die hoërskool df · pdf filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en...
TRANSCRIPT
![Page 1: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/1.jpg)
Die Hoërskool DF Malan
VAKKE
&
VAKKEUSE
![Page 2: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/2.jpg)
GR.9-VAKKE GR.10-VAKKE
Tersiêre opleiding
Indiensneming
![Page 3: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/3.jpg)
ENGELS
HOME LANGUAGE
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
![Page 4: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/4.jpg)
ENGLISH
![Page 5: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/5.jpg)
HOME LANGUAGE
• COUNTS 100 MARKS
• COLLEGE / UNIVERSITY ENTRANCE
• VERY HIGH LEVEL OF PROFICIENCY
• IMAGINATION, INTERPRETATION, EXCELLENT VOCABULARY
FIRST ADDITIONAL LANGUAGE
• COUNTS 100 MARKS
• COLLEGE / UNIVERSITY ENTRANCE
• EMPHASIS ON FUNCTIONALITY
• UNDERSTANDING, INTERPRETATION, COMMUNICATION
![Page 6: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/6.jpg)
HOW TO
CHOOSE? • LEARNER’S INTEREST
• LEARNER’S ABILITY
• USE OF SUBJECT IN FUTURE OR CAREER
• FINAL GRADE 11 MARKS FOR
TERTIARY APPLICATION
• MATRIC SYMBOLS
![Page 7: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/7.jpg)
OUR ADVICE…
• GUIDELINE: 65% FOR ENGLISH HOME
LANGUAGE IN GRADE 9
• FACTS + BEST FUTURE INTEREST OF
LEARNER
• INFORMED DECISION
• For extra information see DF’s website,
www.dfmalan.com
![Page 8: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/8.jpg)
WISKUNDE
WISKUNDE WISKUNDIGE
GELETTERDHEID
Deurlopend 50%+ Gerig op syfers in lewensvaardighede
![Page 9: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/9.jpg)
Wiskunde
• Wiskunde is ‘n taal wat gebruik maak van simbole en notasies om numeriese, meetkundige en grafiese verwantskappe te beskryf.
• Wiskunde help om logiese en kritiese denke, akkuraatheid en probleemoplossing te bevorder.
• Wiskunde ontwikkel bedrewenheid in rekenvaardighede, sonder om noodwendig sakrekenaars te gebruik.
• Wiskunde bevorder die vermoë om sistematies te werk; te kan veralgemeen; veronderstellings te kan maak en dit te bewys.
![Page 10: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/10.jpg)
Wiskunde-kurrikulum se hooffokusareas
1. Funksies
2. Getalpatrone, Rye, Reekse
3. Finansies, groei en verval
4. Algebra
5. Differensiaalrekene
6. Waarskynlikheid
7. Euklidiese Meetkunde en Meting
8. Analitiese Meetkunde
9. Trigonometrie
10. Statistiek
![Page 11: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/11.jpg)
Wiskundige Geletterdheid
Ontwikkel leerders se:
• Selfvertroue om in alledaagse situasies
numeries en ruimtelik te dink;
• Vermoë om probleme op te los; en
• Lewensegte vaardighede.
![Page 12: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/12.jpg)
Graad 10 Wiskundige
Geletterdheid kurrikulum:
• Getalle, Patrone, Verwantskappe en
Voorstellings
• Finansies
• Ruimte, Vorm, Meting
• Datahantering
• Waarskynlikheid
• Kaarte en planne
So kan ek:
produksiepryse
bepaal; rente
bereken;
bouplanne
ontleed;
belasting en
wisselkoerse
bereken.
![Page 13: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/13.jpg)
NATUURWETENSKAPPE (NW)
FISIESE WETENSKAP LEWENSWETENSKAP
Met Wiskunde Was Biologie
![Page 14: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/14.jpg)
FISIESE WETENSKAP eers NATUUR- EN SKEIKUNDE genoem
KURRIKULUM
Meganika
Golwe, klank en lig
Elektrisiteit en magnetisme
Materie en verbindings
Chemiese veranderinge
Chemiese sisteme
![Page 15: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/15.jpg)
![Page 16: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/16.jpg)
LEWENSWETENSKAPPE
(Eers Biologie)
“Lewenswetenskappe” is die wetenskaplike
studie van lewende dinge vanaf molekulêre
vlak tot en met hul interaksies met mekaar
en hulle omgewing.
![Page 17: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/17.jpg)
Die kurrikulum van
Lewenswetenskappe:
1. Lewe op die molekulêre, sellulêre en
weefselvlak
2. Lewensprosesse in plante en diere
3. Omgewingstudies
4. Diversiteit, verandering en kontinuïteit.
![Page 18: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/18.jpg)
SOSIALE WETENSKAPPE (SW)
GESKIEDENIS GEOGRAFIE
Was Aardrykskunde
![Page 19: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/19.jpg)
GESKIEDENIS
“…alles het ‘n verlede. Alles – ‘n mens, ‘n objek, ‘n
woord, alles. As jy die verlede nie ken nie, kan jy die
hede nie verstaan nie en behoorlik vir die toekoms
beplan nie. - Chaim Potok, Davita’s Harp
“SCISSORS BEAT PAPER!”
![Page 20: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/20.jpg)
GESKIEDENIS
• Handel nie net oor die verlede nie. Dit handel oor waarom ons is wie ons is – en oor wat volgende gaan gebeur.
• Gee perspektief op die wêreld en sy mense.
• Leer jou vaardighede wat jou in staat stel om te analiseer, objektief te kyk, te redeneer, afleidings te maak en te vergelyk.
• Geskiedenis is belangrik vir bv. Regte, Joernalistiek, Politiek en Toerisme.
![Page 21: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/21.jpg)
GEOGRAFIE
• Kaartwerk
• Klimatologie
• Geomorfologie
• Bevolkingsgeografie
• Watermassas
Geografie bevorder
volhoubare voortbestaan van
die aarde.
![Page 22: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/22.jpg)
TEGNOLOGIE
INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP
(IGO)
VERBRUIKERSTUDIES
Huishoudkunde, Ontwerp en
Besigheidstudies Tegniese Tekene as basis
![Page 23: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/23.jpg)
Verbruikerstudies
![Page 24: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/24.jpg)
Verbruikerstudies: Vakinhoud
•Verbruikersopvoeding
en finansiële bestuur
•Voedsel en voeding
•Kleding en tekstiele
•Behuising en interieur
•Entrepeneurskap
•Praktiese komponent
![Page 25: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/25.jpg)
![Page 26: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/26.jpg)
• Basiese tekenbeginsels vir ALLE
tegnologiese tekeninge
• Vryhandtekeninge
• Instrumenttekeninge
• Eerste- en derdehoekse ortografiese
projeksies
• Beskrywende meetkunde en vaste
liggame
• Meganiese werktekeninge
• Siviele werktekeninge
• Isometriese tekeninge
• Perspektieftekeninge
• Elektriese diagramme
• Deurdringings en ontwikkelinge
• Lokusse van helikse, nokke en
meganismes
• Die ontwerpproses
![Page 27: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/27.jpg)
![Page 28: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/28.jpg)
REKENAARGELETTERDHEID
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE
(RTT)
INLIGTINGSTEGNOLOGIE
(IT)
Moet keuringstoets
aflê.
Rekenaargeletterdheid
nie voorvereiste vir RTT
nie
![Page 29: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/29.jpg)
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Woordverwerking - MSWord.
Sigblaaie – Excel
Databasis – Access
Webbladontwerp
Gebruik van Internet
Aanbiedingsprogram – PowerPoint
PAT (praktiese assesseringstaak) 3de vraestel
Stelseltegnologieë
Internet- en Netwerktegnologieë
Inligtingsbestuur
Sosiale Implikasies
Oplossingsontwikkeling
Prakties Teorie
![Page 30: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/30.jpg)
Tegnologie stagneer nooit!
In RTT word die onderskeie
vaardighede wat die eindgebruiker
benodig, aangeleer om sodoende die
digitale kloof te oorbrug.
![Page 31: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/31.jpg)
Is ‘n spesialis vak wat spesifieke denkvaardighede vereis.
Leer om rekenaarsagteware met DELPHI te skryf;
Hardeware en stelselprogrammatuur – verstaan en gebruik van rekenaarbebaseerde tegnologie;
Elektroniese kommunikasie;
Sosiale en etiese kwessies in verband met rekenaartegnologie; en
Prakies en Teorie dra dieselfde gewig by die berekening van ‘n leerder se punte.
INFORMASIETEGNOLOGIE (IT)
![Page 32: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/32.jpg)
SUKSES in IT behels VERSTAAN van KONSEPTE
en OEFEN, OEFEN en nog meer OEFEN.
Met IT as vak sal jy altyd baie hê om by die huis
te doen.
![Page 33: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/33.jpg)
EKONOMIESE EN
BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
REKENINGKUNDE
EKONOMIE
BESIGHEIDSTUDIES
Met Wiskunde
Eers Bedryfsekonomie genoem
![Page 34: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/34.jpg)
Rekeningkunde
Versamel, rekordering en ontleding van finansiële
inligting met die oog daarop om finansiële besluite
te kan maak.
‘n Balans tussen teorie en die praktyk word
gehandhaaf om te verseker dat ‘n leerder tot die
arbeidsmark kan toetree of verder studeer.
![Page 35: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/35.jpg)
Ekonomie • Bestudeer deelnemers aan die ekonomie wat
huishoudings, besighede en die owerheid insluit,
produksie van goedere en dienste;
• Bestudeer huidige ekonomiese struktuur van
RSA, nasionale inkome, prysvorming,
ekonomiese ontwikkeling, internasionale
ekonomie en die rol van die regering.
![Page 36: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/36.jpg)
Besigheidstudies • Hoe om ‘n sakeplan op te stel.
• Hoe om jou eie onderneming te begin.
• Verskillende tipe ondernemingsvorme en hoe dit
opgerig word.
• Watter wette jou as entrepreneur raak.
• Wat etiese en professionele gedrag is.
• Wat kreatiewe probleemoplossing is; en
• Wat menslike hulpbronne is vanaf
onderhoudvoering tot die indiensnemingkontrak.
![Page 37: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/37.jpg)
SKEPPENDE KUNSTE
VISUELE KUNS
ONTWERP
DRAMA
MUSIEK Moet reeds as vak hê.
Keuring om te
help met
aanbeveling
Keuring met
oudisies
![Page 38: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/38.jpg)
![Page 39: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/39.jpg)
• Inhoud
• Studie- en beroepsmoontlikhede
![Page 40: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/40.jpg)
Teoretiese en Praktiese
Afdelings • Kunsgeskiedenis in graad 10 en 12 stel
leerders bekend aan die internasionale
kunsbewegings vanaf die Renaissance tot
die 20ste eeu, sowel as Suid-Afrikaanse
kuns en die gepaste kontekstuele
invloede.
• Praktiese komponente van Visuele Kuns
sluit verdere medium- en
tegniekontwikkeling ten opsigte van
skilder- en tekenvaardighede in.
![Page 41: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/41.jpg)
Wat is Ontwerp?
DIT IS ‘N KREATIEWE
PROBLEEMOPLOSSINGSPROSES
Ontwerp ontwikkel leerders se kulturele
lewensvaardighede visuele geletterdheid,
kritiese en kreatiewe denke, selfdissipline en
leierskap.
Math is easy; Design is hard Jeffrey Vreem
![Page 42: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/42.jpg)
Teoretiese en Praktiese
Afdelings Teorie handel oor die geskiedenis van die
ontwikkeling van visuele kommunikasie en
informasie ontwerp.
Praktiese afdeling behels twee fases:
• Fase 1 bestaan uit ‘n werkboek waarin al
die voorbereiding gedoen word.
• Fase 2 is die finalisering van ontwerp in ‘n
produk, bv. logo, advertensie, illustrasie,
plakkaat of voorwerp.
![Page 43: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/43.jpg)
MUSIEK
♫ Die praktiese en teoretiese komponente word
baie wyd aangebied, met insluiting van
klassieke musiek, ligte musiek, jazz, gospel en
rockmusiek.
♫ Vereistes vir die vak word uiteengesit in die
Musiekinligtingstuk verkrygbaar by die skool.
![Page 45: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/45.jpg)
• Sosiale kunsvorm
• Bevorder selfvertroue, kreatiwiteit, probleem- oplossing, konflikhantering & kommunikasie
• 50% Teorie & 50% Prakties
• Keuring d.m.v. oudisies!
DRAMA
![Page 46: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/46.jpg)
Integreer visuele, ouditiewe & fisieke opvoeringselemente
![Page 47: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/47.jpg)
EKSTRA VAKKE
DUITS
XHOSA
SPORTWETENSKAP
Moet reeds as vak hê.
Moet reeds as vak hê.
Lewenswetenskap
Fisiese Wetenskap
![Page 48: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/48.jpg)
Wir lernen Deutsch
• Deutsch macht Spass!
![Page 49: Die Hoërskool DF · PDF filestudie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Die kurrikulum van Lewenswetenskappe: 1](https://reader031.vdocuments.us/reader031/viewer/2022012403/5a78fc797f8b9a7b548bc306/html5/thumbnails/49.jpg)
IsiXhosa Molweni, bantu.
Verdiep vriendskapsbande, versterk sosiale en professionele verhoudings. Verbeter jou kans op keuring vir ENIGE studierigting. Verseker ‘n toekoms hier vir jou. Bou aan ‘n nuwe Suid Afrika.
Leer Xhosa vandag ! Fundani ukuthetha isiXhosa
namhlanje!
(Voorvereistes: Graad 8 en 9 Xhosa)
Hambani kakuhle.