africas bow hunter - august 2014

6
africa’s AUGUST 2014 VOL 15 - ISSUE 08 SOUTH AFRICA R34.00 [incl VAT] USA $ 6.50 OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl] Hunting at Thali Thali Bow test: Bowtech Fuel Tom Miranda: The Everest of big-game bowhunting Pa en seun jag saam Pumba traditional bows Arrow safety and accidents: Not for sensitive readers bowhunter

Upload: presspad

Post on 01-Apr-2016

244 views

Category:

Documents


21 download

DESCRIPTION

This is a free sample of Africas Bow Hunter issue "August 2014" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id808732465?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.africasbowhunter Magazine Description: AFRICA's BOWHUNTER is the magazine for the bowhunter, archery enthusiast and game farmer. We mainly publish news and articles of interest to the bowhunter in Southern Africa and any bowhunter in the world who hunts or plans to hunt in Southern Africa. You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

TRANSCRIPT

Page 1: Africas Bow Hunter - August 2014

afric

a’s

AUGUST 2014VOL 15 - ISSUE 08SOUTH AFRICAR34.00 [incl VAT]USA $ 6.50OTHER COUNTRIES R29.82 [Tax excl] Hunting at Thali Thali

Bow test: Bowtech Fuel

Tom Miranda: The Everest of big-game bowhunting

Pa en seun jag saamPumba traditional bows Arrow safety and accidents: Not for sensitive readers

bowhunter

Page 2: Africas Bow Hunter - August 2014
Page 3: Africas Bow Hunter - August 2014

3AUGUST 2014 AFRICA’S BOWHUNTER

Page 4: Africas Bow Hunter - August 2014

4 AFRICA’S BOWHUNTER AUGUST 20144

CONTENTS

5 Winter, koue en vandag se jagters

7 From our readers

8 The Everest of big-game bowhunting

16 Testing Bowtech's Feul

20 Have we lost the plot? – part 2

24 Here’s how: see the arrow impact when hunting

26 Hunting at Thali Thali

29 Bowhunting tips

31 The way I see it

33 Readers' trophies

35 For the kids

37 For the kids

39 Test your knowledge

41 A chip off the old block

44 Readers' trophies

47 Subscribe

48 Arrow safety and accidents

52 Pa en seun leer saam

56 Barky’s notebook

58 Product review: Pumba’s traditional bows

62 Bowhunting opportunities

63 Bows for sale

64 Letter from the rookie

Cover image: Tom Miranda, foto from his new book Adventure Bowhunter.

Page 5: Africas Bow Hunter - August 2014

5AUGUST 2014 AFRICA’S BOWHUNTER

CO

MM

ENT

Dit is bitter koud in Pretoria terwyl ek skryf. Dit sneeu in die Kaap en die Drakensberge is oortrek met ’n wit kombers. In Protchefstroom moes

mense vroegoggend temperature van minus agt aandurf, terwyl dit elders in die land selfs nog kouer was. Ons is gewis nou in die hartjie van die win-ter en ’n ysige koue lê oor die land.

Om nou vroegoggend in ’n koue skuiling te klim vat mannemoed – veral wanneer dit ’n putskuiling is. ’n Jagter moet baie deursettingvermoë aan die dag lê om ure lank in dié koue still te sit en wag vir sy prooi om nader te kom. In dié soort weer verkies ek gewis om eerder ’n bok in die veld te bekruip. Ten minste help die loop en ’n bietjie son om jou lyf te ontdooi.

Ek kyk na Tom Miranda se DVD en na al die diere wat hy platgetrek het – sommige van hulle in ’n ysige landskap – soos sy ysbeerjag, sy bergleeu en die muskusos wat hy in Kanada platgetrek het. Dan sien ek hom in die water staan langs ’n Amerikaanse eland (moose) wat hy te voet gejag het of tussen die kaktusplante terwyl hy ’n woestynskaap jag. Die man moes gewis ongure weer en baie ander hindernisse ontbeer tydens sy vele jagtogte. Lees gerus in dié uitgawe die eerste artikel in ’n reeks oor al sy jagavonture.

Cleve skryf juis in sy tweede aflewering van die artikelreeks “Have we lost the plot” dat jagters deesdae baie gemaklik geword het – in lyn met ons haastige modern leefwyse. Cleve skryf as volg van die modern jagter: “Men who seek the soft life, the easy way, who shy away from hardship, danger and challenge… would rather sleep in a queen-size Sealy Posturepedic… would rather choose to feel safely ensconced behind brick walls than to feel vulnerable in a tent… Whose ears are tuned to hear the ringtone of a cellphone and miss the call of a scops owl …”

Wanneer ’n mens oor dié soort onderwerpe gesels steek jy jou kop in ’n bynes. Dit laat ’n mens dink aan die debat wat onlangs op die internet onketten is oor Dr Adrian de Villiers se voorstel dat ’n mens tydens volmaan, wanneer diere geneig is om saans die skuilings te besoek, sover te gaan as om die water by die skuilings met seile te bedek of ander afskrik-middels te gebruik om die diere weg te hou. Die doelwit is om die diere te dwing om eerder bedags die skuilings te besoek. Is die praktyk oneties of gaan dit teen die grein van die sogenaamde regverdige kans-beginsel (“Fair chance”)? Of is dit bloot net nog ’n metode hoe ’n jagplaas gemanupileer word – waar die natuur reeds versteur is deur hoë omheinings, deur water wat na sekere plekke aangelê word, voer wat uitgesit word, diergetalle wat beheer word en spesies wat ingebring word in areas waar dit nie natuurlik voorkom nie? Verskeie bekende professionele jagters en jagplase doen wat Dr De Villiers in sy artikel voorstel. Is dit wreed teenoor die diere of is dit maar net nog ’n metode waarmee die plaaseienaar die jagervaring vir die jagters makliker maak?

’n Volgende vraag sou handel oor die voortbestaan van jag en in besonder boogjag. Kan jagplase voortbestaan indien jagters altyd op die moeilike manier moet jag, nie tydens ’n jagnaweke gou ’n bok kan plattrek nie en wildplase dus nie ’n inkomste kan inwin deur groot getalle wild wat gejag word nie? Sou baie van die jagplaas-eienaars dan hul wild verkoop en met beeste boer of mielies plant? Sekere sake is net nie só eenvoudig nie en daar is nie regtig sulke klinkklare antwoorde op al die vrae romdom jag en jagetiek as wat baie mense dink nie. Koos du Plessis sê in sy liedjie “Koue Vure”: “Daar is te veel met die wêreld gefoeter.” Dit is waar. Die wêreld het onomkeerbaar verander. Ons moet besin hoe jagplase en boogjag inpas in die wêreld soos hy vandag is en nie soos dit in die verlede was toe daar groot oop stukke jagveld was nie. Hoe gemaak om vandag steeds die jagervaring se romantiek behoue te laat bly?

Dit is sake wat ons gewis in volgende uitgawes van die tydskrif gaan bespreek.

Beste groete

Rean Steenkamp – Redakteur

AFRICA’S BOWHUNTERAfrica’s Bowhunter [ABH] is an independent monthly publication for the archer, bow hunter, game farm owner and nature lover. Copyright on all articles and material published in ABH resides with the publisher. No part of ABH may be copied or reproduced without permission of the publisher. Opinions expressed in articles or advertisements do not necessarily reflect those of the editor, editorial committee or publishers. Submission of articles for publication is welcome, but although care is taken, the publisher can accept no responsibility for loss or damage to any material submitted.

Africa’s Bowhunter Magazine cc[CK/] 96/32848/23PO Box 31688Waverley, 0135South AfricaTel: 012 330 3464 Fax: +27 86 615 7044E-mail: [email protected]: www.africasbowhunter.co.zaOffice address: 880A Crots Street, Rietfontein, Pretoria .

PUBLISHERRean SteenkampE-mail: [email protected]

EDITORRean SteenkampE-mail: [email protected]

HUNTING/ENVIRONMENTAL EDITORCleve CheneyCell: 082 922 5547E-mail: [email protected]

COPY EDITORMariette KrielEmmerentia Steyn

DESIGN AND LAYOUTAndré van SchaikE-mail: [email protected]

REPRODUCTION & PRINTINGImpress Printers for Sheetfed, Web, Digital and Packaging printingTelephone: 031 263 2755

DISTRIBUTIONRNA DistributionHazel LuüsTel: 011 248 3639

SUBSCRIPTIONSSantie LiebenbergE-mail: [email protected]

ADVERTISEMENTSLizandre van RooyenE-mail: [email protected]

Winter, koue en vandag se jagters

Page 6: Africas Bow Hunter - August 2014

6 AFRICA’S BOWHUNTER AUGUST 2014

18”-30” 18”-30” 18”-30” DRAW LENGTHDRAW LENGTHDRAW LENGTH

14-7014-7014-70LBLBLBDRAW WEIGHTDRAW WEIGHTDRAW WEIGHT

$499 $499 $499 MSRPMSRPMSRP

WE DON’T DOWE DON’T DOWE DON’T DOAVERAGEAVERAGEAVERAGE

Fuel_Ad_AfricanBowhunterRedgeA4_Single.indd 1 6/5/14 9:59 AM

Bradley Matthysen: 071 603 2677Redge Grant: 082 378 0539 Orders: 071 493 0020

800 Wekker Street, Moreleta Park, Pretoria [email protected] www.archersedge.co.za

Open: Mon - Fri: 09:00 - 17:30Sat: 09:00 - 15:00

PR

OV

ER

BS

20

:22