Afkondigings vir Sondag 19 Augustus 2012
Vir vandag:
08:45 - Kleuterkerk (kategese-
lokaal 1) 2- tot 5-jariges
09:00 - Nagmaal
Ds Dirk Venter
09:15 - Kinder- en Gesinsdiens
Ds Izak Liebenberg
Tee na die eredienste
10:00 - Kategese - Junior (Gr 0-6)
10:00 - Bybelleesbyeenkoms (Kerk)
10:00 - Mediasentrum oop
10:00 - Kerkkantoor oop
18:00 - Erediens (Saal)
Carina Swart
(Tee, koffie en sap)
18:00-20:00 - Pêlgroepe Gr 7-10 en
Belydenisklas
Vir versoeke vir voorbidding skakel gerus René Steyn by die kerkkantoor (012 803 1531), of vul ’n kontakkaartjie in.
Die volgende lidmate het voortdurend u voorbidding nodig: Joyce Badenhorst (012 807 2220) Heidi Ryan (012 803 3301) Tom Cox (012 803 9885) Woud Nieuwoudt (012 803 8259) Willem Viljoen (012 803 1807) Ans Maré (082 994 2720) Chaney de Koker (083 494 7119) Pieter Barkhuizen (012 803 1756) A3e van Jaarsveld (012 803 2782) Johnny Mollentze (012 803 2760) Dave le Roux (012 803 1575) Johan Pretorius (012 803 9440) Henna Fourie (082 453 8024) Karla Crouse (012 803 2112) Annatjie van Tonder (012 803 6162) Mikkie Roelofse (012 804 6514) Meegevoel † Marie Ockerse is Maandag oorlede en die gedenkdiens was Vrydag. Priscilla Roelofse se broer is oorlede
NG Gemeente Meyerspark
Volgelinge van Jesus
Die Basuin
Nuwe/Voornemende lidmate
Baie welkom in NG Kerk Meyerspark! Een van ons leraars wil u graag na die erediens voor by die kansel ontmoet.
Besoekers
Baie welkom hier by ons! Ons wil
graag weet dat u hier was – vul asb ‘n
kontakkaartjie in, en plaas in die
kollektesakkie. Dankie.
Gebedsgids:
Gelukwense:
Namens die leraars, kerkraad en gemeente, hartlik geluk aan: - Willem Verhoef van Willow Haven 320, was 83 op 18 Augustus - Lilly Kilian van Ninastr 112, met die 86ste herdenking van haar ge-boortedag op 20 Augustus - Pieter Smal van Kentweg 259, met die 82ste herdenking van sy ge-boortedag op 22 Augustus
Hierdie week:
Maandag 20 Augustus
17:30 - Bybelstudie vir werkende vroue. Skakel 012 803 6140
19:00 - Kooroefening
Dinsdag 21 Augustus 08:00 - Personeelbiduur / Predikante vergader
Woensdag 22 Augustus
09:00 - Ester Bybelstudie by Gretha Engelbrecht (012 803 0833)
09:00 - Bybelstudie vir seniors in sysaal
10:00 - Senior Bediening. ’n Dag wat ek nooit sal vergeet nie. Vervoer beskikbaar. Reël asb vooraf met Monica Anderson (012 803 2598) of Suna Welgemoed (012 803 1680
14:30 - Bybelstudie by Willow Estate
Donderdag 23 Augustus
09:30 - Vroue Bybelstudie
Sondag 26 Augustus
09:00 - Erediens Ds Niekie Rothmann
09:15 - Kinder- en Gesinsdiens Ds Dirk Venter
18:00 - Erediens (Saal)
Ds Izak Liebenberg
Hierdie week: Afkondigings / Advertensies:
Pennies from Heaven As jy nie weet wat om met al daardie kleingeld in jou beursie te maak nie, gooi dit Sondae in die houers by die hoofdeure. Ons gebruik dié geld vir mense in nood.
Welkom in Meyerspark Die volgende lidmate het die afgelope tyd met aDestate na ons gemeente oorgekom: � Paul Prinsloo van Analeesstraat 134 � Kobus en Le<e Kok van Equestria Village F126 � Judy van Schalkwyk van Willow Estate 61 � Ben en Corrie du Plessis van Wilgers AFree-Oord 27
Tot die kerkraad verkies Op die Kerkraadsvergadering van 13 Augustus, is die volgende gemeen-telid tot die kerkraad verkies as ouderling: Arnold Scholtz (Bedieningsleier : Vat Vyf) Bid asseblief dat die Here hom baie duidelik sal lei waar hy nou moet ant-woord op die roepstem.
Finansiële Jaarstate
Die gemeente se geouditeerde
finansiële jaarstate vir die jaar
geëindig 29 Februarie 2012, sal vir u
insae beskikbaar lê in die
kerkkantoor op die volgende twee
Sondae 19 en 26 Augustus.
Daar is ’n inligJngblaadjie van die Bybelgenootskap op die inforakke beskikbaar in verband met die nuwe direkte Afrikaanse Bybelvertaling wat tans gedoen word.
Straat/kompleks braaie 14/15 Sept Neem asb deel aan die straat/kom-pleks braaie wat ons as gemeente in ons gemeenskap inisieer! Meld ook asb aan as u bereid is om u straatdeel/kompleks se braai te koördineer. Riglyne sal voorsien word.
We are looking for a young energeJc gentleman between 20 - 25 years old. Previous prinJng experience a plus. Must be able to work overJme if re-quired. Must be computer literate. Please send CV's to [email protected]
Benodig leë 2-liter boAels Die damesgroep van die Lethabong plakkerskamp benodig baie leë 2-liter Coke, Sprite en Fanta boDels (die met die 2,5 cm opening) vir ‘n nuwe pro-jek wat ons wil begin. Gee die boDels asb by die kerkkan-toor af of, indien die sak baie vol is, bel my om dit Sondag na kerk by u huis te kom aPaal. Petro Lemmer 072 712 2679
Worsbroodjie stalletjie Ons benodig die volgende: TamaJesouse, boDer, mostert. Lewer asb by kerkkantoor af of skakel Ni-co 073 093 4668
Basaar : 1 September:
Skenkings vir Pannekoektafel Meel, eiers, olie, asyn, suiker, fyn kaneel. Skenkings moet asb op die laatste, Woensdag, 30 Augustus by die kerkkantoor afgegee word. Ons soek asb ook hulp vir bak, rol en verkoop. Skakel asb vir LuzeA Visser (012 997 3635 / 082 454 0577)
Tombolatafel Ons benodig items vir ons tombola-tafel. Lewer asb by die kerkkantoor af of skakel Nellie Stander 012 803 3352 of Elmarie Thompson 012 803 3256
Perfecsure Makelaars (Edms) Bpk FSB 15030 Gemoedsrusversekering. Volgehoue kliëntediens, 24/7 nood en bystand-diens. Ons onderhandel en beding vir u die beste kwotasie. Ons kyk na u individuele behoeFe. Geen verskuilde voorwaardes of klein/fyn skrif. Ons voltooi u vorms en kom na u huis vir u gerief. Eerste kommissie op eerste premie word geskenk aan NG Kerk Meyers-park. Kontak: Ronel Jacobs CoP; ICiBS; DiLM; MulEmark III; RE5 Cell 079 287 6007 Tel : 012 751 1468
Hamburgers Ons maak weer hamburgers vir die Lentefees en benodig die volgende: Gewillige hande om te braai en te verkoop; roomysbakke met uieringe, roomysbakke met vars pynappelsky-we; blaarslaai gewas en mooi gebreek. As jy jou gasboDel en toebehore kan saambring, nog beter! Tussen 09:00 en 13:00 elke uur. Skakel asb vir Helene Viljoen (012 803 2538 / 072 434 8776)
Poedingtafel Jy kan op een van drie maniere help met die poedingtafel by die ge-meentefees: � Bak jou spogpoeding of maak ‘n paar lekker basaarpoedings vir die poeding-tafel � Skenk bestanddele soos jellie, kon-densmelk, suiker, meel, ens. en ons bak en brou namens jou (merk dit poeding-tafel en lewer sommer af by die kerk-kantoor) � Bied jou hulp aan vir een uur tussen 10:00 en 13:00 op Saterdag, 1 Septem-ber Skakel gerus vir Hermien (076 895 8855), Lois (082 842 4868) of Tersia (084 702 9592) en sê hoe jy kan help. Ons sal dit so waardeer!
Tuinwoonstel te huur in Meyerspark Eenslaapkamer tuinwoonstel te huur vir enkellopende persoon. R2 500 p.m. water en ligte ingesluit. Skakel 012 803 5884 / 083 468 856 / 082 349 4415
Vir enige boeke/dvd/cd’s vir uitleen,
besoek gerus ons mediasentrum in die
sysaal.
Administratief:
Leraar: Kontak:
Ds. Izak Liebenberg 083 407 7858
Ds. Dirk Venter 082 784 5826
Ds. Niekie Rothmann (pastorale hulp) 082 853 0104
E-pos
Kerkkantoor:
Tel: (012) 803 1531
Faks: (012) 803 9289
E-posse:
(René : AdministraJewe Beampte)
(Klaradyn : Finansiële Beampte)
Kantoorure:
Ma-Vr: 08:00– 13:00
So: 10:00– 10:30
(gedurende skooltermyne)
Vir ander personeel se kontakbesonderhede, kyk op www.ngmeyerspark.co.za
onder “admin, bestuur en kontak”
Bankbesonderhede:
Vir direkte inbetalings:
-NG Gemeente Meyerspark
-Absa Bank, Rek nr 070 580 470
-Tak nr 632005
-As verwysing sluit asb u naam en
wyknommer in.
Fasiliteite verhuring:
Vir die verhuring van stoele, tafels en
lokale kontak: Lourens Grobler by
072 345 2398.
Besoek ons webblad by www.ngmeyerspark.co.za
Afkondigings/ Advertensies:
Indien u graag ‘n aUondiging of ad-
vertensie in die Basuin wil plaas:
Kontak René Steyn by die kerkkan-
toor. Of e-pos die inhoud na
[email protected] Wil u graag… Meer inligJng oor die gemeente bekom/ by ‘n kleingroep inskakel/ ‘n afspraak maak met ‘n ler-aar/ vra vir voorbidding/ getuienis lewer/ terugvoer gee of ‘n saak onder ons aandag bring? Vul asb ‘n kon-takkaartjie in en plaas dit in die kollekte- sakkie.
Hulpbronne:
Maak kontak: