers hetdié jaar die Oos-Vrystaatse trui oor die kopgetrek. Hulle was Charles Ohlsen, ChrisPosthumus, Japie van Wyk, Sakkie Bekker,Danie de Wet, Tienie Greyling, DeonPrinsloo, Martin Ruthvin, Koerie Pretorius,André de Villiers, Wally Kestlmeier, GPRossouw, Conrad Geere, Monté Marais en
Jan Briedenhann.1991: In dié jaar het die klub sy 30ste
bestaansjaar gevier. In vier wedstryde hetdie hele eerste span net so vir Oos-Vry-staat gespeel. Die spelers was Ebert Kleyn-hans, Wilfred Alexander, Francois Fivaz,Koerie Pretorius, Japie van Wyk, André deVilliers, Wally Kestlmeier, Martin Ruthvin,Sakkie Bekker, Billy de Jongh, GP Ros-souw, Danie de Wet, Tienie Greyling, DeonPrinsloo, Anthony Justus; Jan Briedenhannen André de Goede.Die klub was weer die Oos-Vrystaatse
wenner in die Sport Pienaar-bonde se klub-kampioenskapsreeks. Spanprestasies was:speler met die meeste punte: J. van Wyk;speler met die meeste drieë: H. van Zyl;speler met die meeste opoffering: J. Bui-tendag en S. Bekker; voorspeler met bestevordering: B. de Jongh en J. Koen; agter-speler met beste vordering: F. Fivaz; aan-vallendste speler: A. Justus en E. Kleyn-hans; klubman van die jaar: J. Klopper;beste speler van die jaar: S. Bekker en K.Pretorius.
Twee groot jare vir klub
KALIMO MOROBE (middel) het ’n gelukstrekking by Oasis Water gewen. Kliënte wat ge-reeld water koop, kon ’n stempel op ’n kaartjie kry elke keer wanneer hulle water hervulen wanneer die kaartjie vol was, kon hulle dit in ’n houer gooi vir die trekking wat deurGerrie van Niekerk, rekenmeester, gedoen is. Die prys is ’n watertoestel vir ’n kantoorwat warm en koue water kan maak. Hier is van links Gerrie van Niekerk, Morobe en HyletMaree (eienaar).
MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 5
1190287_390x198
Selected products on this page have been styled for photography
Don’tpayacentmore thanyouhavetothisChristmas.
See in store for details. www.picknpay.co.za/brandmatch
PRICES VALID 9-15DECEMBER 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETS ONLYIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho,Northam Local store and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores. Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof,Northmead, Rosettenville, Elspark, Hoedspruit and Sharon Park. www.picknpay.co.za Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop
OPENAccounts 6 December 2014
9 155DEDECEMB
PnP FlavouredSoft DrinkAssorted 2 Litre Each
950
BokomoOriginalOat-bix 550g Each
2990
PnP2Ply Toilet TissueAssorted 9s Per Pack
4090SAVE R4
SAVE 11.95
Simba LaysChipsAssorted 125g
R20BUYANY 2FOR
SAVE 14.90
R44OmoAutoWashing Powder2kg Flexibag,Liquid Detergent1.5 Litreor Auto Capsules16s Each
Flora LightMediumorRegular Fat Spread1kg Tub
SAVE 14.80
34 90
NestléCountry FreshIce Cream Assorted1.8/2 Litre Each
SAVE R5
34 90
PnPWhite Sugar2.5kg
SAVE R2
21 90
NescaféClassic200g Dawn Jar
SAVE R10
59 90
PnPBulk OukraalWors Per kg
PnPBulk Stewing Beef Per kg
R44
R54
PnP NO NAMETM
Fresh Chicken4Drums4 ThighsPer kg
R35Bakery
Fresh fruit & veg
Deli
B k
g
PnPGrapes500g
1995PnPBabyPotatoes1kg
995
ery
PnPRichChristmasPudding 900g Each
9590
PnPPanini4s
R10Deli
690
PnPSandwich HamPer 100g
FRESH
FREEBUY1 GET1 FREE
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditionsapply. No Traders. E&OE. Selected products may not be available at all stores.
points2xsmart shoppers earn on your whole shop
EVERYDAYON13,14,15and16DecemberinallstoresPrint your voucher at the kiosk or download on the Pick n Pay mobile app. Terms and conditions apply.
LUCAS VAN RENSBURG van Reitz is ’n ge-lukkige oupa. Hy het nie net onlangs 80 jaaroud geword nie, maar sy kleindogter Ange-liqueAdamson verjaar boonop op dieselfdedagashy.Nou ishysommerook tweeagter-kleinkinders ryker. Van links is, voor: Clari-né Claassens (Reitz) en Bernard Adamson(Bethlehem); agter: Suné Claassens, VanRensburg en Adamson.
Foto: Verskaf
REGISTRATIONS are now open forbird watchers to participate in theSasol Golden Gate annual birdingweekend which takes place from 6 to8 February 2015.This event, organised by the Free
State Region of the HonoraryRangers, raises funds for SAN-Parks conservation projects withinthe Golden Gate Highlands NationalPark.The Golden Gate Vulture Hide was
partly funded by previous birdingevents and provides birders theopportunity to spot the rare beardedvulture.“Not only is the birding event a
special experience, but the datagathered at the event will also bean official census of birds in thepark and make an importantcontribution to the official bird listof the park,” said Elinda Mentjiesof the Free State Honorary Ran-gers.Some of the special species of
birds that have been recorded atGolden Gate are the Cape vulture,bearded vulture, southern bald ibis,Gurney’s sugarbird, ground woodpec-ker, bush blackcap, whitebelliedkorhaan, Verreaux’s eagle, black-rum-ped buttonquail, South Africanshelduck and yellow wagtail.The birding weekend will begin
with a function and dinner on theFriday evening where a speaker ofnote will deliver an interesting talk onbirds.After an exciting day of birding on
Saturday there will be a specialdinner, where the day’s activities willbe discussed and prizes handed outto the lucky winners.A registration fee is payable. The
daily conservation fee will apply to allguests who do not have a WildCard.Further information is available on
the registration form. The deadlinefor registration is Friday, 9 January2015.For more information, including
registration forms and accommoda-tion details, please call: ElindaMeintjes on 082-820-5212 or [email protected].
Birdingweekendheld
Oupagrootjie sebeker loop oor
Vir meer foto’s en nuus gaan
na www.malutinews.co.za
6 MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
MENSE het Saterdag reeds vroegoggend die Kerskunsmark-safari by Bergprag by-gewoon.
LEDE van die Vroue-landbou-unie (VLU)se Asrivier-tak wat die afgelope jaar nouby Bergprag betrokke was, het Saterdagdie teetuin op die Kerskunsmark-safaribehartig. Hier help Estelle Naudé (links)en Elize Pieters van die markgangers.
JOHAN HATTINGH by een van die Stil-gewacht-stoetery se miniatuurdonkiesop Bergprag se Kerskunsmark-safari.
Kuier gesellig op Kersmark
KLEUTERS wat aan die Little Readers in Bethlehem leer lees, het Donderdagaand op ’nprysuitdeling in die Laerskool Truida Kestell se saal ’n medalje en sertifikaat ontvang.Van links is, voor: Newton Hills, Marze Pelster, Tasmine Loots, Jack Loots en Leonellevan Niekerk; eerste ry: Jeanri Erasmus (6), Orayvia Esau (6), Christine Bester (4), NatasjaFerreira (6), Josua Claasen (5), Jemma Orsmond (4), Gaby Bishop (6), Hanru Botes (6)en Nerida de Beer (6): tweede ry: Leane Fourie (6), Nicke Mienie (6), Zanika Maree (6),Carla Coetzee (6), Megan Provis (4), Peter Provis (5), Nolan Orsmond (6), Janno Kriel (5),Michael Thiel (4) en HJ Pelster; agterste ry: Janri Posthumus (6), Linique Human (5), Bren-dan Jansen van Rensburg (6), Divan Marais (6), Willie Pretorius (6), Henry Jansen vanRensburg (6), Manie Botha (6), Heiken Venter (5) en Leslie Thiele (4).
ALEXA ONTEGA (4) is die jongste leerlingaandie LittleReaders. Syhet ookopdie ser-tifikaatoorhandigingsplegtigheid ’n sertifi-kaat enmedalje ontvang.Byhaar isMaunet-te de Kock wat die lesse aanbied.
JASMINE LOOTS en haar broer, Jack, hetelkeen ’nmedalje ensertifikaat vandie LittleReaders ontvang.
POTENTIAL blood donors could be unsureabout the facts surrounding donation.Here are answers to frequently asked
questions.
Why should I donate blood?Donating this “precious gift of life” saves
the lives of those in dire need of blood.Regular blood donations will ensure thatthe South African National Blood Service(SANBS) always has sufficient blood toprovide to all patients.
Who needs blood?Thousands of people would die daily if
there were not sufficient quality blood instock. A unit of blood donated can equalthree gifts of life, as almost every unit ofblood is separated into red blood cells,plasma and platelets.Categories of people who need blood
transfusions include:) women hemorrhaging due to pregnancycomplications;) children with severe anaemia;) accident victims; and) surgical and cancer patients.
What is the donation procedure?Donors will:
) complete a questionnaire containingpersonal details;) answer questions relating to their healthand social behaviour;) undergo a one-on-one interview as afollow-up to their answers;) have their iron level checked, and theirblood pressure and pulse rate will betaken; and) be allowed to donate one unit of blood(480 mF) – a couple of refreshments willreplace the lost fluid in one’s body.
BLOOD is made up of differentcomponents and each componenthas its own important function.The main function of red blood
cells is to carry oxygen to thetissues and remove carbondioxide.The main function of platelets
and the coagulation factors is toprevent and stop bleeding.Any one of these components
may be used in the treatment ofpatients with certain medicalconditions. Substances designedto carry oxygen, such as ahaemoglobin solution preparedfrom cattle’s blood, are currentlybeing evaluated.This is available in very limited
quantities internationally.These oxygen carriers circulate
in the blood stream for a shortperiod and are usually only usedas an interim measure.In cases of trauma or during
operations, blood volume which islost by the patient may initially bereplaced with synthetic solutionssuch as normal saline.These solutions are not
recognized as “blood substitutes”,but are blood volume expanders.They do not carry oxygen.They are frequently used in the
initial treatment of patients, forexample in the ambulance or inthe operating theatre, while bloodis being obtained from the blood
bank.There is no substitute for blood.When the patient’s haemoglobin
level, platelet level, or coagulationfactor level falls below a criticalpoint, blood transfusion is the onlyoption.Patients rely on voluntary blood
donors.
Donating is easy
There is no substitute for blood
GROUP O BLOOD is often in greaterdemand than other blood groups,which is why the South AfricanNational Blood Service (SANBS)encourages Group O blood donors todonate regularly.Here are some reasons for this:
) Group O blood can usually be givento patients of other ABO blood groups.The reason is that the red cells in
type O blood have neither antigen Anor antigen B. In medical emergencies,when urgent blood transfusions arerequired, there may be little time todetermine a patient’s blood type.Group O negative blood then comes
to the rescue, as it can safely betransfused to patients of other bloodgroups.) Group O blood saves the lives ofnewborns. Babies born with blooddisorders may also require immediateblood transfusions in order to savetheir lives. In some cases difficultiesmay occur in determining the bloodgroups of these infants. Group O bloodis therefore important in supplying thisongoing need.Babies also need “fresher” blood
than other patients. Red blood cellsstored for up to 42 days can betransfused to most adult patients. Onlyblood less than five days old may beused for transfusion to newborn infants,or in exceptional cases when babiesrequire transfusions while still in thewomb.) Patients in need of a blood transfu-sion as part of their medical treatmentrely on blood donors of all bloodgroups to donate safe blood regularly.
) THERE are four major bloodgroups: O, A, B and AB.) Group O is the most common bloodgroup and is always in demand.) Your body replaces the liquiddonated within 24 hours through fluidintake.) Every time your heart beats, 20% ofyour heart’s output goes to your brain,carrying oxygen vital for survival.Between 40% and 45% of your bloodis made up of red blood cells thatcarry this oxygen.) The remaining 55% to 60% isplasma, a small proportion of whiteblood cells (which defend your body),clotting factors and platelets.) The average volume of blood in anadult body is four to five litres, orabout 8% of the body weight.
Group Oessential
Interesting facts
These solutions arenot recognized as“blood substitutes”,but are blood vol-ume expanders.
MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 7
X1PG0HKA-MA101214
DIE Rhino River Run-berg-fietsren, die laaste een virdie jaar, is onlangs inHeilbron gehou.Oor die jaar heen het
verskeie deelnemers plekkebehaal wat punte getel het.Die punte is bymekaarge-
tel en die jaar se wennersper afdeling is ná die laasteren aangewys.Madelein Pieterse van
Bethlehem het die algeheleeerste plek in die vroue-afde-ling oor 60 km behaal.Die mansafdeling oor
60 km is deur Danie Terblan-che sr. gewen, terwyl Juanvan der Merwe tweede enEdward Graham derde was.Enrico Pieters was
algeheel eerste in diemansafdeling oor 30 km, metDanie Terblanche jr. in dietweede plek.Colette Els en Charmaine
Terblanche was onderskeide-lik eerste en tweede in dievroue-afdeling oor 30 km.In die seunsafdeling oor
15 km het Ruben Steynkoning gekraai, met Markovan Meyering tweede enArno Els derde.Sané Stoman was die
wenner in die meisies-afde-ling oor 15 km.Erna Els en Anelle
Volschenk het onderskeidelikdie eerste en tweede plekkevir meisies oor 10 kmbehaal.
Top-fietsryers virjaar aangewys
MADELEIN PIETERSE van Bethlehem.
ILENE BEUKES,’n leerling aan dieLaerskool Jordaniain Bethlehem, hetonlangs aan dieVrystaatsesaalperdkampioen-skap in Philippolisdeelgeneem.Sy het aan die
volgende klassedeelgeneem:) driegang-kinder-park-perderuiter,o.18: eerste plek;) vyfgang-kinder-ryperd-ruiter, o.14:derde plek;) vyfgang-ruiter-kuns, o.14: derdeplek;) grootkampioen-driegang-kinder-perd: eerste plek;) vyfgang-ruiter-kuns-proewedag:11de plek; en) vyfgang-ruiter-kuns-proewedag:24de plek.Ilene is ook
gekies vir dieVrystaatsevyfgang-ruiterkuns-span.Die span gaan
in Februarie 2015in Victoria-Wesaan die nasionaleruiterkunsproewedeelneem, waar ’nsenior en juniorSpringbok-ruiter-kunsspan gekiesgaan word.Glenda Koen
van die CrystalAnvilstalle is haarafrigter.
Jong ruiter presteer
ILENE BEUKES
8 MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
DIE lede van die Waterbron-tak van die Vroue-Landbou-unie (VLU) het sy jaarafslui-tingsgeselligheid en prysuitdeling in die Madrugada Cafe gehou. Van links is, voor:Susan Schutte, Leonie Walker, Ina van der Merwe en Lidy de Villiers; agter: GeridaBeukes, Joey Janse van Rensburg, Elrina Gunter, Lavinia Rossouw, Magda Beukes,Hannerine Naudé, Tonette Carstens, Corna Barnard, Annatjie Human, Suzette Ferreiraen Henti Scheepers (uitvoerende bestuurslid: streek drie).
ELRINA GUNTER (vierde van links) is as die algeheel wenner van die Waterbron-takop die VLU se prysuitdeling aangewys. Ander lede wat pryse ontvang het, is van linksGerida Beukes (tuinbou), Ria du Toit (naaldwerk), Dalien Kasselman (handwerk), CornaBarnard (algeheel tweede) en Magda Beukes (algeheel derde). Foto’s: Lynda Greyling
DIE Voortrekkersvan die LaerskoolJordania se jaaraf-sluiting en prysuit-deling is Donder-dagaand gehou. DieVoortrekkers watdie top-eerbewyseontvang het, is vanlinks, voor: Chris-toff Muller, Anri Rey-neke en Riaan Ter-blanche; agter: WJHattingh, AidenShields en LeanaLoubscher.
Foto’s: Lynda Greyling
DIE Arendespan (gr. 5's) is op Jordania se prysuitdeling van Die Voortrekkers as die bestesenior span aangewys. Hulle is van links, voor: Christoff Muller, Robbie Hattingh, Henrivan Aswegen enMitch Taylor; agter: Joalize Reyneke, Cherise Kotze, Jana Snyman (leier),Kaylee Shields en Jana Heymans.
DIE Wildehondespan (gr. 2- en gr. 3-leerlinge) is die Voortrekkers se beste junior span.Die spanlede is van links, voor: Gerard de Boer en Kobus de Bruin; middel: AlexanderMaree en Anri Reyneke; agter: Marietjie Pieters (leier), Anke Eigenhuis en Inell Pieters.
REGS: AnnemieBosman (middel,kommandoleier) het’n silwermedalje virbesonderse diensop Jordania se prys-uitdeling van dieVoortrekkers ont-vang. Die nuwe lei-ers vir 2015 is vanlinks Gustav Eigen-huis (onderspanlei-er), Brigitte vanDoornick (hoofmei-sie-spanleier), Bos-man, Erik van Aswe-gen (hoofseun-spanleier) enTristan Jankielsohn(onderspanleier).
Vereer op prysuitdeling
Ontvangjaarliksepryse
Vir meer foto’s en
nuus gaan na
www.malutinews.co.za
MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 9
“A MERRY CHRISTMAS and a prosperousnew year to all our clients. Thank you forthe support throughout the year.“The only way Nashua Bethlehem can
sponsor various organisations in town isthrough client support.”In the past four years Nashua has
donated more than R800 000 in sponsor-ships.Nashua Bethlehem is proud to be the
main sponsor of the Cansa Relay for Life,sponsoring the fifth consecutive one in2015.Schools from Bethlehem, as well as
schools in Harrismith and Qwaqwa,received various sponsorships.Various golf days were sponsored and
Nashua has been one of the key sponsorsat the golf club for the past three years.Nashua and Jet have been donating
clothing to underprivileged children. This isdone through an event which is a fun day,starting early morning with a shoppingspree, buying clothes, followed by lunchand games at the Frontier Inn, sponsoredby the Frontier Inn & Casino.This was the fourth year in a row that a
day like this was held.“We like to help different charities in
Bethlehem,” says Deon van Rensburg,owner of Nashua.Also, the children at the Charlotte
Theron Kinderhuis (CTK) can watch DStvnow, thanks to Nashua en VKB sponsoringDStv, as well as televisions. In takinghands with Breytenbach Mavuso, they alsodonated a copier with free service forthree years to CTK.“If our local community keeps on
supporting Nashua, Nashua can go onsupporting charities in town,” says VanRensburg.“Working with my fantastic staff makes
me very proud and I would like to alsothank them all for their support and loyaltyin 2014 – they ultimately make the Nashuabrand stronger every day.”
Support channelled into community
THE staff of Nashua Bethlehem are from the left, front: Hope Vorster, consumer sales, Deon van Rensburg, owner, Thia du Toit, receptionand copyshop, Maryda van der Merwe, office manager, and Odette Olwage, service controller; back: André van der Merwe, technician,Hannes Olwage, sales, and Morné Maartens, IT sales and support.
BETHLEHEMTel: 058 303 7881Cell: 072 145 864329A Lindley Street
SAVING YOU TIME SAVING YOU MONEY PUTTING YOU FIRST
WE ARE YOUR ONE STOP SHOP!
Ons wens al ons kliënte, familie en vriende ʼn vreugdevolle Kerstyd en ʼn voorspoedige2015 toe. Baie dankie vir almal se lojale ondersteuning die afgelope jaar. Danksy jullekon ons baie donasies aan instansies van die gemeenskap oorhandig wat vir ons baie
vreugde besorg.
Hope 058 303 7881E-pos: [email protected]
Hope 058 303 7881E-pos: [email protected]
Het jou kind skryfbehoeftes nodig vir 2015?Het jou kind skryfbehoeftes nodig vir 2015?Het jou kind skryfbehoeftes nodig vir 2015?
Bring jou skoollys en ons verpak alles wat jou kind benodig!Bring jou skoollys en ons verpak alles wat jou kind benodig!
X1PJ6FFR-MA101214
10 MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
VERSKEIE besigheidspanne het aan die Cheetah-Xtreme-verfbal-oorlogspeletjie op dieEden-kleinhoewes deelgeneem. Die wenners van die Nissan-span is van links DewaldNelson, Selikane Supeng, Etresia Oosthuizen, Johan Fritz en Arno Potgieter.
BETHLEHEM-ACCU het ook aan die oorlogspeletjie vir besigheidspanne deelgeneem.Van links is Mariska Roos, Lennerd Smit, Dewald Nelson, Michael Nelson en JacoHeyns. Foto’s: Verskaf
Sê mekaar die stryd aan
’n GROEPIE swemmerswat by Ebarnie Cilliers van Swimrite swem-les neem, het hul sertifikate ontvang. Sommige van die outjies istwee jaar oud en het die beginnersklas voltooi. Voor is Zander Fou-rie; van links is, agter: Danie Marais, Handré Fourie, Gabby Labu-schagne, Bernard Saaiman, Cilliers met Ciana Saaiman, Logan La-buschagne en Ileana Brandt met Ethan Brandt.
TE KOOP
TROETELDIERE
1660
Opregte Great Dane-hond-jies. Blue reuntjies en
tefies beskikbaar 17 Dec.R3 000 elk. Ingeënt en ont-wurm. Tienie 078 561 8712
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
Ruim woonstel beskik-baar in La Provence. Luuksgemeubileerd, alles inge-sluit. Onmiddellik beskik-baar. Skakel 083 532 3610.
Studentewoonstel inPotchefstroom te huur.De Wets Hof 6, Malherbe-straat. 2 slaapkamers, 1badkamer asook kombuis-/leefvertrek. Afdakparke-ring, omhein, met afstand-beheerhek. Loopafstandvanaf kampushoofhek.R5 000 per maand. SkakelHannetjie 082 218 1318.
TUINWOONSTELLE
TE HUUR
3265
TUINWOONSTEL: 2-SLAAPKAMER.
SKAKEL072 381 2741.
DIE lede van die Bethlehem-tennisklub het verlede Saterdag hul jaar met ’n vriendskaplike tennisdag afgesluit.
Vir meer foto’s en nuus gaan na www.malutinews.co.za
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
from 10:0018 December 2014
important Notice
5 January 2015HUISAD-VR041214
MALUTI, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 11
DIE manspersoneelvan die LaerskoolJordania het saammet Witteberg aanKansa se Movem-ber-projek deelge-neem. Al die mannehet snorre gekweekom ander van pros-taatkanker bewus temaak. Van links is,voor: Claude Acker-man en Paul Jansevan Rensburg; ag-ter: PC Schutte, DuToit van Huyssteen,Henro de Bruin, Jo-han van Rooyen,André Smith, JuanTruter en CasperKnoester.
Foto’s: Lynda Greyling
WITTEBERG se onder-wysers en ouers hetook aan Kansa se Mo-vember-projek deelge-neem. Op ’n gesellig-heid in die Ben du Toit-klubhuis het dr. PietervanderSchyff ’n praat-jie oor prostaatkankergelewer. Van links is,voor: PC Schutte enAlbert Smit; middel:Johan van Rooyen,Hannes Oosthuizen,Claude Ackerman, Ju-an Truter, André Smithen Magnus Buys;agter: Du Toit vanHuyssteen, Henro deBruin, Graeme Smith,Eddie Naude, JustusSchoonraad, Paul vanRensburg, Van derSchyff, CasperKnoester en WilhelmJames.
Snorrebyeen
FRONTIER INN AND CASINO
X1PJFLXD-MA101214 X1PJFME1-MA101214
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
X1PHJTR1-MA101214
SportSport
DIE spelers van die Bethlehem-buiteklub se rolbalklub het die Riemland-gemengdevierspel, wat by die Bethlehem-rolbalklub gehou is, gewen. Van links is Adri Williams,Marius Heunis, Linda Geyser en Gallie Geyser.
BOKSERS van vyf verskillende klubs het onlangs aan die vyfde Steers-byeenkoms in Bethlehem se stadsaaldeelgeneem. Die wenners in die onderskeie afdelings is van links Moses Lekaota (Senekal-boksklub), BontleDingaan (Smiling Tiger-klub, Bethlehem), MlasoaMohato (skeidsregter), TebohoMaqwaqwa (Smiling Tiger-klub),Siley Mofokeng (afrigter en organiseerder van toernooi) en Mokete Hlaierfang (Smiling Tiger-klub).
BONTLEDINGAAN (regs) vandie Smiling Tiger-boksklub inBethle-hem ontvang hier die trofee as die beste vrouebokser ná die vyfdeSteers-byeenkoms. By haar is die skeidsregter, Mlasoa Mohato.
Foto: Lynda Greyling
KARABOMOFOKENG (links) en Katleho Seroke in aksie op die vyf-de Steers-boksbyeenkoms wat in Bethlehem se stadsaal gehou is.
Stap met louere weg
Edgars andJet storeaccountcards areaccepted
24 High Street, Bethlehem • Tel. 058 303 1160
Z.AsmalZ.AsmalOptometristsOptometrists
Pr No. 0416363
NOW IN STOCK!NOW IN STOCK!
T&C APPLY.
FREE SINGLE VISIONPRESCRIPTIONSUNGLASSES.
eyewear
X1PJFNRR-MA101214