hoopvolle gesinne #1 - families saam op reis!

Post on 06-Aug-2015

321 Views

Category:

Education

23 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Families en Geloofsvorming

Saam op reis!

ProjekHOOPVOLLE GESINNE

Samesteller Wouter OlivierLa Rochelle, Bellville

>Families en geloofsvorming >Saam op reis!

Die Gesin as dié plek vir geloofsvorming

> “Families have extraordinary power to shape the lives of their children”

> God se plan vir geloofsvorming – > Deut 6> “ ...everywhere life within a family is

the recognized way for a child to be raised ... as far back as our knowledge takes us, human beings have lived in families.”

> Jesus word groot binne ‘n gesin. > Lukas 2:21, 24, 39, 40, 41-52

Gebeur geloofsvorming voldoende in gesinne?

>“Church leaders increasingly realize that what is happening or not happening in the life of a child is directly related to what is happening or not happening in the home”

>“Unfortunately, a conspiracy of social forces has diminished the influence of family on children”

>Rigters 2:10

Frederick en Alta Marais Familie is ‘n Werkwoord

>Die krisis in die familie is groter as wat ons gedink het.

>Anders loop families gevaar om ‘n uitgestorwe spesie te word.

> ... ons sal nuut moet gaan dink oor kategese en jeugwerk.

>Gemeentes het in ‘n groot mate dit uit ouers se hande geneem.

Statistiek (Search Institute VSA)

> Navorsing met 8,000 jongmense – “Young Adolescents and Their Parents.”

> 10% van families/gesinne bespreek geloof en geloofskwessies op ’n gereelde basis

> In 43% huise gebeur dit nooit> 17% van die families/gesinne doen

dit een keer per week> Slegs 9% van families doen enige

vorm van geloofs-beoefening op ’n gereelde basis.

Ouers weet nie hoe nie!

> Chap Clark, “most parents feel inadequate to handle the task of leading their children closer to Jesus Christ in a meaningful way.”

> Focus on the Family, ouers se vernaamste versoek aan Focus on the Family is vir hulp met die geestelike groei van hulle kinders

> Braam Hanekom, se boek “Hoe leer ons kinders glo?”

Geleentheid

> Vennootskappe met ouers> Die kerk is die eerste linie wat

kan help> Moenie ouers “shame”nie> MODKATS wil hierdie uitdaging

saam met julle opneem

Vlak 1 - Erken die bestaan en belangrikheid van ouers/voogde

Vlak 2 - Bekragtig die waarde van die families/gesin en die rol van die volwassene/ouer binne die gesin.

Vlak 3 - Kommunikeer met die ouers/voogde

Vlak 4 - Ondersteun en bemoedig die ouer in sy rol as ouer

Vlak 5 - Bring ouers bymekaar uit

Implementering van ‘n Gesins/Familiebediening

Vlak 6 - Bemagtig die ouer deur die daarstelling van

toerustings-geleenthede en inligting

Vlak 7 - Betrek ouers by julle kinder- en jeugbediening

Vlak 8 – Rus ouers toe vir hulle rol as geloofsvormers

en mentors

Vlak 9 – Maak seker dat daar ‘n goeie vennootskap tussen die voog/ouer en jeugwerker

tot stand kom

Modkats

• Geselsblaaie• Hande-en-Voete projekte• Nooi volwassenes na Grootgroepe

• Modkats vir Kleingroepe

Praktiese Voorstelle

“24/7 Teaching moments vir geloofsvorming.”

1. Kerk2. Etenstye3. Motoritte4. Slaaptyd5. Pret6. Leer-

geleenthede – “Teaching Moments”

7. Gesinsaande8. Huisfeeste9. Betekenisvolle Herinneringe10. Seën-Seremonies11. Feesdae12. Stiltyd/Bybelstudie

Lifelong Faith Formations John Roberto

>Family faith conversations

>Family devotions and prayer

>Family Service>Family Rituals and

Traditions>Family Meal>Strategy for planning a

Family Faith Formation

Search-Institute(www.search-institute.org)

Vibrant Faith Ministries (www.youthandfamilyinstitute.org)

top related